Daily Archives: June 10, 2016

Perspektief op die raskaart

Uiteindelik speel Hlaudi Motsoeneng die raskaart! Koerantopskrifte vroeër vandeesweek basuin: “kritiek op my is rassisties”.  Dit komende van die man wat klaarblyklik “nagelaat” het om te noem dat hy nie…

Sekere spesialiste dalk nie meer aan UV opgelei

Die Universiteit van die Vrystaat se skool vir geneeskunde se akkreditasie vir die opleiding van bepaalde mediese spesialiste kan in gedrang kom weens die verlies van gespesialiseerde personeel. Sowat 48…

Ek stel voor…

As getroue leser van Die Vryburger wil ek darem ook iets kwytraak nadat dit bekend geword het dat swartes reeds meer as R500 miljoen se skade aangerig het by opvoedkundige…

Planne vir veiliger plase klink belowend

Die praktiese toepassing van ‘n veiligheidstrategie om veediefstal, plaasaanvalle en -moorde te bekamp is deur die waarnemende polisiehoof, Khomotso Phahlane, en die landbou-organisasie, AgriSA, bespreek. Phahlane en AgriSA het by…

Groot vrektes voorsien in Krugerwildtuin

Groot vrektes word verwag in die Krugerwildtuin onder veral grasvretende diere weens die ergste droogtes wat dit tot nog toe getref het. Dit word op grond van navorsingbevindings weens verskeie…

Regime doen diplomatieke rieldans

Dit lyk asof die presidensie en die kabinet teruggekrabbel het oor twee staatsdepartemente se kras reaksie op die Amerikaanse ambassade se veiligheidswaarskuwing oor moontlike terreuraanvalle deur terroriste in die land….

Politieke set met Natalse trustgrond verwag

Die belastingbetaler sal moontlik grootskaals via die staatskas moet opdok vir die Zoeloe koning, Goodwill Zwelinthini, se beoogde plan om die titelaktes van staatsgrond onder sy beheer aan die bewoners…

Hoof van UV se mediese skool bedank

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se mediese skool het nog ‘n terugslag gekry toe die hoof daarvan, prof. Alan St. Clair Gibson, bedank het om ‘n pos by ‘n…

Natal het meeste grondgryp eise

Bykans 40, 000 grondeise is reeds ingedien vir plase in Natal en die Vrystaat met die heropening van die grondgryp-eise in Suid-Afrika. Die twee provinsies het gesamentlik die meeste grondeise,…

Sybokhaar behaal rekordprys

’n Baal kleinbokkiehaar het die afgelope week ’n wêreldrekord gebreek toe dit in Port Elizabeth verhandel is teen R859 per kg. Die baal van 25,4 mikron kleinbokkiehaar het die vorige…

Paniek oor skote in winkelsentrum

Algehele paniek het losgebars toe ‘n bende van vyf mans met gewere op ‘n juwelierswinkel in die Pavillion-winkelsentrum in Durban toegesak en skote afgevuur het. Mense het laat spaander toe…

Kaartmasjien benut vir bedrog

‘n Kelner het in die landdroshof op Grabouw verskyn nadat ‘n kaartmasjien in sy besit gekry is wat meegebring het dat sy werkgewer meer as ‘n R100 000 se transaksies…

Kenners bevraagteken Navo vermoë

Indien Navo wil opweeg teen die Russe se militêre slaankrag, sal die lidlande verbeeldingryke veranderings moet teweegbring in die alliansie. Dit was die duidelike boodskap van Robbie Gramer, verdedigingsdeskundige gewees…

Sweedse mense is mees menslike

Die Sweedse volk het onlangs die internasionale toekenning verwerf as die nasie wat die grootste humanitêre bydrae in die wêreld lewer. Die toekenning is gemaak volgens ’n indeks van bydraes…

Nog twee VSA vliegtuie stort neer

Twee F-16 vegvliegtuie van die Suid-Carolina Lugmag het tydens ’n nagvlug in Georgia teen mekaar gebots. ’n Woordvoerder van die “South-Carolina Air National Guard” se in ’n verklaring dat die…

VSA Demokrate erg verdeeld

Die stryd tussen Hillary Clinton en Bernie Sanders om as die Demokrate se presidentskandidaat aangewys te word, het die verdeeldheid in die party byna onoorkomelik gemaak. Senator Bernie Sanders se…

Eerste vliegtuig vir passasiers sonder vlieënier

Die wêreld se eerste passasiersvliegtuig wat sonder ’n vlieënier die hemelruim gaan aandurf, is in die Amerikaanse deelstaat Nevada bekendgestel. Die klein vliegtuig wat die vermoë het om vir 23…

Duitsland en Turkye raak oorhoops

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het haar ontevredenheid uitgespreek oor Turkye se beskuldigings dat Duitsland gebruik maak van parlementslede wat van Turkse afkoms is. Turkye het ook verwys na die…

Tel Oostenrykse stemme weer

Die konserwatiewe Vryheidsparty-regering (FPO) van Oostenryk betwyfel die uitslag van die presidentsverkiesing waartydens die party se kandidaat naelskraap verloor het teen die Groenes. Die woordvoerder van die FPO beweer dat…

Sjinese vegvliegtuig bedreig VSA

Die amptelike woordvoerder van die Amerikaanse Weermag het in ’n verklaring gesê ’n Sjinese vegvliegtuig het ’n “onveilige onderskep-aksie” uitgevoer op een van Amerika se vliegtuie wat in die internasionale…