Daily Archives: June 21, 2016

Reuse soektog na Natalse plaasaanval geloods

Boere, veiligheidsmaatskappye en die polisie het ‘n intensiewe soektog geloods om die gewapende aanvallers aan te keer wat die Goettsch-broers op hul plaas, Wild Duck Vlei, 15 km van Dundee…

Onluste dwing ANC om sake uit te stryk

Die ANC se nasionale en provinsiale strukture sal na verwagting vandag vergader met takke van die party in en om Pretoria weens die gewelddadige onluste wat uitgebreek het na die…

Skadu bly hang oor Pta se voorafbetaalde krag

Die stadsraad van Pretoria se beoogde betaling van bykans R1 miljard is eintlik bedoel om PEU se voorafbetaalde kragonderneming as ‘n lopende saak te ‘koop,’ en nie bloot die infrastruktuur…

Gelyke onderwys wil voorkeur vir swart skole hê

Die oproep dat Geskiedenis ‘n verpligte skoolvak vir skoolleerlinge moet wees, het weer opgeklink. Dié keer het die groep, Equal Education, tydens ‘n tweedaagse beraad in Johannesburg voorgestel dat Geskiedenis…

Ses van Wildtuin vasgetrek oor stropery

Ses werknemers van Sanparke word van renosterstropery in die Krugerwildtuin verdink. Vyf van hulle is veldwagters, waarvan drie al in die hof verskyn het. Twee van hulle is van Nwanetsi…

Betogers brand 21 busse in Pretoria

Negentien Autopax-busse wat deur Pretoria se stadsraad gehuur word is in Mamelodi aan die brand gesteek tydens betogings oor die benoeming van Thoko Didiza as burgemeesterskandidaat van die stad. Die…

Gru-moorde op egpaar skok dorp

‘n Egpaar van Groot-Brakrivier se gru-moorde is onder heel raaiselagtige omstandighede gepleeg. Die lyke van Tewie en Eurika Human is op hulle kleinhoewe in die Sandhoogte-gebied gekry. Die nadoodse ondersoek…

Verkeerde mense sink die land

Die afskaffing van verkeerdestellende aksie is deur die VF Plus se leier, dr. Pieter Mulder, bepleit as ‘n manier om beter gekwalifiseerde mense in munisipaliteite aangestel te kry. Hy het…

Thoko Didiza met hand uitgesoek

Die ANC werp alles in die stryd om hul meerderheid in die stadsrade van veral Pretoria en Port Elizabeth te behou. Hul keuse van ‘n voormalige minister, Thoko Didiza, as…

Right2Know eis SAUK hoof se kop

Die bedryfshoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng, moet uitgeskop word aangesien hy nie geskik vir sy pos is nie. Só het die veldtog, Right2Know (R2K) geëis tydens die groep se…

VN – SA het meeste asielsoekers

Suid-Afrika is die land wat meer asielsoekers as enige ander land in die wêreld aan die einde van 2015 gehad het, volgens ‘n verslag van die Verenigde Nasies (VN) se…

Die Kinderfonds sê dankie

Met die totstandkoming van “Die Vryburger Kinderfonds” sowat 18 maande gelede, het die bestuurslede nie besef dat die lesers van Die Vryburger met soveel oorgawe hulle beursies sou oopmaak nie….

Turkse Moslems is Duitse kopseer

Duitsland mag die tuiste wees vir menige volksgenoot, maar duisende voel ietwat bedreig deur die teenwoordigheid van Moslems en ander vreemdelinge in die land. In ’n studie wat onlangs gedoen…

Afrika leiers bly swak presteerders

Die “Prys vir Prestasie in Afrika vir Leierskap” kon vanjaar weer nie ’n toekenning maak nie aangesien die kontinent geen dinamiese leiers opgelewer het nie. Die  “Mo Ibrahim Stigting” het…

Poolse trekkers ploeg Afrika

Die Poolse trekkervervaardiger, Ursus, het ’n reuse kontrak onderteken met die Tanzaniese Nasionale Diens Korporasie, wat daarmee die maatskappy se derde kontrak vir Afrika is. Die Poolse vervaardiger het sy…

Wêreld se media in spervuur

Die vertroue in die media word feitlik daagliks gekritiseer en gewantrou deur die gewone publiek, grotendeels weens die onbetroubare beriggewing. In die VSA het Donald Trump reeds verskeie kere in…

Republikeine beplan aksie teen Trump

Tientalle afgevaardigdes van die Republikeinse Party het met ’n veldtog begin om “enige kandidaat, behalwe Trump” tydens die party se konvensie genomineer te kry as die amptelike presidentskandidaat. Hoe korrek…

Duitse minister kritiseer Navo

Die Duitse minister van buitelandse sake het die afgelope naweek gesê die onlangse Navo militêre oefening kan lei tot groter spanning en ’n plofbare situasie veroorsaak. Minister Frank-Walter Steinmeier sê…

Regse partye steun Brexit

Tydens ’n saamtrek van regse politieke leiers van Europa, het hulle ’n verklaring uitgereik waarin hulle steun gegee het aan die Brexit-standpunt van Britse kiesers. Die saamtrek is gehou in…

Kommentaar – Europese verdeeldheid

Vir meer as vyftig jaar het Europa geworstel met die ontvangs van onwettige migrante wat as vlugtelinge aansoeke om asiel inhandig, maar deurgaans geweier het om met mekaar in debat…