Daily Archives: August 2, 2016

Aanklaer dagvaar NVG oor arrestasie

’n Senior aanklaer van Johannesburg wat deur die Nasionale Vervolgings Gesag (NVG) gearresteer is vir sy aandeel om ’n saak teen ’n verdagte te onttrek sonder toestemming, het hom nou…

Speletjie is gevaar vir motoriste

Die nuut vrygestelde speletjie, bekend as Pokémon GÔ, het blykbaar die ganse mensdom in vervoering, maar kenners waarsku dat die “mobile foon speletjie” ook ’n gevaar vir motoriste inhou. In…

Rooi Kruis kry R10 m vir kinderhospitaal

Die Rooi Kruis Kinder Hospitaal in Kaapstad het binne enkele weke die nodige R10 miljoen teiken bereik wat deur donateurs geskenk is om hulle ideaal te verwesenlik. Die Rooi Kruis…

Wat op aarde is dit?

Is dit ’n onbekende boot, of kan dit wees dat ’n lugballon in die see beland het en die mense nie gered kon word nie. Dit is maar enkele gedagtes…

Gesteelde stembriewe beïnvloed uitslag

Die Verkiesingskommissie (OVK) se in ’n verklaring dat die klomp stembriewe wat in Soweto gesteel is, geen impak het op die integriteit van die verkiesing nie. Die stembriewe wat in…

Swart kla oor Swart

Dit is nie net die ANC en die EFF wat mekaar met modder gooi in die politieke stryd nie, maar ook die Inkatha Vryheids Party (IFP) se leier, Mangosothu Buthelezi,…

George Bizoz bekommerd oor Zimbabwe

Die menseregte advokaat het na ‘n besoek aan Zimbabwe gemeld dat hy bekommerd is oor ‘n moontlikheid van ‘n burgeroorlog in die buurstaat. Meningsvormers wil egter weet wat sê hy…

Verkiesing 2016

Ja, ons is seker almal al moeg vir die plakkate en gesigte en beloftes.  Maar interessant is die menings wat nou uitgespreek word oor die verkiesing, oor die partye en…

Nuusflitse – 2 Augustus

Oud-premier Piet de Jong van Nederland is na ’n kort siekbed, in die rype ouderdom van 101 jaar oorlede. Hy was die immer gewilde regeerder van Nederland wat sy volk…

Geskiedenis bly belangrik

Van die vroegste tye af het die mens familiegroepe gevorm omdat hulle dieselfde agtergrond, beginsels en lewenswyse het. Duisende jare gelede het dit tot die vorming van volke gelei, soos…

Italie red duisende migrante

Afgesien van die vyf onwettige migrante wat verdrink het naby die Italiaanse kus, het die land se Kuswag sedert Donderdag mees as 6,500 gered wat sou verdrink het as hulle…

Baie partye, baie kandidate

Die komende munisipale verkiesing sal gekenmerk word as die grootste van sy soort wat betref die aantal kandidate en politieke partye. Meer politieke partye en meer kandidate as ooit tevore…

Bring doodstraf terug vir Europa

Voer weer die doodstraf in, en hierdie keer teen al wat terroris is wat Europa teister, sê ’n senior advokaat van België. “Iemand wat die samelewing wil ontwrig, verdien die…

Vier dwelmsmouse word tereggestel

Ten spyte van Internasionale protes, het die regering van Indonesië beveel dat vier dwelmhandelaars wat op ’n klein eiland aangehou is, tereggestel word. In die nagtelike ure, terwyl stortreën neersak…

Afgedankte Turkse offisiere nodig teen IS

Turkye het van sy mees bekwame weermag offisiere afgedank na die mislukte staatsgreep waarby hulle na bewering betrokke was. Die Amerikaanse Weermag se intelligensiediens sê die offisiere was sleutel persone…

Peru trots op nuwe president

Pedro Kuczynski is onbestrede verkies tot die nuwe president van Peru nadat die voormalige president, die vêr-linkse  Ollanta Humala, uitgetree het. Pedro Kuczynski (77) is ’n bekende ekonoom wat hom…

Wapen diefstal in Duitsland skok VSA

Spesiale agente van die Amerikaanse “Army Criminal Investigation Command” ondersoek die diefstal van wapens en ander militêre goedere wat in een van die Amerikaanse leer basisse in Duitsland gesteel is….

Vlaamse politikus wil VSA navolg

Die voorsitter van die “Nuwe Vlaamse Alliansie” (N-VA) wil ’n “Patriot Wet” instel wat soortgelyk is aan die Amerikaanse model. Die burgemeester van Antwerpen in België, Bart De Wever, sê…

FBI ondersoek nog ‘n e-pos lekkasie

Die skandaal van die Demokratiese Party in Amerika, waar 20,000 e-posse se besonderhede uitgelek het, word nou deur die FBI ondersoek. Die FBI ondersoek ook ’n tweede voorval wat klaarblyklik…

Belgie strenger met grensbeheer

Vanwee die herhaaldelike aanvalle op burgerlikes deur terroriste het die Belgiese owerheid besluit om die toegang by grense na die land, veel strenger te maak, te midde van die vertragings…

Kommentaar – Dit kon beter wees

Die Amerikaanse presidentsverkiesing het verlede jaar op ’n hoë noot afgeskop met ’n hele klomp aspirant kandidate wat hulle visier op die Wit Huis ingestel het, en veral die Republikeinse…

Tweede Russiese helikopter afgeskiet

In die Siriese provinsie Idlib is ’n Russiese helikopter neergeskiet met vyf personeellede van die Interfax pers agentskap van Rusland. Die Russiese Minister van Verdediging het bevestig dat die tuig…