Daily Archives: June 7, 2016

Emily Hobhouse vra Boere om verskoning

“Al was my geslag nie daarvoor verantwoordelik nie, wil ek steeds verskoning vra vir die lyding wat julle toegedien is in die konsentrasiekampe van die Tweede Vryheidsoorlog.” Dit was die…

Dalk geldige vrees vir terreur in SA

Te midde van veiligheidswaarskuwings teen moontlike terreuraanvalle eers deur die Amerikaanse ambassade in Pretoria en daarna deur die Britse Hoëkommissariaat en toe die Australiese regering, word sensasionele nuus deur verskeie…

Wie se menseregte word in SA beskerm?

Toe die hofverrigtinge uiteindelik in die Krugersdorpse landdroshof vir die sogenaamde afspraak-moorde begin, was die hofsaal volgepak. Lede van die publiek en familielede van die slagoffers is met twee van…

Rooi uie

Rooi uie behoort saam met alle ander uie (Allium cepa) aan die Liliacae familie. Dit het vermoedelik in Asië ontstaan. Rooi uie word ook pers uie genoem, en hierdie pers…

Romerige aartappel melksop

Wat eet ons vanaand? Heerlike sop in die koue met ‘n snytjie tuisgebakte brood of rolletjies. Hier volg ‘n heerlike romerige smaaklike aartappelsop resep.   Aartappel melksop met mielies en…

Ford Figo 1.5 Titanium

Die nuutste Ford Figo is op die oog af aansienlik groter. Die rede daarvoor is dat daar ‘n aanvraag was vir ‘n groter kattebak en daar is aan die versoek…

Apartheid onskuldig

Dit is hoog tyd dat die kommunistiese herhaling die ANC-bestel en sy president Jacob Zuma dat apartheid aan enigiets skuldig is tot ‘n einde kom. Dit veroorsaak net beroering. As…

Oorweeg nuwe name vir skole

Die verandering van bepaalde Afrikaanse skoolname in Sentraal-Transvaal is tans volgende op die provinsie se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, se lysie. Skole “met ‘n naam wat aanstoot kan gee”…

Boos motoris betaal met sente

’n Ongelukkige motoris van die deelstaat Texas in die VSA was so boos dat hy die spoedkaartjie se boete met sente betaal het. Brett Sanders is deur die magistraat veroordeel…

Schalk Jacobsz in slaap oorlede

Die veteraan van die Afrikaanse toneel, Schalk Jacobsz (80 jaar) is in sy slaap oorlede in sy huis in Westdene, Johannesburg. Sy vrou, die aktrise Elma Potgieter, sê hy is…

Twee in hof en sewe ondervra oor afspraak moorde

Twee mans, Christiaan Kruger en Fabian Luff het in die Krugersdorpse landdroshof verskyn in verband met drie moorde in Krugersdorp. Benewens die twee mans wat in verband met die ‘afspraak-moorde’…

Politieke gedweep om Afrikaans uit te skuif

Die pogings om Afrikaans te marginaliseer is niks anders nie as politieke dwepery en ʼn poging om aggressiewe studente-bewegings soos dié van die EFF te paai om vrede ten alle…

Kubaanse wateringenieurs moet bekyk word

Die 35 Kubaanse ingenieurs wat deur die ANC-bestel se departement van water en sanitasie ingevoer is om as hidrologiese ingenieurs te werk, het die belastingbetaler bykans R20 miljoen uit die…

Meeste vrae oorsee oor SA gevra

Na sy kort oorsese besoek het Steve Hofmeyr na aanleiding van sy toesprake in die Vlaamse en Europese Unie onder meer opgemerk hy “staan verstom oor die kundige vrae waarmee…

Geen rede vir paniek oor terreur in SA

Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Patrick Gaspard het gesê hy is baie gelukkig oor die samewerking wat hy van die Suid-Afrikaanse regering kry sedert ‘n waarskuwing aan reisigers gerig is…

Kenners- moontlike terreur baie ernstig

Brittanje en Amerika se waarskuwings teen moontlike terreuraanvalle in Suid-Afrika moet “baie ernstig” opgeneem word, meen kenners. Die waarskuwings van die Amerikaanse ambassade in Pretoria en die Britse Hoëkommissariaat moet…

Jonges pak langpad vir boere in nood

‘n Groep hoërskoolleerlinge gaan binnekort die langpad met hulle fietse aandurf om geld in te samel vir boere in nood. Die 22 leerlinge van die Hoërskool Outeniqua op George sal…

Sewe veediewe verskyn in hof

Sewe vermeende veediewe, waaronder drie Lesotho-burgers, sal na verwagting vandag in die landdroshof op Ventersburg in die Vrystaat verskyn. Hulle is verlede maand in hegtenis geneem toe hulle probeer het…

Onbemande vliegtuie dra dwelms

Wat eers as ’n speelding aangeskaf is, het nou die draer van dwelmmiddels geword, soos wat in België ondervind is. In die Belgiese provinsie Naman is reeds drie van die…

N-Korea sal gestraf word, sê Hollandè

Die Sosialistiese president François Hollandè het die afgelope naweek beloof dat swaar sanksies teen Noord-Korea ingestel gaan word as strafmaatreël vir sy aanhoudende pogings om ’n langafstand missiel met ‘n…

In 2024 land mense op Mars

Die Suid-Afrikaner, Elon Musk, eienaar van die SpaceX maatskappy, het glo ’n gewaagde uitlating gemaak toe hy gesê het hy beplan om gedurende 2024 die eerste mense na Mars te…

Die truuk laat my gril

Die Sjinese maak geld deur toiletpapier te verkoop met ’n afbeelding daarop van die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump. Verskillende prente wat op die internet gekry is wat Trump so lelik…

Navo verkies vrede met Rusland

Terwyl Navo besig is om sy mag te ontplooi in die oostelike state van Europa wat grens aan Rusland, om daarmee ook ’n magsvertoning te lewer, het Rusland sy eie…

Donald Trump besoek Brittanje

Die Republikeinse presidentskandidaat van Amerika beplan om ’n dag voor die Britse referendum oor lidmaatskap van die Europese Unie Brittanje te besoek. Trump, wat reeds verskeie kere gesê het hy…

Zim-olifant vra hulp by mense

’n Reuse olifant in Zimbabwe het hom gewend tot ’n vakansie kampterrein waar hy om hulp gaan vra het nadat stropers hom met spiese deurboor het. Die personeel van die…

VSA waarsku RSA oor terreur aanval

’n Klein klompie Moslem betogers in Suid-Afrika het tydens ’n optog by die Amerikaanse ambassade in Pretoria, ’n vlag van die VSA verbrand. Daarmee het hulle probeer toon hoe ontevrede…

Boko Haram val weermagbasis aan

In twee afsonderlike gevegte tussen terroriste van Boko Haram en soldate van Nigerië en die Niger, het minstens 50 mense omgekom. Berigte uit Nigerië lui dat minstens 30 soldate omgekom…

Russiese inval in Raqqa suksesvol

Terwyl die Amerikaanse militêre koalisie op die rand van die Siriese provinsie Raqqa huiwer gedurende die afgelope week, het soldate van die Siriese regering, onder leiding van Russiese militêre deskundiges…