Daily Archives: August 1, 2016

Vir die dames – Kalbassies

Marakka / Maranka / Marankie of soms ook genoem kalbassie   Ons ouer geslag ken hierdie plante en sy “tipe” pampoentjies wat hy dra baie goed. Sommige mense noem dit…

Motor rubriek – 2016 Citroen C4 Cactus 1,2 e-THP Shine

Wanneer die naam Citroen gelees of gehoor word, gaan die ouer garde se gedagtes onwillekeurig terug na die dae van die bekende D4. Hierdie was ‘n besonderse motor en was…

Vir die dames – Heerlike varkvleis

Wat eet ons vanaand? Varktjops met soetpatats en parmesaan. Net reg vir nog ‘n koue wintersaand, want soetpatats en varkvleis smaak heerlik saam met mekaar gebak.   Hierdie resep is…

Met leedwese – Abel het ons ontval

Dit is met leedwese dat “Die Vryburger” moet rapporteer van die afsterwe van mnr. Abel Malan, ’n voormalige lid van die Boere-Afrikaner Volksraad. Mnr. Malan het ’n lang stryd gevoer…

Perspektief – Die munisipale verkiesing

Die plaaslike verkiesing – enkele laaste perspektiewe Die uurglas het byna leeg geloop en Woensdag gaan miljoene nog eens, in ´n reuse self-bedrog, na die land stembusse . Byna soos…

Sub-Sahara Afrika ekonomiese groei oortref S.A.

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het die verwagte ekonomiese groei vir die sub-Sahara streek afwaarts aangepas tot 1.6%. Die groeiverwagting vir Suid-Afrika steier tans op 0% wat die land in…

Duisende polisie ontplooi op stemdag

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) poog om die politieke moorde te verhoed, maar is klaarblyklik nie daarmee suksesvol nie, en derhalwe word derduisende beamptes op 3 Augustus ontplooi. Die Minister van…

Turkse president wil Weermag beheer

Die Turkse president Erdogan wil dat die Turkse Weermag en die Militere Inligtings Diens onder sy bevel geplaas word. Om so ’n radikale verandering teweeg te bring, moet Turkye se…

VSA skiet talle burgerlikes dood

Die Amerikaans gedrewe Internasionale Koalisie in die Midde-Ooste, het erken dat hy verantwoordelikheid aanvaar vir die dood van talle burgerlikes in ’n poging om die Islamitiese Staat (IS) te vernietig….

Reserwebank toon stewige wins!

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het ʼn wins van R1.51-miljard vir die jaar behaal. Die wins word toegeskryf aan die swakker rand wat buitelandse bydraes tot wins verhoog het, asook inkomste verdien…

Grade te koop

Die Universiteit van Zululand is geskud met die skandaal dat meer as 4 000 valse grade “gegee” is aan mense oor die afgelope 20 jaar.  Dit is veral in in…

Zuma se reuse wins by Nkandla

Ten spyte van honderde miljoene Rand wat verkwis is, blyk dat die staat se beste raming van Zuma-bevoordeling op sowat R 51,5 miljoen stel. Dit is koste wat verband hou…

Junie weer ʼn handelsurplus

Die S.A. handelsurplus vir Junie was R 12.53-miljard. Uitvoere het met 0.7% gestyg tot R105.22 miljard en invoere het gestyg met 7.6% tot R91.7-miljard. Die grootste uitvoere was na Duitsland…

Dr. Chris Barnard was nie eerste

Volgens ’n swartman van die Wes-Kaap was wyle dr. Chris Barnard nie die eerste persoon wat ’n hartoorplanting gedoen het nie. “My pa was die heel eerste persoon om ’n…

Wat was, sal wees

Oproep word nou gemaak dat die SA Spoorweg Polisie weer her ingestel moet word.  Die oproep is gemaak deur die Verenigde Nasionale Vervoer Unie (UNTU). Volgens UNTU is die oproep…

Nog skole brand

As mens nie wil leer nie dan brand jy die skool af. Ses klaskamers is in Mafikeng se buurt afgebrand weens “politieke geweld”.  Hoe politieke geweld met klaskamers se afbrand…

Die Stem orgie

Met ongeveer 600,000 spesiale stemme wat uitgebring moet word, met miljoene stemgeregtigdes wie se adresse nie bevestig kon word nie  en met stembriewe wat gesteel/gekaap is in Soweto (en waar…

Turkye laat honderde vry

’n Turkse hof in Istanboel het beveel dat 758 weermag soldate wat vroeër beskuldig is daarvan dat hulle deel uitgemaak het van die mislukte staatsgreep, onverwyld vrygelaat moet word. Onder…

Sestien sterf in lugballon ramp

’n Warm lugballon met 16 mense daarin het neergestort in Lockhart, in die Amerikaanse deelstaat Texas. Al sestien aan boord van die ballon het omgekom toe ’n brand ontstaan het…

Brasilië vervolg vorige president

Luiz Inacio Lula da Silva, die vorige Brasiliaanse president, is gedagvaar vir beweerde korrupsie in ’n die Petrobras maatskappy. In reaksie op die geding, het die omstrede politikus se regsverteenwoordigers…

So gaan Zuma sy R7,8 m betaal

Om die klein bedrag van die Nkandla-opgradering te betaal, gaan blykbaar nie moeilik wees nie, want sy helpers begin reeds bydraes maak. ’n Sakeman van Madibeng het president Zuma bygestaan…

Mugabe stop opponente in tronke

Die president van Zimbabwe, Robert Mugabe, het besluit om van sy voormalige kampvegters in die tronk te stop. Mugabe het verlede week een van Zimbabwe se belangrikste, en mees gevreesde…

Middelburg – water krisis

Die afgelope week is Middelburg in oos-Transvaal geteister deur ‘n water krisis. Groot gedeeltes van die dorp was sedert verlede Woensdag sonder water. Die gedeeltes wat sonder water was is…

Spaanse Volksparty probeer regering vorm

Premier Mariano Rajoy van die konserwatiewe Volksparty in Spanje het die versoek van die Spaanse koning eerbiedig en probeer nou om ’n koalisie regering saam te stel. Die Volksparty is…

Brandstofprys daal weer

Die prys op alle grade loodvrye petrol daal Woensdag, 3 Augustus, met 99c per liter. Die dieselprys verlaag op 0.05% swaelinhoud met 74c en op 0.005% met 73c per liter….

Grondeise na 1998 op ys

Die Grondwethof het in ´n eenparige uitspraak bevind dat die 2014 heropening van grondeise te voldoende geleentheid vir openbare insette toegelaat het nie. Aanvanklike keerdatum vir eise was einde Desember…