Daily Archives: June 14, 2016

Henri van Breda kry borgtog

Borgtog van R100 000 is aan Henri van Breda gegee in die Stellenbosch-landdroshof, waar hy vanoggend verskyn het nadat hy homself gistermiddag aan die polisie op die dorp oorhandig het….

Taalflous is deursigtig

Die metode wat die ANC probeer toepas om ons mense te probeer taalflous, is deursigtig. Almal kan maklik daardeur sien en moenie daarvoor val nie. Die dop lyk mooi, binne…

Winterkoue en sneeu is hier

Swaar reën en selfs oorstromings word vanaf Woensdag vir sekere dele van die Wes-Kaap voorspel. Daar word gehoop dat die reën die damvlakke sal laat styg in die provinsie, wat…

Munisipale geboue ontruim weens verval

Die munisipale geboue op Ottosdal en Sannieshof is onlangs ontruim weens die vervalle toestand waarin dit is. Personeel het meubels, pos en dokumente sommer net so in kantore gelos nadat…

Bejaarde vrou oorleef derde roof

’n Bejaarde vrou van Reddersburg het wonderbaarlik ontkom aan ‘n derde rooftog in haar huis en wat op ‘n baie soortgelyke wyse as die vorige kere gepleeg is. Mev. Rina…

Van Breda-seun in hof oor bylmoorde

Henri van Breda (21-jaar) sal na verwagting vandag in die Stellenbosch-landdroshof verskyn in verband met die moord op drie van sy gesinslede in Januarie verlede jaar. Die polisie het bevestig…

Groblersdal hou eersdaags wildveiling

Die wildboere van die Groblersdal-omgewing hou binnekort ‘n wildveiling waarop gewone asook eksotiese wild aangebied sal word. Uitstekende bloedlyne gaan deel uitmaak van die verkoping en bekende wildboere soos Frans…

Skaapdiewe slaan weer toe by Steynsrus

Die veediefstal-sindikaat wat die boere in die Steynrus-distrik al die afgelope twee jaar groot skade berokken het, het nogmaals toegeslaan. Hulle het oor die naweek 31 dragtige ooie op die…

Eskom hulp aan Gupta-myn bekyk

Eskom moes teen wil en dank erken dat die instelling vooraf R586 miljoen betaal het aan ‘n steenkoolmynmaatskappy wat aan die Gupta-broers en president Jacob Zuma se seun, Duduzane behoort….

Matriek dalk in fases voltooi

Die matriekeindeksamen sal moontlik nou in twee fases voltooi kan word deur leerlinge wat oorgeplaas is na matriek, sonder dat hulle Graad 11 geslaag het. Hierdie is ‘n desperate poging…

Diepseeduikers kry goue skatte

Aan die Weskus van Afrika, naby die kus van Namibië het ’n skip gestrand wat gelaai was met goue muntstukke, ivoor, koper voorwerpe, en wapens, wat nooit besoek is nadat…

Twee pleit onskuldig op Rust-moord

Die twee mans wat aangekla word van die moord op die skryfster, Winnie Rust (77 jaar), het onskuldig gepleit in die landdroshof op Wellington. Nigel Plaatjies (18 jaar) en sy…

Sake by SAL lyk soos ‘n "sepie"

Die uitvoerende hoof van Mango Airlines, Nico Bezuidenhout, gaan hom eersdaagse by ‘n Britse lugredery aansluit. Bezuidenhout het ook waargeneem as SAL se uitvoerende hoof voordat hy op versoek van…

UV mediese skool deur "destruktiefste" tyd

Die toedrag van sake by die wankelende Skool vir Geneeskunde aan die Universiteit van die Vrystaat is in ‘n ope brief toegelig na aanleiding van die bedanking van prof Alan…

Spanje gereed vir opvolg verkiesing

Die Spanjaarde maak gereed vir die tweede algemene verkiesing binne ses maande nadat die vorige verkiesing die verdeeldheid in politieke geledere so beklemtoon het dat ’n koalisie nie gevorm kon…

Sweedse Vlieënier-staking grootste ooit

Die staking van ’n paar honderd Sweedse vlieëniers wat handel oor ’n loondispuut en werksvoorwaardes beïnvloed nie net dosyne belangrike vlugte wat gekanselleer moes word nie. Die staking beïnvloed die…

IS-terroriste kry wind van voor

Vegvliegtuie van die Libiese eenheidsregering is besig om die Islamitiese Staat (IS) terroriste se lewe moeilik te maak met ’n reeks bomaanvalle in hulle Libiese vestings. ’n Belangrike vesting van…

Japan ontwikkel "super plante"

Navorsers in Japan het aangekondig dat hulle ’n betekenisvolle stap vorentoe geneem het met die ontwikkeling van geneties aangepaste “super plante”. Die wetenskaplikes beweer dat een van hulle eenvoudige manipulasie…

VSA lanseer spioenasie satelliet

Vanaf die Cape Canaveral-basis in die Amerikaanse deelstaat, Florida is een van die swaarste dra-vuurpyle, die Delta IV suksesvol gelanseer met ’n reuse spioenasie satelliet op sy rug. Die lansering…

Italië red duisende migrante

Kusbewaarders van Italië het die afgelope drie dae meer as 3,000 onwettige migrante van ’n gewisse waterdood gered. Saterdag is 1,350 migrante gered deur die kuswag wat elf verskillende bote…

Nasionaliste ontmoet op bergpiek

Die konserwatiewe nasionalistiese leiers van Duitsland en Oostenryk het die afgelope naweek op die grens tussen die twee lande ontmoet om belangrike aspekte in die Europese politiek te bespreek en…

Mars, hier kom ons!

Sedert Elon Musk begin het met sy ruimtemaatskappy meer as 14 jaar gelede, was sy mikpunt nog deurgaans om ’n kolonie op Mars te vestig waar mense kan woon en…