Daily Archives: June 9, 2016

Gromar redenaars vaar uitstekend

Baie geluk aan die 24 redenaars leerlinge van CVO Gromar wat Saterdag, 4 Junie aan die Streekrondte te Marmer gaan deelneem het.  Sewe verskillende skole met ‘n totaal van 83…

Fitch gradering ook onveranderd

Die derde groot kredietgraderingsinstansie, Fitch, se besluit om die bestaande gradering op BBB-, een vlak bo rommelstatus te behou word met verligting aanvaar. Intussen toon die nuutste sakevertroue-indeks wat vandeesweek…

Ekonomie groei steeds afwaarts

Suid-Afrika se ekonomiese groei vir die eerste kwartaal vanjaar toon ʼn afname van 1.2%. Die grootste afremmer was die mynbousektor. Dit lyk al hoe meer asof vanjaar se ekonomiese groei…

Uit die Woord – vryheid en bandeloosheid

Want julle is tot vryheid geroep, broeders; gebruik net nie julle vryheid as aanleiding vir die vlees nie, maar dien mekaar deur die liefde (Gal. 5:13).   Wat beteken dit…

Universiteite steier weens betoog skade

Die geraamde koste van die skade wat sedert Oktober verlede jaar aangerig is by universiteite regoor die land beloop bykans R460 miljoen. Die minister van hoër onderwys en sekretaris-generaal van…

SAPD stil oor misdaad op Vrystaat plase

Die minister van polisie, Nathi Nhleko, swyg na meer as ‘n maand steeds nadat die veiligheidsafdeling van die VKB/Vrystaat Landbou (VL) ‘n voorlegging oor misdaad op Vrystaatse plase aan hom…

Kos- en vervoerwerkers dreig met staking

Lede van die Food and Allied Workers Union (Fawu) Werkers dreig om te staak indien daar nie voldoen word aan hul vakbond se eis vir ‘n 9%-loonverhoging en ander byvoordele…

SA pas volstruistaktiek toe oor terreur

In ‘n ongekende stap het die ANC baie striemend gereageer op veiligheidswaarskuwings omtrent moontlike terreuraanvalle in Suid-Afrika deur die Amerikaanse, en daarna Britse en Australiese ambassades. Vanuit diplomatieke kringe is…

Staat sal eerste SA oor gevaar inlig

Die ANC-bestel is diep ongelukkig oor die wyse waarop buitelandse ambassades die waarskuwings teen moontlike terreuraanvalle hanteer het en het ‘n formele “démarche,” oftewel sterk bewoorde diplomatieke protes daaroor aan…

Stroper op borgtog weer betrap

‘n Oos-Tranvaalse verkeersman is weer in die Krugerwildtuin betrap terwyl hy op borgtog was op aanklag van renosterstropery. Secret Mgwenya is in Oktober verlede jaar op borgtog vrygelaat nadat hy…

Groot uittog van dokters voorspel oor NGV

‘n Massiewe uittog van dokters kan plaasvind indien die ANC-bestel sy nasionale gesondheidversekering (NGV) in sy huidige vorm sou deurvoer. Só het organisasies wat dokters verteenwoordig en nie-regeringsorganisasies gewaarsku. Hulle…

19-jarige ‘hartdokter’ aangekeer

Die Valke het ‘n 19-jarige vrou in hegtenis geneem wat aansoek gedoen het vir ‘n pos as kardioloog by ‘n Pietersburgse hospitaal in Noord-Transvaal. Sy is aangekeer terwyl sy gewag…

Leerlingtalle vervals in Oos-Kaap

Meer as 30 000 “spookleerlinge” is tot dusver in die Oos-Kaap ontdek toe leerlingtalle by skole nagegaan is. Skoolhoofde het hierdie “leerlinge” valslik by die onderwysdepartement geregistreer om skole se…

Rekord spat met Gemsbok prys

Op die plaas Tzamekomst in die Colesberg distrik is ’n wildsveiling gehou wat vir ’n aantal verrassings gesorg het. Met ’n omset van meer as R27 miljoen het die Wildswinkel-onderneming…

Veediefstal kos boere derduisende rand

Die eeu oue probleem in Suid-Afrika het weer kop uitgesteek toe nog ’n boer se beste vee in die slag gebly het toe diewe toegeslaan het en hom van R40,000…

Die wonder van vryheid

Dit is nie ’n sprokie nie, maar die werklikheid van iemand wat in ’n vry land die wonder van volk wees kan ervaar wanneer die gewone mense die geleentheid kry…

Al meer Britte steun Brexit

Terwyl die Britse Eerste Minister, David Cameron, alles in sy vermoë doen om kiesers te oortuig dat hulle ten gunste van voortgesette lidmaatskap van die Europese Unie moet stem, toon…

Duisende Venezuela kiesers teken petisie

Die woedende inwoners van Venezuela, het Dinsdag goedkeuring gekry dat die grootste deel van hulle petisie van 1,8 miljoen handtekeninge aanvaar word, en is daar nou groot afwagting te bespeur….

Siriese president Assad kry groter steun

Die omstrede Siriese president, Bashar Al-Assad, het groot steun ontvang nadat hy die land beloof het om alle moontlike terroriste uit Sirië te dryf. Hy het sy ondersteuners ook beloof…

Turkse president Erdogan word diktator

Die Turkse president, Recep Tayyip Erdogan, het nou ’n wet onderteken wat die immuniteit van 138 parlementslede ophef, en wat dit moontlik maak dat hulle geregtelik vervolg kan word. Die…

Sanders bly in veldtog teen Clinton

Die selfverklaarde sosialis, en presidentskandidaat van die Demokratiese party in Amerika, Bernie Sanders, is glad nie van plan om handdoek in te gooi in sy stryd teen Hillary Clinton nie….

Navo hoef nie te vrees nie

Die minister van buitelandse sake in Rusland, Sergei Lavrov, het in ’n verklaring gesê Navo-lande het niks te vrees nie, want Rusland het geen rede om enige land aan te…