ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: May 2016

Op die Volksakker – Is daar ‘n politieke oplossing?

Die afgelope maande spandeer politieke partye miljoene der miljoene rand aan belastingbetalersgeld, om elkeen hul “oplossings” aan ‘n naïewe kieserspubliek op te dis. Die OVK versuim reeds twee dekades –…

Japan se ekonomiese groei verras

Daar word deesdae min berig oor Japan se ekonomie, tog is dit die vierde grootste in die wêreld. Japan het oor die afgelope paar jaar natuurrampe ervaar en toe nog…

Sweepslag – Jonathan Jameson

Groot nuus hierdie week is dat Jonathan Jameson gaan uittree as vise-kanselier en rektoor van die uiniversiteit van die Oranje Vrystaat. Jameson, gebore Jansen tot sy eie groot skaamte, het…

Grondonteiening sal teengestaan word

Die staat se pogings om grond te onteien sal deur Graan SA teengestaan word, indien die vergoeding laer as die markprys is. Só het die uitvoerende hoof van die organisasie,…

Wie dra skuld vir Zuma-fiasko’s?

Die amptelike opposisie het ´n kort inligtingskets bekend gestel om aan te toon wat die koste van die Zuma-presidentskap die land sedert 2009 beloop. Benewens groeiende werkloosheid en weghol-kospryse, is…

Apartheidsregering was toe onskuldig

Dit was toe nooit die apartheidsregering van dr. Hendrik Verwoerd wat Nelson Mandela in die tronk laat beland het nie, maar die Amerikaanse CIA het agter alles gesit. Gegewens wat…

Nuusflitse – 18 Mei

In ’n reeks toetse deur navorsers in Brittanje, is bevind dat ’n bepaalde soort  sampioen die depressie van die vrywillige deelnemers dramaties verminder het.   ’n Hewige woordestryd woed tans…

Sowat 46% kiesers se adresse ontbreek nog

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het steeds nie voldoende adresse vir 46% van die sowat 26 miljoen kiesers wat geregistreer is om in die komende plaaslike verkiesings te stem nie. Die…

As jy mors sal jy skoonmaak

Panyaza Lesufi is geen vriend van die Afrikaner of ons taal nie, maar in ´n uitsondering wat die reël bewys, het hy skoliere én ouers vasgevat. Na die onlangse geweld…

Boere gedreig om plase te verlaat

Vyf boere van Ermelo en Chrissiesmeer het WhatsApp-boodskappe gekry met dreigemente dat hulle hul plase moet verlaat of weerwraak sal op hulle vrouens en kinders geneem word. Die boodskap is…

Gaan Britse weermag ANC aan bewind hou?

Te midde van hewige ontkennings uit ANC kringe, blyk dit dat die Britse weermag, hetsy uit eie beweging of op versoek, werk (of gewerk het) aan ‘n plan om die…

Steenkool en kernkrag sal ligte aanhou

Eskom beoog om die volgende vyf jaar R580 miljard te spandeer om sy elektrisiteitsvoorsieningsvermoë uit te brei. Dit sal hoofsaaklik gefokus wees op steenkoolgedrewe kragstasies en atoomenergie, aldus die hoofuitvoerende…

Internasionale kundiges oor kernkrag besoek SA

‘n Afvaardiging van die Internasionale Atoomenergie-agentskap (IAEA) het onlangs besoek by die Noordwes-Universiteit (NWU) afgelê. Die groep is ook vergesel deur verteenwoordigers van Suid-Afrika se departement van energie, die Nasionale…

Opwinding in parlement is al afgesaag

Die ou holrug geryde tonele het vir die soveelste keer in die parlement afgespeel toe alles weer ontaard het met EFF-parlementslede wat nogmaals probeer het om te verhinder dat president…

Werkloosheid trek SA ondertoe

Suid-Afrika se inwoners tel onder van die mees misnoegdes in die wêreld, en beklee die vyfde posisie in hierdie kategorie. Die Cato-instituut in Amerika het baie onlangs sy sogenaamde “Misery…

Verwoesting beloop miljoene rand

Die skade van die voortslepende verwoesting van skole en universiteitseiendom deur brandstigting oor die afgelope weke, waarvan die Samlam-ouditorium van die Universiteit van Johannesburg die mees onlangse is, beloop al…

Twee provinsies dra Suid-Afrika

Sentraal-Transvaal en die Wes-Kaap kruissubsidieer die ander provinsies in die land, aldus ‘n verslag van die Instituut vir Rasseverhoudinge. Die verslag  is gegrond op ‘n honderd verskillende aanwysers wat in…

Droogte kan Nampo vanjaar knel

Minder besoekers word vanjaar by die Nampo-oesfees buite Bothaville verwag weens die droogte wat veral die streke in die mieliegordel geknou het. Van die boere en uitstallers meen dit kan…

Terroriste verander strategie

Na die swaar verliese wat die Islamitiese Staat (IS) gely het in die noorde van Sirië het die terreurgroep die hulp van Al-Kaïda ingeroep om verlore grondgebied te herwin. Tientalle…

Wapenverbod teen Libië opgehef

Verskeie lande het reeds hulle goedkeuring gegee dat wapens aan Libië voorsien mag word omdat die nuut verkose eenheidsregering, demokraties verkies is. Westerse lande het die nuwe regering aangemoedig om…

Kanada se veldbrande woed steeds

Honderde werkers by die olievelde in die Kanadese staat Alberta is aangesê om pad te gee terwyl die reuse vlammevuur die belangrikste olie-nywerhede nader. Droë warm weer met sterk winde…

VSA hof stop apartheid in skole

’n Federale hof in Amerika het die bestuur van ’n Hoërskool in Cleveland, Mississippi opdrag gegee om ’n einde te maak aan die gebruik om aparte skole vir blankes en…

Pluimveeboere soek ander heenkome

Pluimveeboere wat meer konsentreer op die produksie van eiers vir die handelsmark, is die een na die ander besig om die bedryf te verlaat. Die bevinding wat deur ’n onafhanklike…

Tonne dwelms in Colombia gevind

Die owerheid van Colombia het beslag gelê op dwelmmiddels ter waarde van meer as $240 miljoen tydens ’n klopjag die afgelope naweek. Die Colombiaanse polisie het die dwelms naby die…

IS-terroriste fokus op Jemen

Die tweede selfmoord bomaanval binne vier dae het die stad Makalla, met sy 200,000 inwoners geskud toe dit die afgelope naweek deur IS terroriste, in samewerking met Al-Kaïda afgegaan het….

Korrupsie en reënboogdroom in perspektief

Ons het vele gesegdes wat waarsku dat iemand sy voorkoms, by wyse van spreke, kan verander, maar nie sy wese nie – jakkals verander van haar, maar nie van streek…

Mening – Omskakeling / "Transformation"

Daar word deesdae deur die regering dikwels verwys na “transformation”, en beriggewers verwys in Afrikaans na transformasie. Eerstens moet daarop gewys word dat transformasie ‘n Romaanse woord is wat van…

Hou Zuma aanspreeklik vir plaasaanvalle en moorde

President Jacob Zuma moet persoonlik aanspreeklik gehou word vir plaasaanvalle en moorde op wit Suid-Afrikaners. Só het mnr. Werner Weber, provinsiale leier van die Vryheidsfront Plus in Oos-Transvaal gereageer na…

Brandstigters is oral op kampusse

Brandstigters is op verskeie universiteitskampusse in die land bedrywig om te probeer geboue aan die brand steek. Die Universiteit van Pretoria het bevestig dat daar verskeie pogings tot brandstigting was…

Staat wil universiteite algeheel beheer

’n Wetsontwerp is onlangs deur die portefeuljekomitee oor hoër onderwys aanvaar ingevolge waarvan die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, transformasiedoelwitte vir universiteite se inskrywings mag vasstel. Staatsubsidies kan weerhou…

Tweede verdagte in hof oor moord op skryfster

‘n Tweede verdagte (34 jaar) sal na verwagting vandag in die landdroshof op Wellington verskyn in verband met die moord op die skryfster, Winnie Rust, Sy trawant, Nigel Plaatjies (18…

Kovsies se Jansen tree uit

Die groot ‘transformeerder’ van die Universiteit van die Oranje Vrystaat, Jonathan Jansen, gaan uittree as vise-kanselier en rektor van die instelling. Jansen het in ‘n verklaring dit gestel dat hy…

Het motoriste e-tol verwerp?

Die verlengde tydperk wat vir motoriste in Sentraal-Transvaal gegee is om gebruik te maak van ‘n 60% afslagaanbod op agterstallige e-tolskuld, verstryk op Dinsdag 17 Mei. Die aanbod het aanvanklik…

Gerugte oor Gordhan dui op binnegevegte

Die stryd tussen die tenderpreneur-kamp in die ANC-bestel, waarvan president Jacob Zuma die touleier is, en die anti-tenderpreneur-kamp, met die finansminister Pravin Gordhan aan die spits, is hoogs waarskynlik die…

Verslag oor onderwysposte vir geld dalk bekend

Die publiek behoort teen Vrydag te hoor wat in die “poste-vir-kontant”-verslag staan oor ‘n ondersoek na Sadou-lede (Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie) wat glo teen betaling in hul eie vakbondgeledere poste gesmous…

Blanke rykes moet swartes onderhou

Indien Julius Malema en een van sy voormalige partylede hul sin kry, sal “blanke rykes” sorg vir swartes se behuising asook die water- en elektrisiteitsrekeninge. Alhoewel Malema en Andile Mngxitama…

Verslawing aan tegnologie het gevare

Die geestesgesondheid van kinders word wesenlik deur digitale of internet-verslawing beïnvloed aangesien dit kan lei tot angs en depressie. Nog simptome waarop gelet kan word wanneer daar ‘n oormatige gebruik…

Regering wil alle watervoorraad beheer

As iemand nou nog twyfel oor die regering se kommunistiese stelsel, sal hulle dit binnekort begin besef dat Suid-Afrika se sogenaamde “demokrasie” net ’n kommunistiese bestel geword het. Dit is…

Net een oorlewende uit 19de eeu

Met die heengaan van die wêreld se oudste mens, die swart Amerikaanse vrou Sussannah Jones, is daar glo nog net een mens lewend wat in die 19de eeu gebore is….

Harmony nou die grootste skip

Die ultra-luukse passasierskip “Harmony of the Seas”, is nou die grootste plesierboot in die wêreld en is die afgelope week in gebruik geneem. Die reuse boot met ’n lengte van…

Turkye hou terroriste op sy grondgebied

Die Turkse regering is volkome bewus van die teenwoordigheid van Islamitiese Staat terroriste wat op sy grondgebied is. Om alles te kroon, weet die owerheid presies waar die terroriste hulle…

Oud-president van Argentinië vervolg

Argentinië se vorige president Cristina Fernandez de Kirchner is gedagvaar vir ontoelaatbare administrasie, byna soos haar buurland se geskorste president, Dilma Rousseff. Christina word daarvan beskuldig dat sy kort voor…

Nuwe koue-oorlog begin

President Wladimir Poetin van Rusland het die afgelope naweek ’n ernstige waarskuwing gerig dat Rusland noodgedwonge oorweging moet skenk aan nuwe maatreëls om die bedreiging van vrede deur die VSA…

VN gekweld oor terroriste se nuwe ooreenkoms

Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies (VN) het sy bekommernis uitgespreek oor hernieude samewerking tussen die twee grootste terroriste organisasies. Boko Haram en die Islamitiese Staat (IS) het glo in…

Gaan Texas afskei van Amerika

Oor etlike jare het organisasies en politieke partye probeer om die bevolking van die Amerikaanse deelstaat Texas deur sesessie na onafhanklikheid buite die Amerikaanse federasie te lei. Oor die aangeleentheid…

Nampo Oesdag herdenk 50 jaar

Die jaarlikse Nampo Oesdag word vanaf Dinsdag 17 Mei tot Vrydag 20 Mei gehou, en besoekers kan hulle gereed maak dat vanjaar baie spesiaal sal wees aangesien die Oesdag se…

Maklike korslose souttert

Is u lus vir ‘n heerlike souttert, maar nie lus om ‘n kors te maak nie? Hier volg ‘n maklike souttertresep sonder kors en met bestanddele wat gewoonlik in die…

Rosea-kaktus – ‘n mooi onkruid

Tuiniers dit is werklik mooi, maar ‘n BA Kategorie 1b verklaarde onkruid. Tog nogal jammer. Volgens bronne kos dit die land miljoene rand per jaar om hierdie silindervormige kaktusse uit…

Toyota Fortuner 2,8 GD-6 4×4 AT

Die Toyota Fortuner is een van die gewildste sportnutsvoertuie in die motormark. Die nuutste voertuig is inderdaad heel nuut. Die bakwerk is aangepas, die binne-afwerking is vernuwe, daar word ‘n…

Bier in die pyplyn

Vlaandere is ʼn land wat bekend is vir sy hoë kwaliteit bier en die groot verskeidenheid biersoorte. De Halve Maan Brouerij in die stad Brugge produseer al sy bier sedert…