Daily Archives: June 16, 2016

Soektog na vrou duur onverpoosd voort

Die reuse soektog na Annatjie Myburgh (53 jaar) van Curlews-omgewing naby Rocky Drift is vanoggend hervat, en in die rigting van Hoedspruit uitgebrei. ‘n Ooggetuie het glo ‘n Pajero Sport,…

Ons Bittereinder harte onthou ons mense

Vandag op 16 Junie word Konsentrasiekampdag gehuldig. Bykans in die hartjie van die winter herdenk die Boerevolk sy vrouens, kinders, oumense en volksgenote wat omgekom het in die Helkampe van…

Op die Volksakker – Koester ons kinders

16 Junie – net soos 31 Mei roep dit ´n verskeidenheid van beelde voor die geestesoog. Vandag staan 16 Junie in die idoom van die humanisme as Jeugdag bekend, heel…

Uit die Woord – Hemelse rustigheid

Maar hulle sal sit elkeen onder sy wingerdstok en onder sy vyeboom, sonder dat iemand hulle verskrik; want die mond van die Here van die leërskare het dit gespreek (Miga…

Kommentaar – Die Skepping

Gedurende die afgelope maande het “Die Vryburger” talle berigte gepubliseer van nuwe planete en die ontdekkings wat op ander planete gevind is. Die waarnemings, tesame met ’n veldtog om mense…

Gekaapte vrou deur nag nog gesoek

Daar is deur die nag gesoek na Annatjie Myburgh van die Curlews-omgewing naby Witrivier wat steeds vermis word nadat ‘n reuse soektog na haar geloods is toe sy vermoedelik by…

Betogers werk hard in SA

Suid Afrika ding sowaar sterk mee om ‘n eerste plek as die land met die meeste aantal betogings. ‘n Navorsingsverslag van die Universiteit van Johannesburg wat vrygestel is, toon aan…

Rowers vlug leë hande na oorloggie

’n Leërskare rowers met aanvalsgewere, in hierdie geval tien, het tydens ‘n jong oorloggie probeer om ‘n bakkie met geld van Fidelity-sekuriteitsdienste op die pad tussen Bloemfontein en Dewetsdorp te…

Maak vier moorde nou prioriteit

Die moordondersoek na die uitwissing van ‘n hele familie op ‘n kleinhoewe by Rodora naby Randfontein moet geprioritiseer word, het die Front Nasionaal Suid-Afrika by die waarnemende polisiehoof, Khomotso Phahlane…

Kuberkrakers teiken Gupta sake

’n Kuberkrakergroep, “Anonymous Africa”, het ’n aanval op die Gupta-sakeryk geloods deur die webtuistes van Oakbay Investments, Sahara, en die mediablaaie van The New Age en ANN7 lam te lê….

Varke vrek van honger op plaas

Die haglike omstandighede op ‘n Vrystaatse varkplaas, wat vermoedelik behoort aan twee ANC-lede wat as kandidate vir die munisipale verkiesing staan, is sodanig dat karkasse oral rondlê en daar is…

Haarkapper in Welkom vermoor

Die liggaam van André Christiaan Gebhardt (53 jaar), ‘n haarkapper van Riebeeckstad in Welkom is vandeesweek gekry in sy huis, vanwaar hy sy besigheid bedryf het. Sy pa het vroegoggend…

Van Sparrow word voorbeeld gemaak

Die veroordeling van Penny Sparrow as ‘n rassis oor haar uitlatings op Facebook het verreikende gevolge op haar lewensomstandighede gehad. Sy het haar werk as eiendomsagtent verloor en haar fisiese…

Ras etiket fluks omgehang

Nadat dit aan die lig gekom het dat verskeie persone en organisasies bereid is om die slagoffers van neo-rassistiese boetes finansieel by te staan, het die ANC-jeugliga in Natal teen…

Viering van 16 Junie begin vroeg

Inwoners van Dube in Soweto het die veertigste herdenking van die Soweto geweld vroeg, dog op gepaste wyse begin vier. Dinsdag het geweld en strooptogte in verskeie winkels uitgebreek, nadat…

Duitsland is derde grootste wapen uitvoerder

Duitsland se wapenbedryf het sodanig uitgebrei dat dit na die VSA en Rusland, nou die derde grootste uitvoerder van oorlogswapens in die wêreld is. Volgens ’n gesaghebbende internasionale verslag het…

Duisende Moslems gearresteer

In ’n offensief teen moontlike aanslae deur Moslem ekstremiste, het die polisie in Bangladesh sowat 5,000 mense in hegtenis geneem wat moontlik by gewelddadige aanvalle betrokke kan raak. Die land…

Trump in stryd met koerant

Die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, het gesê hy is nie langer bereid om joernaliste van die grootste koerant in Amerika, by sy perskonferensies toe te laat nie. Die liberale media…

Rusland gereed vir Navo aggressie

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het Dinsdag sy krygsraad beveel om paraat te wees vir enige moontlike aggressie van Navo tydens hulle magsvertoning langs die grens van Rusland. Die Navo-oefening…

Orlando skieter se vrou vervolg

Die vrou van Omar Mateen, die skieter wat vir ’n bloedbad gesorg het in Orlando, gaan ook vervolg word aangesien sy bewus was van die terroris se planne. Alhoewel sy…

Russe breek in op VSA databank

Kuberkrakers in Rusland het ingebreek op die rekenaarstelsel van die Amerikaanse Demokratiese Party wat onder meer gegewens bevat oor strategie wat teen die Republikeine aangewend gaan word. Ondersteuners van die…

Historiese gebeurtenis met Duitse rente

In Suid-Afrika sal dit ’n kwade dag word vir beleggers as hulle geen rente op hulle belegging kry nie, maar in Duitsland is die situasie nog erger. Die bykans ondenkbare…