SAUK weier om die knie te buig
Die regstryd om SAUK-joernaliste weer heraangestel in hulle poste te kry gaan klaarblyklik nog ‘n paar rondtes beleef weens die SAUK-bestuur se unieke siening omtrent die openbare uitsaaier se eintlik…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Die regstryd om SAUK-joernaliste weer heraangestel in hulle poste te kry gaan klaarblyklik nog ‘n paar rondtes beleef weens die SAUK-bestuur se unieke siening omtrent die openbare uitsaaier se eintlik…
‘n Inbraak by ses vuurwapenstore van die vlootbasis in Simonstad is eers vroeg vandeesweek ondek nadat inbrekers klaarblyklik al vanaf Vrydagaand hulself aan buit gehelp het. Van die gesteelde items…
Ons verstaan klaarblyklik nie altyd ubuntu reg nie, veral nie as dit bygesleep word vir bepaalde doeleindes nie. Vir die swart volke sluit dit in “gemeenskapsgevoel” of “samehorigheid”, en daar…
Reddingswerkers moes mense uit ‘n winkelsentrum aan die Oos-Rand red nadat ‘n mini tornado die omgewing getref het. Verskeie mense is uit die puin van die Phumulani Mall in Tembisa…
Krimp inmekaar … soos een wat baar! Want nou sal jy die stad verlaat … en jy sal in Babel aankom – dáár sal jy gered word, dáár sal die…
Dit is op hierdie stadium onduidelik of die SAUK die vier joernaliste wat hulle saak in die arbeidshof gewen het, toegelaat gaan word om weer Woensdag vir werk aan te…
Die grondwetlike hof het die bedrag van R7,8 miljoen goedgekeur wat president Jacob Zuma moet betaal vir nie-veiligheidsopgraderings by sy Nkandla-woonkompleks. Dit uitspraak volg nadat die tesourie in Junie gesê…
Die ma van die broer en suster wat verdink word van die afspraak-moorde in Krugersdorp, is in hegtenis geneem in verband met lewensversekeringsbedrog wat ‘n hele paar miljoen rand beloop….
Een van ‘n groot bende rowers kan waarskynlik weens sy kennis as oud-lid van die Valke ‘n meesterbrein wees in ‘n rooftog waartydens R104 miljoen in Witbank geroof is. Welcome…
‘n Man van Florida-heuwels se lyk is gekry nadat hy sedert 22 Julie vermis geraak het. Bure van Jose Mendonca (73 jaar) by die Villa Montecarlo-kompleks het reeds saamgedrom toe…
Vyf verdagtes, waaronder twee polisiebeamptes, sal Donderdag weer in die hof verskyn in verband met die gewapende roof by G4S in Kimberley waartydens na bewering meer as R30 miljoen gebuit…
Eskom het ontken dat die kragonderbrekings wat sekere dele van die Oos-Kaap en Natal getref het aan beurtkrag toegewyt kan word. Volgens die kragvoorsiener word uiterste weerstoestande in die betrokke…
Die Duitse volk is woedend oor terroriste aanvalle wat een na die ander plaasvind in die land, en alhoewel die vlae nie meer halfmas hang nie, is daar ’n voelbare…
In die jongste meningspeiling wat in Spanje gehou is, het die meerderheid Kataloniërs te kenne gegee dat hulle ten gunste van onafhanklikheid is. Die peiling toon dat die Spaanse deelstaat…
Tydens ’n simboliese gradeplegtigheid is 200 senior offisiere van die weermag deur die minister van verdediging, Raul Jungmann, amptelik aangewys om die veiligheid van die Olimpiese Spele onder hulle bevel…
Turkye sal voorlopig nie lid van die Europese Unie kan word nie, omdat die land tans in ’n staat van onsekerheid verkeer, aldus die Europese Kommissie se voorsitter, Jean-Claude Juncker….
In Brittanje word gemiddeld 13 miljoen piesangs maandeliks weggegooi, wat dit op ’n beraamde 160 miljoen per jaar beteken wat vernietig word. Piesangs word daar as oneetbaar geklassifiseer indien daar…
Interpol het besluit om steun te verleen aan die Internasionale Koalisie se stryd teen die Islamitiese Staat (IS) in die Midde-Ooste. Die belangrikste taak sal glo wees om buitelandse stryders…
In die Skotse baai van “Cromarty Firth”, het ’n volwasse dolfyn ernstige wonde weens sonbrand opgedoen toe hy op die kus se sandbank beland het. Die dolfyn, wat deur wetenskaplikes…
Die vlieënier, Bertrand Piccard, het die laaste skof om die wêreld suksesvol afgelê met die beroemde “Solar Impulse 2”-vliegtuig sonder om ’n liter brandstof te gebruik. Die vliegtuig kon gedurende…
’n Man van Rusland (65 jaar) en ballonspesialis het Saterdag in die verlate noorde van Australië aangekom nadat hy glo ’n nuwe wêreldrekord opgestel het deur om die aarde te…
Nuutste kommentaar