Daily Archives: June 30, 2016

Vryheid van spraak loop met voetboeie

Die vryheid van spraak behoort eintlik ‘n gegewe te wees. In baie lande regoor die wêreld word aanvaar dat vryheid van spraak noodsaaklik is. Die wye publiek, skrywers, akademici en…

Skryfster Margaret Bakkes oorlede

Die bekende Afrikaanse skryfster, Margaret Bakkes, is vandeesweek in die ouderdom van 84 jaar in die Paarl oorlede. Haar literêre nalatenskap aan Afrikaans omvat ‘n oeuvre van meer as 30…

TLU SA steun vreeslose joernaliste

Die beperkings wat tans op joernaliste van die openbare uitsaaier geplaas word rakende rapportering van nuus, is ‘n verdere aanduiding van die sieklike magsbeheptheid van die regering en die instellings…

Hoewe aanval – tragedie tref weer man

Tragedie het vir die tweede keer ‘n sakeman van Pretoria getref toe sy tweede vrou op dieselfde hoewe doodgeskiet is as waar sy eerste vrou ook vermoor is. Jurie Steenberg…

Hettema probeer hom en sy vrou verskans

Die tydrenjaer en kampioenfietryer, Jan Hettema (83 jaar), het probeer om hom en sy vrou in hul slaapkamer te verskans tydens ‘n aanval op hul Boschkop-hoewe, oos van Pretoria. Die…

Geen staking van petrolaflewering

Die Suid-Afrikaanse Brandstofhandelaarsorganisasie (Sapra) het gerugte ontken oor ‘n dreigende staking van brandstofaflewering wat op sosiale media gesirkuleer word. Chevron SA en die chemiese vakbond, Ceppwawu, het vroeër gesê hulle…

Rekordgetal partye staan in verkiesing

‘n Rekordgetal van 200 politieke partye, 65% meer as in 2011, sal vanjaar aan die munisipale verkiesing op 3 Augustus deelneem. Meer as 61 000 kandidate staan in vanjaar se…

Partye gevra wie gee hul privaat skenkings

Politieke partye in die parlement moet teen Vrydag hulle privaat skenkings openbaar maak ingevolge ‘n aansoek van die organisasie, My Vote Counts, op grond van die Wet op die Bevordering…

Heksejag teen Sodwana gastehuis op dreef

Die eienaar van ‘n gastehuis op Sodwanabaai is van haatspraak, onwettige handeldryf en ontduiking van belasting aangekla. Die Natalse LUR vir toerisme, Sihle Zikalala, het met sy hele gevolg op…

Salarisse vreet meeste munisipale geld

Salarisse en personeelkoste het die afgelope boekjaar munisipaliteite die meeste gekos, terwyl instandhouding baie laag op die prioriteitslys is. ‘n Yslike 25,6% is weggevreet deur salarisse en personeelkoste, terwyl instandhouding…

Misdaad in SA stede gevrees

Die skokkende stand van stedelike veiligheid in Suid-Afrika blyk uit ‘n pas vrygstelde verslag daaroor waarin misdaadpatrone en tendense duidelik na vore kom. Altesaam nege stede is vervat in die…

Seun steeds in hoësorg na hiëna aangeval

Die jong seun wat deur ‘n hiëna aangeval is, is steeds in die hoësorgeenheid van die Milpark-hospitaal in Johannesburg, waar hy onder verdowing gehou word. Hy maak egter goeie vordering…

Nuwe Britse premier in September

Die nuwe eerste minister van Brittanje sal die huidige David Cameron vervang gedurende September, het die Konserwatiewe Party in ’n media onderhoud aangekondig. Die regering verkeer onder hewige druk nadat…

Sybokhaar styg steeds hoër

Met ’n geringe styging in die produksie van sybokhaar, is dit ’n merkwaardige prestasie wat bereik is deur die Suid-Afrikaanse boere wat die droogtetoestande moes trotseer. Die styging van bokhaar…

Raak ontslae van Engels by EU

Dit is nie net die Boere-Afrikaners wat ’n wrewel het teen die taal van die onderdrukker nie, want verskeie lande, en veral die Franse is van mening dat die taalgebruik…

Selfmoordbom ruk Istanboel

Op die internasionale lughawe van Istanboel het drie reuse ontploffings die gebou geskud en die lewens van 36 mense geëis. Die voorval het minstens 147 mense gewond gelaat wat inderhaas…

Britse politiek lyk deurmekaar

Die kiesers van Brittanje is meer verdeeld as wat dit was tydens die Tweede Wêreldoorlog, en die moontlikheid dat ‘n nuwe bedeling op die land wag, is nie uitgesluit nie….

Ortodokse kerkleiers byeen na 1 200 jaar

Leiers van Ortodokse Kerke regoor die wêreld het hulle kommer uitgespreek oor die omstandighede wat Christine in die Midde-Ooste ondervind. Die kerkleiers het ’n historiese byeenkoms gehou in Griekeland wat…

Turkye soek aansluiting by Russe

Die uiters omstrede president Recep Ayyip Erdogan van Turkye het in ’n skrywe aan die Kremlin sy “opregte verskoning” aangebied vir die neerskiet van ’n Russiese vegvliegtuig in 2015. Erdogan…

Pepsi gebruik weer aspartaan-versoeter

Die koeldrankvervaardiger Pepsi gaan glo terugkeer na ’n vorige gebruik om die gevaarlike middel, aspartaan, as versoeter te gebruik in sekere koeldranke wat in die VSA verkoop word. Vir etlike…

Miljoene kinders gaan sterf

Navorsing toon dat ruim 60 miljoen kinders teen die jaar 2030 sal gesterf het aan verskeie oorsake wat met medikasie en behandelings vermy kon word. Die navorsing toon ook dat…