Daily Archives: June 1, 2016

Wye publisiteit vir Steve Hofmeyr se oorsese besoek

Die party, Vlaams Belang, het die linkse en verloopte oud Suid-Afrikaner, ene Johan Sloet de Villiers eenvoudig die deur gewys toe hy wou gaan skoorsoek by die Vlaamse Parlement, waar…

Uit die Woord – Ewige heil

… die hemel sal soos rook verdwyn en die aarde soos ’n kleed verslyt en sy bewoners soos muskiete sterwe; maar my heil sal vir ewig bestaan … (Jes. 51:6)….

Kultuur teen aardige bedrae geskep

Die ANC-bestel is besig om standbeelde te laat oprig teen aardige bedrae om sodoende die verwyt aan te spreek dat daar nie sulke kultuurgoedere geskep is om swartes te herdenk…

Winburg moet grafte by konsentrasiekamp bewaar

Die munisipaliteit van Winburg in die Vrystaat moet binne 60 dae ‘n rehabilitasieplan saamstel om die bewaring van die Winburg-konsentrasiekamp se begrafplaas te beskerm. Dit volg ná ‘n jarelange regstryd…

Inwoners behandel riool self

Dienslewering op munisipale vlak lyk maar (soos altyd) uiters treurig te midde van die aanloop tot die plaaslike verkiesings in Augustus. Daarvan kan Sannieshof en Ottosdal getuig aangesien inwoners nou…

Duur begrafnis vir onder burgemeester

Bloemfontein se stadsraad sal R100 000 opdok vir die begrafnis van die onder-burgemeester, Connie Rampai, wat onlangs verongeluk het op die pad tussen Winburg en Verkeerdevlei. Die begrafniskoste is met…

Kultuur teen aardige bedrae geskep

Die ANC-bestel is besig om standbeelde te laat oprig teen aardige bedrae om sodoende die verwyt aan te spreek dat daar nie sulke kultuurgoedere geskep is om swartes te herdenk…

Drie afspraak-moorde laat Krugersdorp gis

Die talle ooreenkomste tussen drie Krugersdorp-moorde sal nou baie vinnig deur die polisie uitgepluis moet word. Elkeen van hierdie drie mense het afsprake met sogenaamde kliënte gehad en het dan…

Okosa genader oor SAUK verbod

’n Dringende aansoek gaan deur verskeie organisasies by die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) ingedien word om die SAUK te dwing om sy omstrede besluit, waarvolgens gewelddadige protesoptogte nie verder…

Zuma se vliegtuig kort net ‘n goeie diens

Die vliegtuig van die ANC-bestel se president Jacob Zuma waarmee daar deesdae klaarblyklik soveel probleme ondervind word, behoort eintlik sowat 30 jaar te hou. Indien dit natuurlik behoorlik in stand…

Donkies gesteel vir Sjinese mark

Vragte vol donkies word dikwels snags in die Wes-Transvaal, Noord-Kaap en Sentraal-Transvaal gesteel in ‘n vlaag veediefstalle wat die afgelope tyd veral oor donkies aangemeld word. Volgens die voorsitter van…

Blou ligte oor toonbank te koop

Blou ligte soos wat deur die polisie gebruik word, kan baie geredelik binne minute by Durban se “China Mall” aangeskaf word en vir ‘n paar honderd rand kan enigeen ‘n…

Net een op skrif oor invloed op staat

Van die agt mense wat aangevoer het daar is staatsbeïnvloeding deur korporatiewe instellings (en hier is eintlik spesifiek vroeër verwys na die Guptas) het glo net een ‘n geskrewe voorlegging…

VSA se derde party nomineer kandidaat

Die Amerikaanse verkiesing lewer gereeld iets nuut op, maar hierdie keer frons die kiesers oor wat hulle te doen staan by die stembus. Die “onbekende “Libertarian Party”, wat reeds jare…

Irak veg verbete teen IS terroriste

Die stryd van Irakse soldate om die terroriste te verslaan en die stad Fallujah te herower wat nou reeds twee jaar onder Islamitiese Staat (IS) se beheer is, het in…

Koerde oorwin talle IS stellings

Koerdiese rebelle het gister weer eens ’n suksesvolle operasie uitgevoer teen die Islamitiese Staat (IS) terroriste in die noordelike dele van Irak. Die IS-terroriste is uit ’n dorp verdryf, wat…

Westerse norme weer eens uitgewys

In Denemarke het die departement van onderwys langer skoolure aangekondig terwyl die kinders nie meer op die tradisionele wyse huiswerk kry nie. Met die reëling, het Denemarke bewys dat hulle…

Navo-lande moet opstaan teen Rusland

Navo het sy lidlande versoek om op te staan teen sogenaamde “Russiese militêre aanmatigheid” wat openbaar word. Die hoof van die militêre alliansie het ook gevra vir versterking van die…

N-Korea lansering misluk weer

Die minister van verdediging in Suid-Korea het in ’n verklaring bekend gemaak dat sy kommunistiese buurland, Noord-Korea, weer ’n mislukte poging gehad het met die lanseer van ’n missiel. Dit…

Vermy Internet om diagnose te maak

Die Wêreld Mediese Vereniging het glo in ’n gesamentlike verklaring gewaarsku teen die gebruik van internetgebruikers om self diagnoses te maak volgens gegewens wat op die internet bekom is. Dokters…

Kommer oor voorslag boere wat land verlaat

Ernstige kommer heers in Suid-Afrika oor die toename van voorslag produsente van die landbou sektor wat die land verlaat en elders in Afrika gaan boer waar hulle geen bedreiging ervaar…