Handskud is verpligtend

Die Switserse owerheid het gereël dat studente nie die reg het om te weier om onderwysers se hand te skud, bloot omdat hulle Moslems is nie.

Voorheen het manlike Moslem studente geweier om hande te skud met ’n vroulike onderwyser.

Die Switserse owerheid sê in ’n skriftelike verklaring dat ’n onderwyser die reg het om hande te skud met leerlinge, en waar die leerlinge weier om dit te doen, sal die ouers van so ’n leerling vervolg kan word en ’n boete van tot 4,500 euro opgelê word.

Die nuwe regulasie is ingebring nadat twee Moslem leerlinge geweier het om ’n  onderwyseres se hand te vat wat sy uitgesteek het om hulle te groet.

Die twee het beweer dit is teen hulle geloof om fisies kontak te maak met die meeste ander vroulike mense.

Die gebruik om leerlinge met ’n handdruk te groet, is ’n kulturele gebruik in Switserland wat nie verander sal word nie, het ’n woordvoerder gesê.

“As Moslems daarmee ’n probleem het, moet hulle elders heen en nie in Switserland skoolgaan nie”, het die owerheid gesê.

’n Waarnemer het later opgemerk dat Moslems reeds verskeie blankes verkrag het, wat direk in stryd is met wat die twee leerlinge kwytgeraak het.

Sowat 4% van die Switserse bevolking is Moslems.