Daily Archives: June 6, 2016

Liggaam van vermiste Port St. Johns vrou gekry

Die lyk van Pamela Burns (68 jaar) van Port St. Johns, wat sedert Vrydag vermis is, is Sondagaand naby Umtata gekry. Sy het skietwonde aan die bolyf en is aangetref…

Ontvoerde vrou word gesoek

‘n Vrou van Port St. Johns word deur die polisie gesoek nadat sy vermoedelik uit haar huis ontvoer is. Pamela Burns (68 jaar) word sedert Vrydag vermis. Haar seun, Mike…

Paardekraal Feeskommissie nie deel van nuwe SA lied

Die Paardekraal Feeskommissie het hom op ‘n onlangse vergadering geheel en al gedistansieer van die oproep om deel te word van én deel te neem aan “Sing ‘n nuwe (Suid-Afrika)…

Kerke begin met Soweto heling

‘n Kerkdiens is gister by die Apostoliese Geloofsending (AGS) se Naledi Assembly-kerk in Soweto gehou om versoening tussen blankes en swartes te bewerkstellig. Dit is die voorloper van ‘n versoeningsveldtog…

Nadraai van droogte gaan ergste wees

Die ergste gevolge van die droogte lê nog vir boere voor om deur die winter te kom en daarna weer op hulle voete te kom, terwyl die ANC-bestel steeds swyg…

Hofmeyr volstaan by uitspraak oor SA

Steve Hofmeyr se uitsprake oor Suid-Afrika is deur die plaaslike media onder die vergrootglas geplaas om vas te stel of dit werklik so erg gaan, en Suid-Afrika as “pateties” beskryf…

Vier ondervra en een in hof oor afspraak-moorde

Vier mense, waaronder ‘n 19-jarige man, is die afgelope naweek in verband met die afspraak-moorde in Krugersdorp ondervra, maar hulle is nog nie in hegtenis geneem nie. Vandag sal ‘n…

Egpaar wil vlugtelinge van hul plaas kry

‘n Egpaar van Cato Ridge se saak sal vandag weer in Pietermaritzburgse hooggeregshof voorkom om 14 buitelanders uit Burundi en die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) van hulle plaas…

Amerikaners in SA gewaarsku oor terreur

Groot winkelsentrums het reeds begin om hulle veiligheidsmaatreëls op te skerp nadat die Amerikaanse en Britse ambassades hulle burgers wat die land besoek, gewaarsku het teen moontlike terreuraanvalle. Dit volg…

S.A. oorleef weer rommelstatus!

Die Suid-Afrikaanse ekonomie kan weer eens asemhaal nadat nog ʼn kredietgraderingsagentskap, die keer Standard & Poor’s (S&P), besluit het om die land voorlopig op een vlak bo rommelstatus te behou,…

Burgerlike skuldlas ruk handuit

Die skuldlas van inwoners dra by tot die bedreiging dat die land se ekonomie tot rommelstatus kan verlaag. Die hoë prysstygings en swak rand dra by tot ʼn skuldlas op…

Vloedwater eis lewens in Texas

Die geweldige oorstromings wat in Europa die lewens van talle mense geëis het, is nou opgevolg met swaar reënneerslae in die Amerikaanse deelstaat Texas. Minstens 12 mense, waarvan 9 soldate…

Talle liggame spoel uit op strand

Meer as ’n honderd liggame van migrante wat verdrink het, lê op die  Libiese strand, nadat nog ’n boot omgekantel het met sy passasiers. Die inligting is vrygestel deur die…

Duitse president tree uit

Die Duitse president, Joachim Gauck, het te kenne gegee dat hy nie vir ’n tweede vyfjaar-termyn beskikbaar is as president van Duitsland nie. Hy het die besluit geneem weens verswakte…

Franse arbeidswet lei tot revolusie

Duisende Franse het uit protes teen die beoogde nuwe arbeidswet van die Sosialistiese regering betoog, en is nog steeds na weke se optogte in die strate van al die groot…

Tientalle feesgangers deur weerlig getref

Swaar reën, gepaard met dreunings en weerlig kon musiekliefhebbers nie keer in Duitsland om die “Rock and Ring” musiekfees by te woon nie. Op die eerste dag van die driedaagse…

Twee vegvliegtuie van VSA stort neer

’n Vegvliegtuig van die Amerikaanse span wat demonstrasies in die lug uitvoer, het in die deelstaat Colorado neergestort op dieselfde dag as wat ’n ander vegvliegtuig van die demonstrasie-span in…

Woedende inwoners kry traangas

In Venezuela het ’n woedende skare, wat vir ure in lang rye gewag het om kos te koop teen redelike pryse, gesien hoe ondersteuners van die regering hulle pogings kortwiek….

Swaar reën teister Europa

Gedurende die afgelope twee weke gaan groot dele van Europa gebuk onder swaar reënval wat oorstromings en verspoelings teweegbring. Weervoorspellings lui dat die swaar reën nog nie tekens toon dat…

Clinton se kanse verskraal

Die kanse dat die Demokratiese Party van Amerika se voorloper kandidaat, Hillary Clinton, kan verswak, word ’n sterk moontlikheid weens haar omstrede uitsprake en ewe omstrede rekord van die verlede….

Trump en Clinton in geveg

Terwyl Hillary Clinton spartel om steun te herwin in Kalifornië, die grootste deelstaat van Amerika, het Donald Trump nie gehuiwer om te reageer op die beskuldigings wat die Demokrate se…

Verlore seuntjie teruggevind

’n Sewejarige seuntjie, wat ongehoorsaam was en klippe na ander motors geslinger het, is deur sy ouers uit die motor gehaal, waarna hulle kamma vir hom weggery het. Sowat 500…

Nuusflitse – 6 Junie

Die 74-jarige Amerikaanse bokslegende, Mohammed Ali, is die afgelope naweek in ’n hospitaal in Arizona oorlede aan ’n soort bloedvergiftiging.   Die voormalige voorsitter van FIFA, en twee van sy…