Daily Archives: June 28, 2016

Petisie begin om SAUK te bevry

‘n Petisie is aanlyn begin met die oproep, “bevry die SAUK van sensuur en politieke inmenging”. Op die petisie word die openbare uitsaaier se verantwoordelikhede na aanleiding van die SAUK…

Treffend Afrikaans – die kinderskoene van ‘n taal

Toe Jan van Riebeeck in 1652 met ‘n klompie Hollandse amptenare in diens van die Hollands-Oos-Indiese Kompanjie in Tafelbaai aan wal gestap het om hier ‘n verversingspos te stig, het…

Wedvlugduiwe – die mens se vriend

Van die vroegste jare af is die duif die mens se vriend. Nuus, sakebedrywighede en oorloë vorm ‘n diep ineengevlegte deel van die geskiedenis van hierdie gevleuelde boodskappers. Sedert Noag…

Brug – ‘n vernufspel met kaarte

In hierdie rubriek gaan gepoog word om mense aan brug bekend te stel, maar ook om interessante brokkies inligting aan te bied soos waar die spel ontstaan het en waar…

Vrystaat boere gewaarsku teen onwettige besetting

Vrystaat Landbou (VL) het boere gemaan om hulle paraatheid op te skerp en gereeld leë huise, geboue en werkershuise op hulle grond na te gaan om te verseker dit word…

NG Kerk weer lid van WRK

Die NG Kerk het sy groot strewe bereik om na 55 jaar weer toegelaat te word as lid van die Wêreldraad van Kerke (WRK). Dit is deur ds. Nelis Janse…

Skroewe aangedraai oor SAUK sensuur

Druk is aan die opbou dat vryheid van spraak en persvryheid dringend bekyk moet word namate al hoe meer SAUK-personeel in die slag bly weens die hoogs omstrede bedryfshoof Hlaudi…

"Snaakse vrae" waarom intelligensie ontbreek

“Snaakse vrae gevra deur snaakse mense” is die antwoord van die minister van staatsveiligheid, David Mahlobo op vrae waarom die owerheid, wat oor klaarblyklik goeie inligting beskik het voor die…

Zuma moet net R7,8 miljoen betaal

‘n Bedrag van R7,8 miljoen sal binne 45 dae deur president Jacob Zuma betaal moet word vir opgraderings wat niks met veiligheid by sy privaat woonkompleks by Nkandla te doen…

Verdagtes ook van moord op Annatjie Myburgh aangekla

Die twee verdagtes wat verbind word met die kaping en ontvoering van Annatjie Myburgh van Witrivier gaan volgens die voorlopige klagstaat ook van moord aangekla word. Myburgh is aldus die…

Inligting gesoek na moord op kleinhoewe

Die polisie het die publiek gevra om na vore te kom met inligting wat kan help met die ondersoek na die moord op die 63-jarige man Wayne Skews op ‘n…

Broer en suster saam voor oor afspraak moorde

‘n Broer en sy suster het Maandag vir die eerste keer in die hof verskyn in verband met die drie afspraak-moorde in Krugersdorp. Marcel Steyn (18 jaar) en Le Roux…

Raak gou ontslae van Britte

’n Senior leier in die Europese Unie (EU) het bevestig dat die lidlande se leiers dit eens is om Brittanje so vinnig as moontlik uit die EU te kry. Die…

Mafia baas uiteindelik gevang

Vir sowat 20 jaar het Ernesto Fazzalari daarin geslaag om die lang arm van die gereg te ontduik en sy mafia-sindikaat te bedryf terwyl hy in die suide van Italië…

Venezuela werk hard vir referendum

Die opposisielede in Venezuela het daarin geslaag om ’n voldoende aantal wettige kiesers se handtekeninge aan die land se Verkiesingskommissie voor te lê en goedgekeur gekry. Dit bring mee dat…

Spaanse Volksparty wen verkiesing

Die konserwatiewe Volksparty van Spanje, het die verkiesing met ’n vergrote meerderheid gewen teenoor die vorige verkiesing in Desember. Te midde van ’n groter meerderheid, is dit steeds nie ’n…

Vrees vir meer bedankings uit EU

Die voorsitter van die Europese Kommissie, Jaen-Claude Juncker, het sy vrees uitgespreek dat meer lande nou aanspraak daarop gaan maak om referendums te hou oor uittrede of voortgesette lidmaatskap van…

Ierse volk sal nie herenig

Die verdeeldheid onder die Ierse volk sal nie maklik herstel kan word nie, en die uitslag van die Britse referendum kan geen rol speel om Noord-Ierland en die Ierse Republiek…

Ysland kies historikus as president

Alles het gedui daarop dat Gudni Johannesson die stemme in die presidentsverkiesing gaan wegraap voor die ander agt kandidate wat in die veld is vir die gesogte amp. Die 47-Jarige…

Konserwatiewe siening oor EU

Die onverwagse besluit van Brittanje om uit die Europese Unie te tree het ekonome en politici oor die wêreld geskok. Kiesers het die geleentheid gekry om hulle mening te gee,…