Daily Archives: June 2, 2016

Trekker op Majuba-terrein gesteel

Dit is absoluut ongelooflik wat in hierdie land van ons plaasvind! Gister op 1 Junie, is die trekker wat op die terrein by Majuba gebruik word, gesteel. Volgens ‘n bestuurslid…

Gromar herdenk Bittereinderdag

Met 31 Mei, die ou Republiekdag, wat as vakansiedag verval het, is ‘n nuwe herdenkingsdag op hierdie datum ingestel. Dit staan in die volksmond van die Boerevolk bekend as Bittereinderdag….

Onopgeloste moorde opnuut bekyk

Die drie Krugersdorp-moorde in ‘n bestek van drie weke het noodwendig ander onopgeloste moorde, wat ooreenkomste met die jongste gevalle toon, weer na vore gebring. Een daarvan is die moord…

Verklaar liewer droogte tot nasionale ramp

In plaas daarvan dat die ANC-bestel die droogte ten einde laaste tot ‘n nasionale ramp verklaar, het die landbou departement ‘n verklaring uitgereik as ‘n onverwagse poging tot gebeurlikheidsbeplanning vir…

Waternood in OVS word al erger

Kroonstad se munisipaliteit skitter in hulle afwesigheid om iets te doen omtrent die waterkrisis op dorp wat al hoe erger word. Inwoners het hoogstens nog water vir twee weke aangesien…

Universiteite moet Afrika instellings word

Militante EFF-studente aan die Universiteit van Pretoria (UP) het weer teruggeval op hulle afdreig taktiek om die universiteit in ‘n Afrika-instelling te verander. Die nuutste dreigement om die Junie-eksamen te…

Man op Donkerhoek-hoewe vermoor

’n Man is op ‘n kleinhoewe in die Donkerhoek-omgewing naby Pretoria in sy huis gekry nadat hy sewe keer geskiet is. ‘n Vriend van hom, Leroy Bender, het gaan ondersoek…

Munisipale oudits wys wilde spandering styg

Te midde van klaarblyklike goeie nuus oor munisipaliteite se geldsake, weerspieël die jongste verslag van die ouditeur-generaal ‘n uiters bedenklik prentjie rakende wanbestuur en korrupsie op hierdie owerheidsvlak. Hierdie nuus…

Los politiek uit Tuks se taalbeleid vra Akademie

Die vooroordele teen Afrikaans as sogenaamde "wit" taal en as "taal van apartheid" is ongegrond.  As laasgenoemde argumente wel geldig sou wees, is Engels nog ʼn meer besmette taal vanweë…

Wat het met aanlyn skoolaansoeke uitgebroei?

Die leemtes in die aanlyn aansoekstelsel vir graad een en agt leerlinge in Sentraal-Transvaal sal waarskynlik nou aan die lig begin kom nadat die aansoeke gister teen middernag gesluit het….

Oudtshoorn – amptenare se koppe kan rol

Verskeie munisipale amptenare van Oudtshoorn sal moontlik binnekort strafregtelik aangekla word van finansiële wanbestuur wat die dorp ekonomies geknou het. ‘n Dossier met bewyse van finansiële wanbestuur, bedrog en korrupsie…

Drie verskyn in hof oor leeukoppe en pote

Drie Mosambiekers sal na verwagting vandag in die Giyani-hof in Noord-Transvaal verskyn nadat hulle probeer het om die pote en koppe van wit leeus te verkoop. Twee leeukoppe en agt…

Miljoene mense in slawerny vasgevang

Volgens die jongste gegewens wat in ’n studie vervat is, word sowat 46 miljoen mense op een of ander wyse in slawerny aangehou. In Indië word waarskynlik die tweede meeste…

Nood in Venezuela word erge krisis

Die hoof van die Organisasie van Amerikaanse State (OAS), Luis Almagro, het bekend gemaak dat hy ’n oproep doen dat ’n dringende byeenkoms gehou word van lidstate om die institusionele…

Honderde onwettige migrante verdrink

Gedurende een week het 1 080 onwettige migrante in die Middellandse See verdrink in ’n poging om na Europa te gaan. Die inligting is pas bekend gemaak deur die Verenigde…

Duisende Kanadese terug na hul stad

Die eerste 15,000 inwoners van die Kanadese stad, Fort McMurray, is aan die terugkeer na die stad waar hulle huis en haard moontlik nog bestaan. Die stad wat grotendeels ontruim…

Britse peiling – Groter steun vir Brexit

Terwyl die Britte gereed maak vir ’n referendum oor die land se toekoms binne of buite die Europese Unie, word die een na die ander meningspeiling gedoen wat daarop dui…

Duisende plase nou te koop

In die jongste opname wat gemaak is, word aangedui dat tussen 19,000 en 20,000 plase in Suid-Afrika in die mark is om verkoop te word. Dit is ongeveer 7,000 plase…

Net allergiese mense leef glutenvry

Navorsing het bewys dat mense wat nie allergies is vir glutenbevattende stowwe, moenie probeer om glutenvry te leef nie. Hulle reken dat dit ’n mite is dat gesonde mense wat…

Meningsverskil oor grondgryp projek

Die meningsvormers verskil tans radikaal oor die moontlike uitwerking van die grondgrypprogram van die regime. Die nuwe wetgewing oor onteiening geen nie aan die regering die reg om anders op…