Daily Archives: June 27, 2016

Verskillende soorte soute vir gebruik in voedsel

Hier is ‘n paar tipes sout wat gebruik word wanneer ons kook en selfs vir voete wat moeg is en ook as ‘n gesigwasmiddel. Eerstens kom ons by die pragtige…

Vullende papgereg

Wat eet ons vanaand? Kom ons eet papbolle wat sommer anders is, maar heerlik vullend is. Die hoeveelheid pap wat u moet maak, hang af van hoeveel mense saam aansit….

Motor rubriek – Honda HR-V Elegance CVT

Die naam Honda sê dit alles. Dit verteenwoordig ‘n motor van formaat. Wie is nie bekend met die motor wat in tydrenne en ander renne soos die Grand Prix sy…

Seun ernstig beseer deur hiëna

‘n Jong seun van Verwoerdburg is oor die naweek in ‘n privaathospitaal geopereer nadat hy baie ernstige skade aan sy gesig opgedoen het toe ‘n hiëna sy gesigsbene met sy…

Stemure verkort sonder wye publisiteit

Die Verkiesingskommissie (VK) het die stemure, wat volgens wetgewing (Munisipale Kieswet) strek vanaf 07:00 tot 21:00, verkort na 07:00 tot 19:00 vir die plaaslike verkiesing wat op 3 Augustus 2016…

Nog geen stappe oor "wit kokkerotte"

’n Dosent in regte aan Unisa word al vir vyf maande deur die instelling ondersoek weens haatuitsprake op sosiale media. Maar daar is steeds nie stappe teen Benny Morota gedoen…

Skoolfoto as platform oor ras opgebou

Die reaksie op ‘n foto van blanke kleuters en ‘n swart kleutertjie wat by verskillende tafels by die Koeitjie en Kalfies kleuterskool in Verwoerdburg sit, én ‘n ope brief van…

Aanval op Uniegebou is verwag

‘n Veiligheidsverslag van die staat wat in die hande van die media beland het, voer aan daar is beoog om die Uniegebou aan te val tydens die afgelope week se…

Bokkieweek – Waterkrisis oorkom

Vanjaar vind die 25ste byeenkoms van die Afrikaner Volkseie Sport (AVS) se Bokkieweek vanaf 4 Julie tot 9 Julie op Kroonstad plaas. Die Wintersport Bokkieweek behels vyftien unies oor bykans…

Britte se “Euro-exit” ruk ekonomiese markte

Die referendumuitslag in Brittanje om die Europese Unie (EU) te verlaat het die wêreldmarkte geskud. Die aandelebeurse het oral in die wêreld aansienlik verswak met tussen 3% tot 7%, wat…

Zuma se "arrogante appèl" misluk

Die Pretoriase hooggeregshof het die vuisvoos land een ligpuntjie gebied en dit is dat hy die Zuma-appèl, “naïef en arrogant” genoem deur COPE, verwerp het. Die president, met klaarblyklike steun…

Nog 2 in hof oor afspraak moorde

Nog twee verdagtes sal na verwagting vandag in die landdroshof in Roodepoort verskyn in verband met die ‘afspraak-moorde’. Die 18-jarige vrou en 20-jarige man is op Vrydag in hegtenis geneem…

Drie van SAUK geskors

Drie senior werknemers van die SAUK is geskors en verbied om met die media te praat oor hul meningsverskil met die uitsaaier. Die uitvoerende regisseur van die nuusprogramme Monitor en…

Twee kan doodstraf kry in Botswana vir plaasmoord

Die doodstraf kan opgelê word aan twee voormalige plaaswerkers vir die plaasaanval naby Ghanzi in Botswana en gru-moord op die boervrou, Reinette Vorster. Die werkers het Vorster (42 jaar) na…

"Kopdoek’ Piet se poets kos hom sy pos

‘n ‘Poets’ wat hy na ‘n meningsverskil op ‘n kollega gebak het deur haar in haar kantoor toe te sluit, het dr. Piet Croucamp sy werk by die Universiteit van…

Johnson dalk volgende Britse premier

David Cameron se bedanking as eerste minister van Brittanje, spruit uit die referendumuitslag, en dit het Brittanje se politici laat beweeg na ’n nuwe tydvak wat in die komende maande…

Argentinië opper Falkland eiland by VN

Die minister van buitelandse sake in Argentinië, Susanna Malcorra het tydens haar toespraak in die Verenigde Nasies gesê die herstel van die Falklandeilande se soewereiniteit sal ’n staande punt op…

Britte kan Gibraltar verloor

Die Britse besluit om uit die Europese Unie weg te breek, het klaarblyklik meer implikasies as wat deur die kiesers besef word, waarvan die verhouding met ander lande sterk op…

Donker toekoms vir EU

Die referendum se uitslag in Brittanje het ’n beslissende uitwerking op die hele Europa, en kan lei tot die uiteindelike ontbinding van die struktuur. In Brittanje het Noord-Ierland en Skotland…

Referendum vir Nederland gevra

Die konserwatiewe Geert Wilders van Nederland het skerp gereageer nadat die uitslag van die Britse referendum oor voortgesette lidmaatskap van die Europese Unie (EU) bekend geraak het. In ’n onderhoud…

Duitsland wil kettingreaksie verhoed

Die Duitse federale regering van Bondskanselier Angela Merkel moes met skok en teleurstelling verneem van Brittanje se referendumuitslag, wat opgevolg is deur eise van verskeie regse politieke partye om referendums…

Skotland gaan weer stem

Die Streeksregering van Skotland tref reeds reëlings en doen voorbereidingswerk vir ’n nuwe referendum oor hul onafhanklikheid. Die besluit volg nadat Skotland met ’n groot meerderheid ten gunste van voortgesette…

Brexit ruk Duitse koalisie partye

Die uitslag van die Britse referendum het die twee mees senior leiers van die Duitse koalisie regering laat besef hulle moet die geskil oor onwettige migrante eenkant laat en nuwe…

Britse besluit is tydelik negatief

Analiste hou rekening met die enorme skommeling op die beurse van veral Brittanje en Europese lande, en die tuimeling van die Britse pond het verder gedaal as wat aanvanklik verwag…

Kommentaar – Linkse paniek

Die wêreldburgers van Europa, wat deurgaans probeer om die Europese lande in een groot wêreldstaat te omvorm, het een van sy grootste terugslae gekry met die Britse kiesers se besluit…

Elandbul behaal rekord prys

Mnr. Norman Adami, van Beestekraal, en die voormalige voorsitter van die SAB-Miller groep het ’n Livingstone elandbul op ’n wildveiling gekoop vir R7 miljoen. Die elandbul, “Legend”, is opgeveil deur…