Daily Archives: August 3, 2016

Op die volksakker – Siende blind, horende doof

Augustus hou vir ons as Christen-Afrikaners heelwat in om oor na te dink:   Die Bybel in Afrikaans word gedurende Augustus 1933 in gebruik geneem; die GRA, voorloper tot die…

Nuusflitse – 3 Augustus

Baleka Mbeti , die ANC Nasionale Voorsitter, daag op om ‘n spesiale stem uit te bring – sonder haar identiteitsdokument en was verplig om die volgende dag weer ’n poging…

Blye doodstyding

… ek maak julle die evangelie bekend … dat Christus … gesterf het …(1 Kor. 15:1, 3)   Evangelie beteken goeie tyding. Hier word iets wat normaalweg ’n slegte tyding…

Renoster stropers uit Parke geledere

Die streeks veldwagter van die Kruger Nasionale Park ,Rodney Landela, wat verskeie kere vereer is  deur die Veldwagters Vereniging, is saam met ‘n tegnikus van die Diere Gesondheid Direktoraat in…

Brug – Ingewikkelde kaartspel

George Bernard Shaw het gesê:                         "Ons hou nie op met speel omdat ons oud word nie,                           ons word oud omdat ons ophou om te speel."   Hy…

Julies vra Mbeki om te veg

Julius Malema het besoek gebring by Thabo Mbeki om hom te werf as lid van die EFF aangesien die voormalige president nie veel entoesiasme het vir die ANC onder leiding…

Agt aanklagte teen Momberg oor rassisme

Die eiendomsagent, Vicky Momberg wat vervolg word nadat sy na bewering ’n rassistiese uitbarsting gehad het wat klaarblyklik met ’n selfoon opgeneem is, kan nou nog sewe sake teen haar…

Gene gevind wat met depressie verband hou

’n Studie wat onlangs gedoen is, het gewys dat nog sekere gene in die menslike liggaam gekoppel kan word aan depressie. Wetenskaplikes het Maandag bekend gemaak dat nuwe bewyse gevind…

Tweeling as IS aanhangers uitgewys

’n Persoon waarvan die naam nie bekend gemaak word nie, het getuig teen die berugte tweeling mans wat deur die Valke in hegtenis geneem is nadat bevind is dat hulle…

Geen brandstof krisis – nog nie..

Daar is geen rede tot paniek oor moontlike brandstof tekorte nie, en motoriste kan hou by hulle gewone roetine om brandstof aanvulling op voertuie te doen. Dit is die mening…

Weervoorspelling vir verkiesingsdag

Die weer voorspelling vir 3  Augustus 2016 lyk nie goed nie.  ‘n Waarskuwing van veldbrande oor die Noord-Kaap, die Sentraal Karoo sowel as die westelike gedeeltes van die Oos-Kaap is…

Die Sogenaamde OVK

Die Onafhanklike Verkiesings Kommissie (OVK) word al weer bedreig deur onbehoorlike optrede van sy beamptes. Nou is vier beamptes van die Onafhanklike Verkiesing Kommissie geskors op grond van “ernstige verbreking…

Europa ondervind tekort aan speurders

As gevolg van ’n stortvloed onwettige migrante het ’n abnormale aantal dossiere van potensiële terroriste by die polisie opgehoop. Die dossiers is aansienlik meer as wat deur die speurders hanteer…

Britte samel geld in vir skildery

Die Engelse het een van die belangrikste skilderye uit die Eiland se geskiedenis behou deur ’n nasionale veldtog op tou te sit en geld in te samel sodat die kosbare…

Slowaakse premier blameer Europa vir terrorisme

Die Eerste Minister van Slowakye, Robert Fico, sê Europa staar ’n hoë risiko van terrorisme in die gesig omdat hulle roekeloos was met die toelating van onwettige migrante. Premier Fico…

Britte stop plastiek besoedeling

Die getal enkel-gebruikte plastieksakkies wat deur kliënte van Engelse winkels die hele wêreld vol gestrooi word, het eensklaps met 85% verminder. Die drastiese verandering in die Britte se houding word…

Brit wen miljoene met dobbel kaartjie

’n Britse kaartjiehouer van die land se lotery, het £61miljoen (sowat R1,100 miljoen) gewen in die “EuroMiljoene” se maandelikse trekking. Die wenner het gesê hy gaan die geld verstandig belê…

Kinders word vir terrorisme opgelei

Die kinders in westerse lande wat die jihadse geloof aanhang, word na Sirië en Irak gelok en daar opgelei tot “die nuwe generasie terroriste”.  Die inligting is bekend gemaak deur…

Droogte op Afrika kontinent stel eise

Ongeveer 600,000 kinders van Afrika lande benodig behandeling en voeding gedurende die jaar,. Dit is die bevinding van Menslike Hulp agentskappe in Suider Afrika, na aanleiding van die swaar droogte…

Aleppo word ‘n tweede Rwanda

Die noordelike provinsie Aleppo kan Sirië s eie Rwanda word as die konflik nie afgeweer word en die terroriste verdryf of uitgewis word nie. Dit is die mening van die…

Japan kies vrou as goewerneur

Yuriko Koike, ’n uiters konserwatiewe dame, en voormalige Japanse Minister van Verdediging, is Sondag verkies tot goewerneur van die stad Tokio. Sy het die verkiesing gewen nadat die vorige goewerneur…

Nuwe entstof teen lewerontsteking

´n Gesamentlike onderneming vir die ontwikkeling van ´n meer effektiewe entstof  teen lewerontsteking (hepatitis C) is van stapel gestuur. Die virus wat daarvoor verantwoordelik is, is endemies aan lande in…