Meer as 50% Graad 4 leerlinge in Suid-Afrika verstaan nie wat hulle lees nie, en 30% is ongeletterd.
Dit is die navorsingsbevinding van Stellenbosch Universiteit se departement ekonomie soos vervat in die navorsingsverslag getiteld, “Laying Firm Foundations: Getting Reading Right”.
Die doel van die studie was om vas te stel waarom Suid-Afrikaanse leerlinge so swak vaar in geletterdheid en syfervaardigheid in die grondfase en Graad 1 tot 3.
Een van die outeurs van die verslag, Nicolas Spaull, het bevind dat die 1 772 Graad 5 leerlinge in landelike gebiede se vermoë om Engels vlot hardop te lees baie swak is.
Meer as 40% van die proefgroep is beskou as nie-lesers van Engels en het minder as 40 woorde per minuut reg gelees, “so stadig dat hulle nie kon verstaan wat hulle gelees het nie.”
Elf persent kon nie ‘n enkele Engelse woord in die leesstuk lees nie.
Nog ‘n probleem wat in die navorsing uitgewys word, is die oorvol klaskamers in Suid-Afrika.
Volgens die verslag behoort klasse in die laer grade kleiner te wees as dié in hoër grade.
Hoekom klassifiseer hulle nie hierdie “ongeletterdheid” nie. Die witvel kinders word hope huiswerk gegee waaronder leesstukke is en word dit gedoen daarom kan hulle lees. Die probleem is dat hierdie kalante se onderwysers nie eers kan lees nie hoe sal hulle dit kan doen? Hulle kan net klippe gooi, brandstigting pleeg, “demand” en “strike”. Het seker hulle grade of diplomas op ‘n chappie papiertjie gekry. Hulle het engels in ons keelgatte afgedruk en nou kan dit nie eers gelees word nie! Belaglik want hulle praat dan engels met mekaar en nie eers sy eie taal nie. Ag shame, dink seker dit is baie modern om so in engels met mekaar te gesels intussen word hulle name gat gemaak
@Wonder Net – Stem met jou stelling volkome. Hul gekoopte Onderwys sertifikate wys die resultate en nou is dit openlik dat die tipe opleiding ons kleinkinders se voorland is. Ai Vader behoed ons nageslag met die deurmekaar mengsel.
Van die vroegste tye af, het die ” verligte ” reënboog-dwase, ons gebombardeer met daardie welbekende mantra nl. Die arme swartes, kort net ordentlike skole ! Ons is almal dieselfde, met presies dieselfde potensiaal. Die nare ” Apartheids-skole, ” was n verskriklike onreg, en dit is waarom hulle net nie kon vooruit boer, en hulle ware talent openbaar nie ! En meeste blankes wat by swart-onderwys betrokke was/is, het nie die ruggraat, om die waarheid te praat, en die leuens wat die ” regering, ” en die media daagliks uitspoeg, te ontbloot nie. Al wat ek vir diesulkes kan sê is : Wat jy saai, SAL jy maai !
Jare gelede (meer as 15 jaar, het ‘n kort kontrak hierso gehad) het ek vir ‘n duitse bestuurder gese dat die swartes ‘n reuse kennisagterstand het. Hy antwoord toe, net tien jaar se skoling en hulle is op ons vlak.Ek het nie eers die moeite gedoen om hom te antwoord nie. Die mense ly aan utopiese fantasiee, gevoer deur ‘n volkerebegrip deur die media verskaf, en alles behalwe op eie ondervinding gebaseer. Die mense is lui, en wil nie hulle eie navorsing doen nie, maar wil alles dripsgewys deur die media gevoer kry.