Daily Archives: June 29, 2016

Hoewe-aanvalle eis twee lewens

Die oud-tydrenjaer en Springbok-fietsryer, Jan Hettema, is op sy kleinhoewe op die Boschkoppad doodgeskiet toe hy deur twee aanvallers oorval is. Hettema (83 jaar) se vrou, die huishulp en haar…

Goddelike liefde

En nou bly geloof, hoop, liefde – hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde (Kor. 13:13).   … As ons mekaar liefhet, bly God in ons en het…

Op die Volksakker – Die wese van Afrikanerskap

Vandag verskyn Op die Volksakker se 100ste rubriek.   In lig van soveel wat rondom ons letterlik en figuurlik ineenstort en terwyl die skokkende omvang van die aanslag uit liberaal-humanistiese,…

Meer as 1 000 wette van ANC-regime onder soeklig

Die publiek sal hul mening kan gee oor die meer as 1 000 wette wat vanaf die ANC-regime se bewindstydperk deurgevoer is. ‘n Onafhanklike wetgewende paneel is deur die parlement…

Skoolinbrekers op Memel ook plaasaanvallers

Die twee vermeende plaasaanvallers is aangekeer wat ‘n Vrystaatse boer, Bertus van Wyk en sy vrou, Trudie op die plaas Christina by Verkykerskop in die Memel-distrik uiters wreedaardig aangerand en…

SAUK – minister eggo ANC oor woelinge

Die tydsberekening van die waarnemende uitvoerende groepshoof van die SAUK, Jimi Matthews, se bedanking is verdag. Só het die minister van kommunikasie, Faith Muthambi,  in ‘n verklaring gereageer op die…

Vuwani matrieks haal skoolwerk by kampe in

Bykans 2 000 matriekleerlinge van Vuwani in Noord-Transvaal woon klasse in spesiale kampe by nadat hulle al twee maande lank nie kon skoolgaan nie omdat meer as 20 skole in…

Nkandla – hof keur tesourie se R7,8 miljoen goed

Die grondwetlike hof het die tesourie se aanbeveling goedgekeur dat president Jacob Zuma net meer as R7,8 miljoen moet betaal vir nie-veiligheidsopgraderings by sy woonkompleks by Nkandla. Die ANC in…

SA hoogleraar benoem op VN komitee

‘n Hoogleraar in menseregte aan die Universiteit van Pretoria, prof. Christof Heyns, is aangewys as een van die 18 lede van die Verenigde Nasies se Menseregtekomitee. Hy is in Maart…

Alles klopdisselboom by die SAUK

Die SAUK-bestuur voer aan dat daar geen krisis by die uitsaaier is nie en dat die bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, uitstaande werk lewer. Na aanleiding van die skielike bedanking van die…

Water op planeet Pluto?

Diep onder die bevrore oppervlakte van die bitter koue dwerg-planeet Pluto, is waarskynlik nog steeds ’n massiewe ondergrondse oseaan met vloeibare water. Dit blyk uit die jongste berekenings wat gebaseer…

Colombiane onderteken historiese ooreenkoms

Die regering van Colombia en die FARC-rebellegroep het ’n geskiedkundige mylpaal bereik toe hulle ooreengekom het op ’n skietstilstand na dekades van konflik in die land. Meer as 220,000 mense…

VW stig "diesel fonds" met miljarde

Om te verseker dat die Amerikaners nie ’n hofgeding teen Volkswagen begin nie, het die Duitse vervaardiger ’n fonds tot stand gebring van sowat 20 miljard euro wat aangewend sal…

Obama sukkel om sy sin te kry

Die Hooggeregshof in Amerika het by ’n doodloopstraat gekom oor president Barack Obama se immigrasie-plan wat hy gebruik om die Republikeinse leiers in die Senaat te kritiseer omdat hulle weier…

Geen referendum in België

Die kans dat die Britte se referendum kan dien as inspirasie vir België om dieselfde roete te volg en ’n referendum te hou, is hoogs onwaarskynlik. Die is die mening…

Russe saai verwoesting in Aleppo

Russiese vegvliegtuie het die Siriese weermag soldate ondersteun in ’n verwoestende reeks aanvalle in die omgewing van Aleppo, ten noorde van Sirië. Die aanvalle is uitgevoer om terroriste en sogenaamde…

Groot-Brittanje word Klein-Brittanje

Die wiel is aan die draai, en Groot-Brittanje gaan Klein-Brittanje word, en die Verenigde Koninkryk gaan die Verdeelde Koninkryk word. Dit is die mening van ’n politieke ontleder in Pretoria…

Bees uitvoer na Namibië oopgestel

Suid-Afrika het die verbod op die uitvoer van beeste na Namibië opgehef nadat die twee lande se onderskeie departemente op eenvormige dokumentasie ooreengekom het. Namibië het ook alle invoere van…