Daily Archives: June 24, 2016

Inflasiekoers laer

Die inflasieverlaging van 6.1% vir Mei teenoor die 6.2% in April in die Verbruikersprys Indeks (VPI) op ʼn jaar-tot-jaar basis is welkome nuus. Indien die tendens voortduur kan dit toekomstige…

Perspektief op politiek – kroonrat of kuil

Die nuus, openbare media en lamppale skreeu “verkiesing” vir die afgelope paar maande. Politieke partye probeer mekaar oortref in beloftes.  Afrika-politiek ontbrand letterlik oral in ons land. Baie volksgenote openbaar…

Brittanje verlaat die EU

In ’n verwoede stryd  tydens die derde referendum in die geskiedenis van Brittanje, het diegene wat ten gunste is van uittrede uit die Europese Unie, met 52% van die stemme,…

Vandag 85 jaar gelede vereer US Langenhoven

Vandag presies 85 jaar gelede op 24 Junie 1931 ken die Universiteit van Stellenbosch (US) ‘n eredoktorsgraad (Doctor Litterarum honoris causa) aan CJ Langenhoven toe. In die lig van wat…

Vure gestook oor kleuterskool se foto

‘n Kleuterskool in Verwoerdburg word ondersoek deur die departement van onderwys in Sentraal-Transvaal op grond van ‘n foto, waarop ‘n swart kind eenkant by ‘n tafeltjie sit langs ‘n tafel…

Universiteite wurg Afrikaans dood

In die toekoms sal 22 Junie as ‘n swart dag in die geskiedenis van Afrikaans aan die Universiteit van Stellenbosch (US) en die Universiteit van Pretoria (UP) bekend staan. Só…

Gastehuis ondersoek oor ras

Aantygings teen ‘n gastehuis in Sodwanabaai word op provinsiale vlak ondersoek nadat die eienaar se benadering om “nie meer swartes en staatsamptenare te akkommoddeer nie,” aan die groot klok gehang…

Tweede verdagte gesoek na moord op vrou

Die polisie is nog op soek na ‘n tweede aanvaller wat ‘n bejaarde vrou in haar huis in Sandton oorval en vermoor het. Gillian Hotz (70 jaar) is verlede Vrydag…

"Ehrenreich is die ware rassis"

Tony Ehrenreich se uitsprake oor wit Springbokke wat doelbewus onderpresteer is misplaas en roekeloos, en moet verwerp word met die minagting wat dit verdien, sê adv. Anton Alberts, van die…

Talle mense gewond in Duitsland

’n Swaar gewapende man wat nog nie dadelik geïdentifiseer kon word nie, het minstens 25 bioskoopgangers gewond toe hy op hulle losgebars het in die Duitse Viernheim. Die voorval het…

Ipsos – koalisies dalk stede se voorland

Die jongste Ipsos-meningsopnames in drie groot Suid-Afrikaanse stede kan ‘n aanduiding wees van die scenario wat hom in én na die munisipale verkiesing kan afspeel. Dit wil voorkom asof politieke…

Nog ‘n treinongeluk binne enkele dae

Meer as ‘n honderd mense is beseer toe twee passierstreine in Lamontville, Durban met mekaar gebots het. Die ongeluk volg kort nadat ‘n trein in die Kaap ontspoor het en…

Borgtog geweier aan verdagtes in Rust-moordsaak

Die twee beskuldigdes in die Winnie Rust-moordsaak is borgtog in die landdroshof op Wellington geweier. Nie een van die beskuldigdes, Nigel Plaatjies of sy oom Johannes Plaatjies kon aan die…

Nog Kubaanse dokters kom in SA aan

Vandag kom 25 Kubaanse dokters in Suid-Afrika aan om in Sentraal-Transvaalse staatsklinieke te begin werk as deel van die provinsie se veldtog om meer dokters in die openbare sektor te…

Krisis met SA se onwettige migrante

Vlugtend uit gebiede so ver as die Horing van Afrika, op soek na kos, verblyf, werk en vrede, kom duisende in Suid-Afrika aan om ontnugter te word. Kort na hulle…

Kommentaar – Verdeeldheid

In Brittanje het die kiesers gestem vir of teen voortgesette lidmaatskap van die Europese Unie, maar die referendum het die kiem van verdeeldheid gedra wat nog lank onthou sal word….

Aanslag teen Trump verskerp

Die Republikeinse presidentskandidaat Donald Trump is waarskynlik die rykste kandidaat wat ooit in Amerika aan ’n verkiesing deelgeneem het. Gerugte doen nou die rondte dat sy veldtog onder verdenking is…

Turkye blokkeer Duitse afvaardiging

’n Hoë-profiel afvaardiging van Duitsland se besoek aan ’n belangrike afdeling soldate, wat betrokke is by gevegte teen die Islamitiese Staat (IS) terroriste, is by ’n lughawe deur Turkse beamptes…

Bloedige gevegte woed in Libië

Minstens 29 burgerlikes is gedood in hewige gevegte in ’n dorp ten ooste van die Siriese grens nadat ’n ontploffing verskeie geboue beskadig het. Die dorp, Garabulli, se plaaslike woordvoerder…

Skandaal tref Spanje voor verkiesing

Slegs drie dae voor die Spanjaarde se algemene verkiesing, eis opposisiepartye die bedanking van die nasionale Volksparty se minister van binnelandse sake, Fernandez Diaz. Diaz het in die spervuur beland…

N-Korea slaag met missiel lansering

In die heel laaste toets van die afgelope week wat deur Noord-Korea uitgevoer is met die lansering van ’n middelafstand missiel, het die kommuniste blykbaar ’n mate van sukses gehad,…

Sonkrag vliegtuig suksesvol oor oseaan

Die bekende sonkrag aangedrewe “Solar Impulse” vliegtuig het daarin geslaag om in Spanje te land na ’n vlug oor die Atlantiese Oseaan. In die vlugprogram om rondom die aarde te…

Swede al strenger teen asielsoekers

Die Sweedse parlement het met ’n groot meerderheid ten gunste van strenger asielwetgewing besluit. Die besluit beheld onder meer dat die bestaande reg om asielsoekers se permanente verblyfreg om te…

Hong Kong die duurste stad

In die rangorde van die duurste stede waarin mense leef, is Hong Kong heel bo in die lys, terwyl Windhoek in Namibië, wat die 209 se posisie het, die goedkoopste…