Daily Archives: June 13, 2016

Nylstroom al dae sonder krag

In die hartjie van die winter is Nylstroom se inwoners al baie moedeloos want hulle sit sedert Vrydag sonder elektrisiteitsvoorsiening en dit raak ook die watertoevoer na sekere dele van…

Geld wat stom is!

Die Chinese regering is nie net besig om sy ekonomiese invloed wêreldwyd te vestig nie, maar is ook besig om sy belang in die oorsese mediabedryf op groot skaal uit…

Blatjang hoender

Wat eet ons vanaand? Dis winter en koud en dié van u wat prutpotte het kan gerus die volgende gereg daarin kook vir aandete. Glad nie moeilik nie en ons…

Tatsoi – Oosterse kos

Tatsoi, oftewel Brassica campestris, chinensis, Brassica rapa, en sommer al die Brassica-spesies soos bokchoy, ens. is ‘n standaard bestanddeel in die Chinese kookkuns. Tatsoi is in die familie Brassicaceae en…

Audi A4, 2,0T FSI S-tronic Sport

Die Audi A4 vir 2016 is ‘n verbetering sover as die aansig aanbetref op die vorige model. Alhoewel dit nog op dieselfde hoogte is, is dit 16 mm breër, die…

CVO Gromar dring deur tot landswye redenaars

‘n Goeie klompie van CVO Gromar se leerlinge gaan binnekort aan die Landswye redenaarskompetisie deelneem nadat hulle onlangs puik gevaar het in die Streeksredenaars.   Baie geluk aan die 24…

Kerke hou saamtrek in Soweto

Sowat twee duisend mense het die afgelope naweek saamgetrek in Soweto, waar kerkleiers ‘n beroep op kerke gedoen het om ‘n aktiewe rol in die heropbou van die samelewing, en…

Bokkieweek op Kroonstad tot nuutjie verhef

Die Bokkieweek se winterspele wat by bepaalde skole op Kroonstad gehou word, is klaarblyklik tot ‘nuus’ gemaak vir die Vrystaatse departement van onderwys. Hierdie skole was al etlike kere, en…

Konsentrasiekampdag 16 Junie 2016

Op Donderdag, 16 Junie herdenk Afrikaners Konsentrasiekampdag en bring hulde aan die 34 000 vroue en kinders wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog in konsentrasiekampe gesterf het. U word hartlik uitgenooi…

Onderhoof kritiek na huisroof

Die onderhoof van die Hoërskool Akasia in Pretoria-Noord, Johan du Toit (58 jaar), verkeer in ‘n kritieke toestand in die hospitaal nadat hy sowat nege keer in ‘n huisrooftog geskiet…

Homo-oord word slagveld in VSA

Sowat 50 mense is gedood in ’n skietgeveg by ’n homoseksuele klub in Orlando, in die Amerikaanse deelstaat Florida. ’n Polisiewoordvoerder sê die skieter is ook in die gebou waar…

Rasuitsprake op Facebook gestraf

Die Natalse eiendomsagent, Penny Sparrow, en Matthew Theunnissen van Kaapstad is die afgelope Vrydag opdrag gegee om te betaal vir hulle “rassistiese tirades” op sosiale media. Sparrow is met R150…

Afgetrede blankes moet help

Op ‘n vraag van die media waar die kundige mense is om die EFF se manifes-beloftes uit te voer, het Julius Malema op die ingewing van die oomblik onthou van…

Vertrou jy hom?

Die bestuur van persoonlike beleggings is ingewikkeld, veral waar daar ʼn hoë opbrengs verwag word wat gewoonlik ook hoër risiko’s meebring. In so ʼn geval is die advies van ʼn…

Swart boere wag verniet vir premier

Honderde swart boere van die Vrystaat het tevergeefs gewag vir die premier Ace Magashule om op te daag vir ‘n beplande vergadering met hulle in Welkom. Die boere, waarvan die…

Besetters wil in reservaat plak

Grondbesetters het oor die naweek gedreig om in die Kwalata Lodge in die Dinokeng-wildreservaat by Hammanskraal noord van Pretoria te begin plak. Die groep mense het enkele dae gelede daar…

Brandslaners is SA verleentheid

Sowat 300 brandbestryders van Suid-Afrika, is onder groot media blootstelling, na Kanada geneem om te help met die veldbrande wat reeds weke in die land woed. Met hulle aankoms in…

Inbrekers vlug eers na derde sarsie skote

’n Egpaar van Hammanskraal buite Pretoria het benoude oomblikke beleef toe baie vasberade inbrekers eers ná ‘n derde sarsie skote op hulle afgevuur is, padgegee het. Jan van der Bank…

Bejaarde in Somerset-Wes vermoor

‘n Bejaarde man van Somerset-Wes is onlangs in sy huis gekry nadat hy ‘n paar dae al dood was. Derek Weldon-Ming (88 jaar) se seun Laurence het op sy lyk…

Ry versigtig op N11-roete

‘n Betoging langs die N11-roete tussen Middelburg en Loskopdam op pad na Groblersdal het laat verlede week daartoe gelei dat die pad uiteindelik gesluit is. Baie voertuie moes volgens ‘n…

Toekenning gemaak vir prestasies

’n Nuut ontwerpte mediese apparaat is bekend gestel wat die diagnose van talle ernstige siekte toestande vinnig en korrek kan uitvoer. ’n Span van die Cambridge Universiteit se wetenskap departement…

Lelikste verkiesingstryd ooit

Die verkiesingsveldtog in Amerika sal waarskynlik beskryf word as die swakste van alle verkiesings in die geskiedenis van die land. Waarnemers sê die gevegte tussen Donald Trump en Hillary Clinton…

Rook verbode, wel amper.

Om 18 jaar oud te wees, is deesdae nie goed genoeg om die eerste gifpyl aan te steek en die rook die lug in te blaas nie. In die Amerikaanse…

Sirië dalk eersdaags sonder terroriste

Regeringstroepe is aan die beweeg na een van die belangrikste stede in die land wat tot op hede deur die Islamitiese Staat (IS) beheer is. Siri is ’n belangrike kusstad…

IS-leiers ondervind geldtekort

Die leiers van die Islamitiese Staat (IS) terroriste groep sit met die hande in die hare weens ’n ernstige tekort aan geld om hulle strydende vegters te vergoed. Met dreigemente…

Tientalle maatskappye dagvaar Trump

Asof dit nie genoeg is dat die media volgehoue pogings aanwend om van die Republikeinse presidentskandidaat ’n karikatuur te maak nie, het talle sake-ondernemings tot die stryd toegetree. Sowat 60…

Peru verkiesing se uitslag bekend

’n Naelskraap oorwinning het die ekonoom, Pedro Pablo Kuczynski, te beurt geval in ’n eerste rondte van die presidentsverkiesing in die Suid-Amerikaanse staat, Peru. Pedro Pablo Kuczynski het sy teenstander,…

Obama se verkeerde oordeel uitgewys

Die uittredende Amerikaanse president, Barack Obama, se verkeerde oordeel is die afgelope weke tot vervelens in die media uitgewys, en selfs gekoppel aan die swak oordeel van ’n ongewilde president….