Daily Archives: June 20, 2016

Witrivier – tweede verdagte Dinsdag in hof

Selby John Mabila (26 jaar) het in die hof op Witrivier verskyn in verband met die dood en verdwyning van mev. Annatjie Myburgh (58 jaar) Die staat die hof het…

Suurlemoengras / Cymbopogon / "lemon grass"

Sitroengras of suurlemoengras is glad nie ‘n onbekende plant met al sy gebruike vir ons nie. Dit is eintlik welbekend en word al hoe meer gebruik. Dit kom oorspronklik van…

Anderste patatgereg

Wat eet ons vanaand? Hier is vir u ‘n heerlike romerige patatgereg en dit kan saam met enige ander bykos gebruik word. Dit is nie ‘n gereg wat ons voorouers…

Twee verdagtes in hof oor moord op Annatjie Myburgh

‘n Tweede verdagte sal vandag in landdroshof op Witrivier verskyn in verband met die verdwyning en moord op Annatjie Myburgh (58 jaar). Die 32-jarige man van Mosambiek is Sondagaand aangekeer…

Ford Mustang 5,0 GT

Vir manne en dames met “petrol” in hulle are is die Ford Mustang GT vir 2016, die ideale motor. Alles wat ‘n mens nodig het in ‘n motor, is voorsien….

Verdagte in hof oor moord op Annatjie Myburgh

‘n Verdagte sal na verwagting vandag in die landdroshof op Witrivier verskyn in verband met die moord op Annatjie Myburg (58 jaar). Hy sal ook tereg staan op klagtes van…

Egpaar ernstig beseer in OVS plaasaanval

Daar gaan druk uitgeoefen word dat ‘n taakspan ondersoek moet instel na die 22ste plaasaanval vanjaar in die Vrystaat waartydens ‘n egpaar van die Memel-distrik ernstig beseer is toe hulle…

TLU brief aan Gordhan bedank hom en gee raad

Die TLU SA het ‘n brief aan die minister van finansies, Pravin Gordhan, geskryf waarin hy bedank word vir sy kapsie teen rommelstatus vir Suid-Afrika, en om raad te gee….

Boere in nood gehelp met voer

In die winter net na een van die ergste droogtes in dekades is daar seker min dinge wat ‘n boer so aan die hart gryp soos hulp wat wys dat…

Prasa weer hof toe oor treine

Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het ‘n hofsaak aanhangig gemaak om die geld te probeer terugkry wat tot dusver vir die eerste 13 van altesaam 70 nuwe lokomotiewe betaal is….

Honde vergiftig voor inbrake

‘n Hele vlaag inbrake in die Vrystaatse Goudveld gaan die afgelope jaar gepaard met ‘n baie onstellende tendens waar honde vooraf vergiftig word om ‘n inbraak te vergemaklik. Sowat 120…

Agri-stad gaan verrys buite Nelspruit

‘n Sogenaamde agri-stad gaan in Oos-Transvaal ten weste van die Krugerwildtuin teen ‘n koste van R6 miljard opgerig word. Die beplande Nkosi-stad sal buite Nelspruit deur die inwoners van Pienaar…

Weelde minister laat haar nie "boelie"

Die minister wat veronderstel is om om te sien na die armes in die land het via haar woordvoerder teruggekap met onrelevante antwoorde nadat haar superluukse hotelverblyf in die spervuur…

Nog ‘n program waai by SAUK

Nog ‘n program gaan by een van die SAUK se radiostasies waai te midde van die opruimingsproses waarmee die instansie se hoogs omtrede bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng en van sy kollegas…

Bedekte burgeroorlog in Suid-Afrika

“Suid-Afrika het reeds wat ons ‘n bedekte burgeroorlog noem. Suid-Afrika het die hoogste moordkoers in die wêreld vir ‘n land wat nie in ‘n oorlog gewikkel is nie. Sowat 18…

VSA diplomate kritiseer Obama

Alhoewel ’n groot aantal Amerikaanse diplomate daarvan oortuig is dat die Siriese president, Bashar Al-Assad, nie verdere steun behoort te kry nie, word president Obama gekritiseer oor sy Siriese beleid….

Irak herower IS beheerde stad

Die Irakse weermag het in ’n bloedige geveg met vegters van die terroriste groep, Islamitiese Staat (IS), daarin geslaag om die stad Fallujah te herower. Premier Haider al-Abadi van Irak het…

Emirate sê Jemen oorlog is verby

Die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) het in ’n verklaring gesê hulle onttrek hulle militêre magte uit Jemen na sowat 15 maande se betrokkenheid waartydens hulle 80 soldate verloor het in…

Derde Brasiliaanse minister bedank

Dit blyk dat die regeringskrisis in Brasilië nie ten einde kom nie, en dat die nuwe tussentydse regering self ook kabinetsministers het wat by verskeie korrupsie skandale betrokke is. Die…

Volkswagen verskuif sy fokus

Volkswagen het sy fokus verskuif vanaf die binnebrand masjien na die elektriese aandrywing en wil daarby inkorporeer die vervaardiging van motors met selfbestuur eienskappe. Volkswagen is Duitsland se grootste motorvervaardiger…

Kloof verdiep tussen Trump en party

Na die jongste uitspraak van die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, het die verwydering met die hiërargie in die Party verder vertroebel en bestaan daar ernstige kommer oor die komende verkiesing….

Dokters onkundig oor griepvirus

Sowat 50% van verpleegpersoneel en dokters in aftree-oorde en hospitale neem ’n griepinspuiting voor die winter se koue hulle sou plattrek. Te midde hiervan is daar die ander helfte wat…

Hidrobreking bedreig Vrystaat

Die hidrobreking se geldwolwe van die land wil maar nie bes gee nie, en bedreig nou die Vrystaat en dele van Wes-Transvaal met die klaarblyklike verwagting om minder weerstand te…