ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: May 2016

Swart studente swaai septer op Tukkies

Die Universiteit van Pretoria is tot vandag kans gegee om samesprekings oor sy taalbeleid af te handel, het die EFF se Student Command gedreig. In dieselfde trant is die ‘vergunning’…

Skroewe aangedraai oor skoolbeheer

Skoolbeheerliggame se magte is nogmaals in gedrang na bevindinge oor bepaalde vakbonde se korrupte optrede in die aanstelling van onderwysers, en veral skoolhoofde en adjunk-hoofde. Luidens ‘n aanbeveling in die…

Skool bly in visier na Zuma-spotprentjie

Die groot stof opskoppery omtrent ‘n Engelse eksamenvraestel waarin ‘n spotprent oor president Jacob Zuma was, is klaarblyklik nog glad nie verby nie. Op een van vele mediakonferensies het die…

SAUK se lofsangers is ‘n duur luukse

Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie het die afgelope twee boekjare R6,7 miljoen spandeer aan sy eie koor, en beoog om ‘n verdere R3,7 miljoen aanstaande jaar op die koor uit te gee….

Reuse bedrog met krag op Plett

Sewe werknemers van die Plettenbergbaai munisipaliteit is afgedank na tugverhore oor die onwettige gebruik van elektrisiteit. Altesaam 36 munisipale amptenare is by die bedrogspul betrek. Dit het aan die lig…

Ras betrek by spotprent van apie

Nog ‘n spotprent van Zapiro (die spotprenttekenaar Jonathan Shapiro) het rimpelings in sekere kringe veroorsaak. Zapiro word van rassisme beskuldig op grond van ‘n spotprent waarin president Jacob Zuma ‘n…

Nuusflitse – 27 Mei

Zimbabwe se skole is gedwing om kinders in ’n optog te laat deelneem ter ondersteuning van president Mugabe, te midde van ouers se teenkanting. Sowat 800,000 kinders in verskillende stede…

Verdwene Britse duikboot opgespoor

Vir tientalle jare word gespekuleer oor wat geword het van die HMS P311-duikboot van Brittanje wat tydens die Tweede Wêreldoorlog net spoorloos verdwyn het. Die oorlogsvaartuig het met al sy…

Oermense se woonplek ontdek

Wie was die werklike bewoners wat in die nuut ontdekte grot in Frankryk as ’n woonplek gebruik het, is die vraag wat navorsers nou vra oor die eienaardige plasing van…

Talle sterf in Brussel strate

Verlede jaar het 55 mense in die strate van die Belgiese hoofstad, Brussel, te sterwe gekom volgens die jaarverslag van die “Kollektief Straatdoden” in die stad. Die wat in 2015…

Ondersoek word gedoen na AFD leier

Die hoofleier van die “Alternatief vir Duitsland”, dr. Frauke Petry, word nou daarvan beskuldig dat sy ’n leuen vertel het in die Saksiese parlement, en gevolglik word ’n ondersoek na…

EU vra meer geld vir migrante

Tydens die aanvang van ’n byeenkoms van die G7-lande, het die Europese Unie (EU) weggespring deur meer geld vir vlugtelinge te vra. Die byeenkoms, wat in Japan gehou is, en…

Verskeie deelstate dagvaar Obama

Dit is nie net die Amerikaanse deelstaat Texas wat besluit het om die land se president, Barack Obama te dagvaar nie, maar ook tien ander deelstate het besluit dat opgetree…

Handskud is verpligtend

Die Switserse owerheid het gereël dat studente nie die reg het om te weier om onderwysers se hand te skud, bloot omdat hulle Moslems is nie. Voorheen het manlike Moslem…

Water is lewe

Die boektitel, Water is lewe, klink eintlik so voor die handliggend wanneer dit gelees of gehoor word. Maar hierdie boek wat in 1975 verskyn het, het in die vergetelheid versink…

Swerm polisielede keer verdagte aan

Drie verdagtes in die sogenaamde Parys-moorde sal waarskynlik vandag in die plaaslike landdroshof op aanklag van moord verskyn nadat hulle die afgelope week in hegtenis geneem is. Sowat tien lede…

Panama Papers – Suid-Afrikaners onder die loep

Meer as 1 800 Suid-Afrikaanse individue en entiteite se belasting-nakomingstatus word tans deur die Reserwebank bekyk rakende internasionale belastingsontduiking wat in die uitgelekte Panama Papers op die lappe gebring is….

Onluste regoor land hou polisie besig

Sowat 12 gebiede in vyf provinsies is deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens geïdentifiseer as brandpunte vir onluste, veral in aanloop tot die munisipale verkiesing. Die nasionale kommissaris van polisiëring, lt.genl. Fannie…

Publiek moet dalk opdok vir suur mynwater

Belastingbetalers gaan dalk opdok vir die omgewingskrisis met suur mynwater waarmee die ANC-bestel in Sentraal-Transvaal opgeskeep sit. Die departement van water en sanitasie beoog om tri-osmosetegnologie teen ‘n koste van…

Oud-soldate word weer herdenk

Die jaarlikse herdenkingsdiens by die SA Weermag Muur van Herinnering word eerskomende Sondag by die Voortrekkermonument Erfenisterrein gehou. Volgens die Raad van Militêre Veterane Organisasies (RMVO) sal dit op Sondag…

Staatsbelange by steenkoolmyne lei tot vergrype

Die ANC-bestel se belange in steenkoolmyne lei tot water- en grondvergrype in die Oos-Transvaal en die betrokkenheid van die tersaaklike departemente moet ontbloot word. Hierdie uitspraak deur die direkteur van…

Kroonstad se waterkrisis vererger

Die waterkrisis op Kroonstad sal Vrydag bespreek word wanneer die munisipale bestuurder en verskeie rolspelers vergader. Die Bloemhoekdam, wat water aan Kroonstad verskaf, is nou minder as 1% vol. Intussen…

Ledige soldate kos R570 miljoen

Meer as 500 soldate moet hulle weer aanmeld vir werk nadat hulle spesiale verlof van bykans sewe jaar belastingbetalers sowat R570 miljoen gekos het. Te midde van alles wil dit…

Beloning van R100 000 vir inligting

Die Valke het ‘n aardige bedrag van ‘n R100 000 aangebied vir inligting wat sal lei tot die inhegtenisneming van ‘n verdagte wat ‘n vriend van die Tsjeggiese mafiabaas, Radovan…

Leesbegrip van Gr. 4’s is uiters swak

Meer as 50% Graad 4 leerlinge in Suid-Afrika verstaan nie wat hulle lees nie, en 30% is ongeletterd. Dit is die navorsingsbevinding van Stellenbosch Universiteit se departement ekonomie soos vervat…

El Niño is verby

Die ergste El Niño-weerverskynsel in twee dekades het die wyk geneem nadat dit ‘n spoor van verwoesting agtergelaat het. Volgens die Australiese Buro vir Meteorologie (BOM) het die see-oppervlak se…

Russe het verwoesting gesaai

Sedert Rusland aan die einde van September verlede jaar met grootskaalse lugaanvalle begin het teen die terroriste in Sirië, het hulle nagenoeg 30,000 gedood en duisende beseer wat nie verder…

Brasilië se nuwe regering onder verdenking

Die interim-regering van Brasilië word nou gebombardeer nadat ’n bandopname gelek is waarin “saamgesweer” is om van president Rousseff ontslae te raak en dat ondersoeke na korrupsie gestop moet word….

Monsanto sê nee dankie

Die omstrede Amerikaanse maatskappy, Monsanto, het die Duitse vervaardiger, Bayer, se aanbod van die hand gewys, maar wel geluide gemaak van verdere gesprekvoering. Die Amerikaanse saad- en plaagbestrydersmaatskappy het Bayer…

Reuse aanslag op Raqqa beplan

Die Amerikaans gedrewe militêre koalisie beplan glo ’n hewige aanval op die Islamitiese Staat (IS) se selfverklaarde hoofstad, Raqqa in die noordooste van Sirië. Die stad is aanvanklik skoongemaak van…

Brasilië, die politieke kookpot

In die afgelope maande was Brasilië die kookpot van politieke stryd wat die een wenner na die ander opgelewer het, en wat uiteindelik almal verloorders geword het. Die politieke krisis…

Misleiding van linkses uitgewys

Die liberale bankiers, en veral die Europese Sentrale Bank, se misleiding het weer eens geboemerang nadat valse bewerings deur die bank se woordvoerders uitgewys is. Die bank het ’n waarskuwing…

Sanders eis her-tel van stemme

Die naelskraap oorwinning van Hillary Clinton in die Amerikaanse deelstaat Kentucky, het haar opponent, Bernie Sanders ontevrede gelaat, en daarom het hy versoek dat die stemme oorgetel word. Sanders het…

Honger Afrika stroom na Suid-Afrika

Die droogte wat oor die grootste deel van Afrika gestrek het in die afgelope maande, het derduisende hongeriges na Suid-Afrika laat stroom op soek na iets om te eet. Die…

Op die Volksakker – Laat ons die ware helde onthou

Mei het, veral hedendaags, bittersoet herinnerings vir ons volk.  Eersdaags herdenk ons Republiekdag in ons land, en tragies ook vreemdelinge in hierdie land. En met ´n hernieude aanslag uit kerklike…

Hou vas met blydskap

…deurdat julle die woord van die lewe vashou … om dieselfde rede moet julle ook bly wees … (Filip. 2:16, 18).   Die vreugde om Christene te sien wat hulle…

Bankrot SAL borg lugreise vir R110 miljoen

Die borgskap vir R110 miljoen van die Suid-Afrikaanse sokkerspan deur die bankrot Suid-Afrikaanse Lugdiens het in die parlement onder die soeklig gekom. Volgens die minister van finansies, Pravin Gordhan sal…

Jansen hét onder politieke druk geswig

Daar is wél voor politieke druk geswig toe die Universiteit van die Oranje-Vrystaat Afrikaans as onderrigtaal uitgefaseer het, luidens ‘n hofverklaring in ‘n hofgeding oor die taalstryd by die instelling…

Jong Emily Hobhouse diep getref deur konsentrasiekamp

Die gestorwenes van die konsentrasiekampe moet onthou en vereer word, het ‘n jong Emily Hobhouse, gesê nadat sy besoek afgelê het by die Springfontein konsentrasiekamp in die Oranje-Vrystaat. Dié jong…

Drinkwater is glad nie skoon nie

Suid-Afrika se drinkwater is glad nie so skoon soos wat die meeste mense dink nie. Kundiges waarsku ons water word nie behoorlik gesuiwer nie en word toenemend besoedel met enigiets…

Skool vra verskoning oor spotprent

Die hoof van ‘n onafhanklike skool het opreg om verskoning gevra vir ‘n Zuma-spotprent in ‘n Engelse eksamenvraestel oor visuele geletterdheid. Die Zapiro-spotprent van president Jacob Zuma, met ‘n stortkop…

Boere en seun gee droogtehulp

‘n Natalse boer en sy seun het uitgereik na plaasboere wat erg geraak is deur die knellende droogte en het 800 bale hooi aan boere in Hluhlwe geskenk. ‘n Televisieprogram…

Verlate plaas bly oor na veiling

Net ‘n leë huis en store het oorgebly nadat alles onder die hamer gekom het op ‘n boedelveiling van die vermoorde dr. Bennie Cilliers op sy plaas, Gouda, by Rouxville….

Polisie betaal vir Zuma-vroue se voertuie

Elf luukse voertuie ter waarde van R8,6 miljoen is vir president Jacob Zuma se vroue tussen 2013 en 2016 gekoop deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se begroting te gebruik. Die…

Chinese stroop vis in Oos-Kaap

Drie Chinese vistreilers is in die Oos-Kaap vasgetrek met tjokka ter waarde van altesaam sowat R70 miljoen wat hulle gestroop het. Die vistreilers het probeer om te ontvlug, maar is…

Sadou kaap onderwys in nege provinsies

Die verslag oor die kontant-vir-werk-skandaal toon dat die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadou) die onderwysstelsel in ses van die nege provinsies gekaap het. In die verslag is bevind dat 38 poste…

Coke sluit sy deure

Coca-Cola, die Amerikaanse koeldrankvervaardiger moes sy deure sluit in Venezuela weens ’n ernstige tekort aan suiker in die land. Mense in die land beskryf die tekorte as die ergste wat…

Noodtoestand in Peru oor vergiftiging

In ’n groot deel van die Amasone gebied van die Suid-Amerikaanse staat Peru, moes die owerheid inderhaas ’n noodtoestand afkondig oor besoedelde water wat ’n ernstige gevaar vir lewe inhou….

Bayer bied $122 vir Monsanto aandeel

Die Duitse reus, Bayer, het glo $122 per aandeel aangebied om Monsanto oor te neem, wat beteken sowat $62 miljard is ter sprake waaroor die potensiële verkoper nog geen woord…

Gesamentlike aanvalle op IS beplan

Op aandrang van Rusland is samesprekings met die VSA gevoer oor die gesamentlike optrede teen die militante Islamitiese Staat (IS). Die Russiese minister van buitelandse sake,  Sergei Lavrov, en sy…