Daily Archives: June 8, 2016

Op die Volksakker – Wat sou dr. Verwoerd sê?

Verlede week het handjies vol ware volksgenote Republiekdag herdenk. Vandag is dit ongelukkig mode om – uit liberale dampkring – doktor Verwoerd te demoniseer as die “argitek van apartheid”. Dit…

Clinton verklaar haarself as wenner

Die Demokratiese Party se presidentskandidaat, Hillary Clinton, het na die uitslag van die Amerikaanse deelstaat New Jersey, self aangekondig dat sy as die party se amptelike presidentskandidaat teen Donald Trump…

Geweld in Durban oor kandidate

Groot verwoesing is in Durban gesaai tydens gewelddadige betogings wat oënskynlik losgebars het oor ontevredenheid omtrent die benoeminglyste van die ANC-kandidate vir die plaaslike verkiesing. Grootskaalse boewery en plundery het…

Kom ons trek

Die onhoudbaarheid in Suid-Afrika, wat nou ’n piesang-republiek geword het, laat menige mens oordeel dat dit beter is om pad te gee, al is dit dan tydelik-permanent, of permanent-tydelik. “Kom…

Vrystaat dorpe se water is boomskraap

Weens die krisisafmetings van die waterskaarste op Kroonstad en omgewing het inwoners desperate pogings begin aanwend om dit onder die ANC-owerhede se aandag te bring. ‘n Beswaarskrif gaan glo in…

Eierdans oor moontlike terreur

Hoe meer buitelandse regerings hul burgers in Suid-Afrika waarsku oor terreurrisiko’s, hoe harder protesteer die ANC-regime se veiligheidsdiens dat die verklarings spoke opjaag. Dit is dieselfde diens van wie se…

Net die helfte haal matriek

Bykans ‘n miljoen leerlinge moes volgens die jongste beskikbare statistiek in 2014 matriek geskryf het, maar amper die helfte het uiteindelik tot daar gevorder. Die skokkende uitvalsyfer word deur ‘n…

Verdagte lag hardop in hof

Hofgangers was baie geskok toe een van die beskuldigdes in die moordsaak op die skryfster, Winnie Rust, hardop gelag het terwyl hy na hulle in die galery gekyk het. Woedende…

Renoster en bok is maats

Renoster-verhale in Suid-Afrika het meestal ‘n tragiese verloop weens stropery, maar in die geval van die renosterkalfie, Osita, lyk sake baie skafliker. Hy is nou wel verwerp deur sy ma,…

Oud-bankrower op ANC-kieslys

Die omstrede insluiting van ‘n voormalige bankrower op die ANC se benoemingslys as ‘n raadslid vir Oos-Londen in die Oos-Kaap het blykbaar wenkbroue laat lig, al voer hy aan dat…

Huisdiere teen hondsdolheid ingeënt

’n Inentingsveldtog teen hondsdolheid sal vir drie dae in Muldersdrift en omliggende gebiede gehou word nadat hondsdolheid onder wilde diere en ‘n huisdier voorgekom het. Vier gevalle van hondsdolheid onder…

Meisie dood na val van trekker

’n Vyfjarige dogtertjie van Charl Celliers buite Evander is oorlede nadat sy die afgelope naweek van ’n stilstaande trekker afgeval het. Slegs ses dae nadat Marunell Maritz haar verjaardag gevier…

Net beste oud-polisie gewerf

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gaan net die beste van die bestes van sy voormalige werknemers in diens neem om 600 vakante poste te vul. Die SAPD is besig met ‘n herindiensnemingsveldtog…

Mexico regering kry slae

Die Institusionele Revolusionêre Party (PRI) het blykbaar sy posisie as regerende party in vyf van sy twaalf state verloor en het openbare ondersteuning vir president  Enrique Pena Nieto begin taan…

President Macri is piekfyn

Kommer het ontstaan in die konserwatiewe kamp van Argentinië toe president  Mauricio Macri verlede Vrydagaand in die hospitaal opgeneem is. Die president is egter Sondag ontslaan en het bekommerde ondersteuners…

Navo verhoog spanning in Europa

Met meer as 31,000 soldate uit 24 lidlande wat saamgetrek is in die Poolse hoofstad, Warskou, is dit die grootste militêre oefening in Oos-Europa sedert die einde van die Koue…

Paniek in kampe van Islamitiese Staat

Die vernietigende aanvalle wat op Islamitiese Staat (IS) vestings uitgevoer word, het die terroriste in ’n harwar gelaat gedurende die afgelope weke. Die IS-leiers het in paniek begin om van…

Turkye dood tientalle Koerdiese rebelle

Die Turkse Weermag beweer dat sy magte 27 Koerdiese rebelle gedood het by die grens tussen Irak en Turkye gedurende die afgelope paar dae. Dit het gevolg nadat onverwagse aanvalle…

Kry Rome ‘n vroulike burgemeester?

Virginia Raggi, die kandidaat van die opposisieparty “Movimento Cinque Stelle” (MCS) wat erg gekant is teen die huidige tradisionele politieke partye in Italië, is op die oomblik die gewildste kandidaat…

Switserland verwerp minimum loon

Switserland het die afgelope naweek in ’n landswye referendum die moontlikheid van ’n minimum loon vir alle inwoners oortuigend verwerp. Die kiesers moes beslis of hulle ten gunste is van…

Oostenryk siek en sat vir migrante

Die Oostenrykse Minister van Buitelandse Sake, Sebastian Kurz, het tydens ’n onderhoud gesê die Europese Unie (EU) kan voorkom dat asielsoekers en onwettige migrante na Europa kom. Hy sê die…