Daily Archives: June 17, 2016

Geweld tydens betogings neem toe

Die geweldsvlak tydens betoging het die afgelope jare in die ANC se bewindstyd toeggeneem. En meer betogings word gewelddadig, aldus die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) se Lizette Lancaster. Haar reaksie…

Perspektief – Waarheid oor Soweto-Jeugdag

Elke saak het twee kante, tog is dit belangrik om in gedagte te hou dat nie beide kante noodwendig op waarheid geskoei is nie. Ons kan maar enige koerant oopmaak,…

Zuma vra nugter denke

Net meer as 5 000 mense het by die Orlando-stadion opgedaag om te luister na president Jacob Zuma en ander senior ANC’s se toesprake tydens die party se viering van…

Soektog na Annatjie Myburgh afgeskaal

Die grootskaalse soektog na Annatjie Myburgh is afgeskaal nadat ‘n wye gebied in die Laeveld gefynkam is op soek na haar, sonder dat enige teken van haar of haar voertuig…

Zuma moet antwoord oor haatspraak

Die Menseregtekommissie (MRK) het president Jacob Zuma verwittig dat hy teen 4 Julie (let wel: nog vanjaar) moet antwoord op ‘n klag van haatspraak oor uitlatings wat hy oor Jan…

"Swart kinders moet grond besit en wit kinders huur"

“Swart kinders moet hulle eie grond besit en moet wit kinders huur om die grond te bewerk,” aldus die EFF-leier Julius Malema. Hierdie populistiese tipe uitspraak van hom in Secunda…

Nylstromers herstel self kragtoevoer

Inwoners van Nylstroom moes vandeesweek self die inisiatief neem om te sorg dat sekere dele van die dorp weer elektrisiteit het ná ‘n kragonderbreking wat al etlike dae duur. Die…

Begunstigdes laat varke vrek

Die talle varkkarkasse wat oral gesaai lê op ‘n verwaarloosde Vrystaatse plaas bly in die nuus omdat dit die publiek met net soveel afgryse vervul soos ‘n baie soortgelyke geval…

Ipsos – 71% jonges wil stem

Net meer as 70% van Suid-Afrika se jongmense beoog om in die komende plaaslike verkiesing te stem. ‘n Opname deur die internasionale navorsingsmaatskappy, Ipsos, is regoor die land gedoen en…

Parys toon groot steun vir beskuldigde

Knap voor die hofverskyning van elf inwoners van Parys op aanklagte van moord weens die dood van twee swart mans, is fondsinsamelings vir een van die beskuldigdes gehou. Die gemeenskap…

Geld in geyser weggesteek

‘n Vrou van Welkom in die Vrystaat is vandeesweek in hegtenis geneem weens die besit van onverwerkte goud en meer as R1 miljoen in kontant. Lindiwe Skhosana staan tereg op…

Britse parlementslid beswyk na aanval

Die Britse parlementslid Jo Cox, van die Arbeiders Party, het in die hospitaal beswyk nadat sy geskiet is. Die 41-jarige Cox is geskiet in die Birstall-omgewing, digby Leads. Sy het…

Wrak van EgyptAir gevind

Die wrak van Vlug MS804 van die EgyptAir-redery wat verlede maand in die Middellandse See neergestort het, is uiteindelik gevind. Volgens ’n Egiptiese woordvoerder is verskeie wrakstukke van die vliegtuig…

Tussentydse president besoek Rio Spele

Die Brasiliaanse president, wat regeer terwyl die verkose president van die land geskors is, het in ’n media onderhoud daarop gewys dat Brasilië deur sowat 5 miljard mense dopgehou word…

Linkse Obama kap na Trump

Die president van Amerika, Barack Obama, het die jongste opmerking van die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, oor Moslems in die VSA skerp gekritiseer. Trump het tydens ’n toespraak in New…

Koffie lei nie tot kanker

Die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO) van die Verenigde Nasies (VN) het ’n lywige verslag bekend gemaak waarin beweer word dat koffie veilig is om te geniet wanneer dit teen ‘n redelike…

Sjina is die skoorsoeker

Dit lyk asof Sjina daarop uit is om die wêreld se skoorsoeker te word nadat hy die soveelste keer die oortreder was wat ander lande die harnas in jaag. Dit…

Sjinese breek in op wapenbedryf

Die wêreldbekende Duits-Nederlandse Reinmetal–verdedigingsbedryf wat sedert 2012 aangeval is deur ’n groep Sjinese krakers, het glo daarin geslaag om deur te breek en belangrike inligting gesteel. Met die inbreek het…

Duitsers meer rasbewus

’n Studie wat pas afgehandel is deur die Universiteit van Leipzig, toon dat die Duitsers ’n groeiende neiging van rasbewustheid openbaar wat gepaard gaan met agterdog teenoor Moslems. Die verslag…