Daily Archives: June 15, 2016

Sowetodag – Busse moet 35 000 skoolkinders karwei

Politieke munt sal vanjaar behoorlik uit die herdenking van die 1976-skoolopstande geslaan word deur sowat 35 000 skoolkinders met busse aan te ry na die Orlando-stadion, waar president Jaco Zuma…

Kieser bevestiging oorbodig

Die grondwethof het vandeesweek enige kans op ´n regverdige plaaslike verkiesing die nek ingeslaan. Die aansoek dat die vereiste adresbevestiging van kiesers, noodsaaklik om te bevestig dat die kieserslys minstens…

Die ANC se wrede grondgryp plan

Die wreedheid van die ANC se grondgryp plan lê daarin dat sekere kommersiële boere, wat boer op plase met beperkte opbrengsvermoë weens die grootte daarvan, ten gronde sal gaan as…

Polisie – plaasaanvalle het gedaal

Suid-Afrika kan as land misluk aldus die minister van landbou, bosbou en visserye, Senzeni Zokwana, indien daar nie daadwerklik iets gedoen word omtrent plaasaanvalle en -moorde nie. Hy het daarop…

Hof druk munisipale verkiesing deur

Die plaaslike verkiesing sal op 3 Augustus vanjaar gehou word ingevolge ‘n meerderheiduitspraak wat in die grondwetlike hof deur hoofregter Mogoeng Mogoeng gelewer is. Die besluit is geneem al was…

Konsentrasiekampdag 16 Junie 2016

Op Donderdag, 16 Junie herdenk Afrikaners Konsentrasiekampdag, waartydens hulde gebring word aan die 34 000 vroue en kinders wat gedurende die Tweede Vryheidsoorlog in konsentrasiekampe gesterf het. U word hartlik…

Boere wil soeke na aardgas teenstaan

Boere en plaaseienaars in die Kroonstad-omgewing het net nog tot 27 Junie geleentheid om beswaar te maak teen die aansoek van die maatskappy, Rhino Oil en Gas om eksplorasieregte in…

Media gons oor Henri van Breda

Die inhegtenisneming en hofverskyning van Henri van Breda (21 jaar) het die internasionale koerante en die sosiale media aan die gons. Hy is eers 16 maande nadat sy pa Martin,…

Ses Toyota’s by twee handelaars gesteel

‘n Motordiefstal sindikaat het die afgelope Sondag ses Toyota-voertuie by twee verskillende motorhandelaars in Pretoria gesteel. Vyf van die voertuie is helder oordag by die McCarthy Toyota-handelaar in Verwoerdburg gesteel…

Universiteite vasgevang oor klasgeld

Nagenoeg 18 tersiêre inrigtings sit vasgevang tussen die enorme skade van byna R460 miljoen wat gely is tydens studente-opstande op kampusse om aan te dring op laer of geen klasgeld,…

Vryburg aanvallers gesoek

Vyf aanvallers word deur die polisie in Wes-Transvaal gesoek nadat hulle ‘n bejaarde egpaar op hul plaas naby Vryburg aangeval en beroof het. Die vrou is buite die plaashuis op…

Steeds geen foto’s van verdagtes

Die hofbevel wat die media verbied om die twee verdagtes in die saak oor die afspraak-moorde in Krugersdorp af te neem, is gehandhaaf toe hulle vandeesweek in die landdroshof op…

Geskorste president vra referendum

Die geskorste president van Brasilië, Dilma Rousseff sê sy sal ’n nasionale referendum hou om die kiesers se wil te toets wie hulle as president verkies. Sy het die opmerking…

Woeste gevegte woed in Sirië

Meer as 600 inwoners van Manabí, in die noorde van Sirië, het te voet gevlug totdat die koalisiemagte hulle bereik en na groter veiligheid kon vervoer. Die Siriese Waarnemers vir…

Groter steun vir Trump na Orlando slagting

Die skieter, Omar Mateen, wat 50 mense in Orlando doodgeskiet het, en meer as 40 ernstig gewond het, word beskou as ’n aanhanger van die terreurgroep, Islamitiese Staat (IS). ’n…

Spanje wil politieke dilemma debatteer

Die vier belangrikste politieke partye is gesamentlik verantwoordelik om Spanje se politieke dilemma op te los, en moet iets doen om die land se 32% wegbly stemmers by die stembus…

Twee bere voer skrikbewind in Japan

Mense in die noorde van Japan is gewaarsku om weg te bly van ’n woud in die berg nadat vier mense gedood is tydens verskillende aanvalle deur bere. Die polisie…

Swaan-gesin deur polisie beskerm

Die afgelope naweek het ’n swaan-gesin die voorreg geniet om deur die polisie van Nederland beskerm te word toe hulle oor ’n snelweg moes beweeg. Op eg waardige wyse het…

Het die heelal ‘n rimpeling gehad?

Gooi ’n klippie in ’n poel stilstaande water en die rimpelings laat jou verwonderd daarna kyk. Deskundiges wat die heelal bestudeer het wêreldwyd kennis geneem van die nuutste bekendmaking van…

Sitrusboere verdien pluimpie

Die kommersiële sitrusboere van Suid-Afrika verdien ’n pluimpie, en minstens ook ’n pronkveer in die hoed vir die uitvoerprestasie as gevolg van ’n bogemiddelde gehalte te midde van ’n ernstige…