Sweepslag – Jonathan Jameson

Groot nuus hierdie week is dat Jonathan Jameson gaan uittree as vise-kanselier en rektoor van die uiniversiteit van die Oranje Vrystaat.

Jameson, gebore Jansen tot sy eie groot skaamte, het alles in sy vermoë gedoen om met ferm oë vir moeë studente te oortuig om Afrikaans te vermoor in sy tyd as rektoor.

Aanvanklik was die hele DA en vyf witmense oorstelp met sy aanstelling. Ja, hy is swart, het hulle gesê, maar hy praat Afrikaans en sal die taal beskerm. Ek persoonlik sê nog altyd dat as iemand wat nie Afrikaans lyk nie, Afrikaans praat, vertrou ek hom nog minder as ‘n drie maal herverhitte sampioendis. Of dit nou Cyril Ramsbottom of Jonathan Jameson is, pasop! ‘n Wolf wat blêr is nie ‘n skaap nie!

Jameson het in sy geestesoog al gesien hoe hy die hele universiteit bykom met ‘n swart vetkryt. Hy het al gesien hoe hy op die kampus rondstap en nie ‘n enkele taal kan hoor wat hy verstaan nie. Hy het al gesien hoe hy die dolk wat hy in Afrikaans se rug agtergelaat het, sal vervang deur betreklike tolke aan te stel. Iets soos ‘n animasiefilmagtige booswig wat ‘n bose plan uitvoer om alle blankes dom te maak sodat enkele slim Afrikaanssprekendes in die land oorbly!

Hoe dit ookal sy, die universiteit sal seker nou ‘n soortgelyke Afrikanerhater aanstel, maar ten minste sal dit seker darem iemand wees wat dit openlik doen.

Wat Jameson aanbetref, hy gaan blykbaar ‘n pos by Stanford universiteit aanvaar. Die goeie nuus vir hom daar is dat hy elke dag heeldag ingels sal kan praat en sy eie taal wat hy so verag, sal kan begrawe. Die slegte nuus is dat volgens Stanford se webtuiste slegs 7.8% van hul voorgraadse studente swart is. Nagraads is dit slegs 2.7%. Selfs van die personeel is slegs 3,8% swart terwyl die fakulteitspersoneel ‘n volle 2% verteenwoordiging het uit swart geledere!

Dit wil vir my lyk asof Jonathan Jameson selfs nog ‘n groter taak by Stanford het om alles ten alle koste swart te verf. Ten minste is alles klaar ingels.

Tot volgende slag

Die trots blanke, Afrikaanse Sweep