Daily Archives: June 3, 2016

Wat ‘n vooruitsig vir selfverryking!

Alles word nou op die langebaan geplaas tot nadat die plaaslike verkiesing verby is. Alles wat naastenby dringend noodsaaklik is, na werk lyk en eintlik maar net nie goed vir…

Realisme oor terugkeer van Afrikaners na stamland

‘n Nederlandse ondersteuner van Steve Hofmeyr se uitnodiging aan Afrikaners om terug te keer na hulle stamland is vandeesweek heel realisties deur hom in Den Haag beantwoord. Op die man…

Waterbeperkings dringend nodig in Vaalrivierstelsel

Onmiddellike waterbeperkings is noodsaaklik in ‘n paar provinsies, maar die ANC-staatsbestel het alweer te laat wakker geskrik om dit tydig te implementeer omdat vooruitbeplanning nie gedoen word nie. Dit is…

TLU SA – verwys beoogde onteieningswet terug

Die landbou-organisasie TLU SA het hom geskaar by diegene wat pres. Jacob Zuma versoek om die omstrede Wetsontwerp op Onteiening na die parlement terug te verwys. Die organisasie het in…

Vlaams Belang – Afrikaners verdien steun

Vlaams Belang (VB) het gerageer op Front Nasionaal SA se bedanking vir die party se flink optrede teen die verloopte oud Suid-Afrikaner, Johan “Sloet” de Villiers. Die linkse moeilikheidmaker en…

Lesufi wil "kleinbasies" laat meng

‘n Openbare debat in Tembisa tussen die LUR vir onderwys in Sentraal-Transvaal, Panyaza Lesufi, en ‘n Afrikaanse burgerregte organisasie is afgesluit met ‘n handdruk tussen die twee mans, maar die…

Tekortkominge by laerskole is legio

Onredelike inmenging deur vakbonde en vermorste onderrigtyd, weens onder meer die afwesigheid van onderwyspersoneel, is van die redes waarom leerlinge in die grondslagfase op laerskool onderpresteer. ‘n Gebrek aan kennis…

Leerkragte druip Graad 3 Engels

Driehonderd laerskoolonderwysers gaan vir opleiding gestuur word nadat hulle ‘n taaltoets in Engels as ‘n eerste addisionele taal vir Graad 3-leerlinge gedruip het. Volgens die departement van basiese onderwys behoort…

Openbare druk baat Rustenburgers

Openbare druk het gesorg dat Rustenburg munisipaliteit sy watertariefverhogings vir nie­-residensiële verbruikers drasties verminder het. Verbruikers soos kerke, skole, nie-winsgewende organisasies en staatsinstellings sou kragtens die aanvanklike voorgestelde verhoging 47%…

Geknoei met tenders is ‘n kopseer

Onregmatige voordeel uit tenders waarby munisipale werknemers, raadlede en ander staatsamptenare gebaat het, het volgens die jongste ouditverslag in die boekjaar 2014-’15 sowat R76 miljoen beloop. Ernstige kommer is deur…

Geldsake van 92% munisipaliteite wek kommer

Alhoewel die hoeveelheid munisipaliteite wat skoon oudits in die 2014-’15-boekjaar gekry het van 14 tot 54 gestyg het, bly die finansiële welstand van 92% van die land se 278 munisipaliteite…

Groter bote rede vir meer verdrinkings

Groter bote oorlaai met onwettige migrante wat gesmokkel word na Europese lande, is een van die hoofredes waarom die verdrinkings al meer word in die Middellandse See gebied. Sowat 1100…

Koerde ruk op na IS vestings

Koerdiese vegters het in Sirië met die steun van die VSA se lugaanvalle, ’n nuwe front geopen teen die Islamitiese Staat (IS). Die aanval is uitgevoer in die stad Manbij,…

Wêreld se langste treintonnel geopen

In Switserland het die vreugde hoog gevlam toe die eerste trein deur die nuut geboude treintonnel gery het wat amptelik die langste een in die wêreld is. Die tonnel is…

Clinton minder gewild vir president

Hillary Clinton, voorloper van die Demokratiese Party as presidentskandidaat en voormalige kabinetsminister van die Obama regering, het gedurende die afgelope 18 voorverkiesings in Amerikaanse deelstate, 11 keer die onderspit gedelf…

Donald Trump klap die joernaliste

As onervare politieke stryder, is die Republikeinse presidentskandidaat deur die Amerikaanse media verguis en selfs belaglik gemaak tot die ander sy van die miljardêr na vore gekom het. Die media…

Hoender-bedryf vlieg mekaar in die vere

Die in- en uitvoerders, en die pluimveeboere is al weer oorhoops met mekaar oor wat in die bedryf gedoen moet word. Die sakemanne wat ywerig is om lae graad hoendervleis…

Nuusflitse – 3 Junie

In Indië is meer as 2,000 mense wat getoets is, HIV-positief, wat die vermoede laat bestaan dat die virus wyd versprei is in die land.   ’n 31-jarige vrou van…