Minister kap media oor kritiek teen regime
Daar kan weinig twyfel wees oor waar die minister van kommunikasie, Faith Muthambi, se lojaliteit lê na haar oproep dat joernaliste by ‘n professionele liggaam geregistreer moet word “om te…
Daar kan weinig twyfel wees oor waar die minister van kommunikasie, Faith Muthambi, se lojaliteit lê na haar oproep dat joernaliste by ‘n professionele liggaam geregistreer moet word “om te…
‘n Poging van die amptelike opposisie om politieke munt te slaan uit Nelson Mandela se stem in ‘n verkiesingsadvertensie is sterk veroordeel deur sy familie. Volgens sy kleinseun, Zwelivelile Mandela,…
Meer as 30 mense is beseer toe ‘n bus ongeval het op die M1-suid deurpad, waar dit van die M2-wisselaar in Newtown, Johannesburg skei. Die bus met sitplek vir 75…
‘n Swart vrou se herhaaldelike aanhitsende oproepe om blankes te vermoor, is opnuut in die kollig as nog ‘n geval waar geen vervolging oor rassistiese uitlating plaasgevind het nie. Palesa…
Die Menseregtekommissie (MRK) het nogmaals uitstel aan president Jacob Zuma gegee oor ‘n klagte van haatspraak teen hom omtrent uitlatings oor Jan van Riebeeck. Zuma het uitstel tot 31 Julie…
‘n Man het ‘n aanvaller doodgeskiet wat hom met sy terugkeer van die Innibos fees op die Hilltop-kleinhoewes buite Nelspruit ingewag en aangeval het. Die twee Stander-broers, wie se name…
Al hoe meer stemme gaan op teen die toepassing van sensuur by die SAUK deur die uitsaaier se bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, desondanks het hy eenvoudig nie eens opgedaag vir ‘n…
Volgens die kwartaallikse indiensnemingsopname het die nie-landbousektor in die Suid-Afrikaanse ekonomie ‘n verlies van 15 000 werksgeleenthede in al die sektore, behalwe konstruksie en gemeenskapsdienste gehad. Indiensneming het in die…
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) sal van vandag af begin om stembriewe vir die munisipale verkiesing op 3 Augustus te druk. ‘n Rekordgetal van 200 partye en meer as 61 kandidate…
Die Zuma-familie het amper almal aangedui dat hulle president Jacob Zuma nie finansieel sal kan help om die R7,8 miljoen te betaal vir sy nie-veiligheidsopgraderings by Nkandla nie. Die stories…
Drie mans het ‘n transito-veiligheidswag in ‘n winkel oorrompel in Bethlehem nadat hulle ‘n rolstoel as ‘n slenter gebruik het. Een van die verdagtes het sy trawant met die rystoel…
Die Fauresmith-uithourit begin vandag met altesaam 536 ruiters wat ingeskryf het vir een van die taaiste ritte in die wêreld. Altesaam 11 perderuiters van Boswana, Namibië en Zambië neem vanjaar…
In die Amerikaanse deelstaat Florida het Thomas Ross ’n eis van $10 miljard ingestel teen die reuse Apple-maatskappy. Ross beweer dat die Apple-maatskappy sy idee van slimfone gesteel het, en…
Die Verenigde State van Amerika het glo sy prosesse verbeter om sy beoogde mikpunt te bereik om 10,000 Siriese migrante in die land toe te laat. Vroeër was die proses…
Stel jou voor jy gaan skool toe een oggend en word by die ingang deur die president van Rusland begroet met ’n stewige handdruk. Dit is wat gebeur het met…
Die dood van minstens 120 mense en meer as 200 gewondes tydens die terroriste se aanval in Bagdad, is dit duidelik dat terroriste nog lank met ons sal wees. Dit…
Die konserwatiewe regering van Skotland is ontevrede met die besluit van Britse kiesers om uit die Europese Unie (EU) te tree, en het kort na die aankondiging dat die Brexit-ondersteuners…
Die Russiese president, Vladimir Poetin, het die naweek daarop gesinspeel dat Rusland sal optree en troepe sal ontplooi aan die Finse grens indien Finland sou aansluit by Navo. “Finland se…
Ek lees die berigte oor self-ry motors wat deesdae die nuwe “modegier” van motorvervaardigers is, en neem met ’n tikkie kommer kennis van Tesla se ongeluk wat wêreldwyd opslae gemaak…
Die Verenigde Nasies se afdeling vir Voedsel en Landbou het in sy jongste verslag gemeld dat minstens 28 van die 37 lande waar voedselhulp benodig word, in Afrika geleë is….
Die internasionale maatskappy, “Nestlé Global”, het sopas aangekondig dat hulle beoog om opleiding en vakleerlingskappe aan te bied aan 300,000 jongmense in Afrika. Die hoof uitvoerende beampte van Nestlé, Paul…
Nuutste kommentaar