Brand maar af

Die terroriste leier van weleer, se vrou waarvan hy later geskei is, Winnie Mandela, het hulle volgelinge klaarblyklik goed geleer hoe om klippe en vuurhoutjies te gebruik.

Die 24 skole in Noord-Transvaal wat tot as verbrand het met alle rekords van al die skoliere, is ’n sprekende voorbeeld van hoe die terreurdade voortwoed in die sonnige Ruwe Suid-Afrika.

Met die opvolg van die brandgiere het die Wes-Kaap nou darem alreeds twee geboue ter waarde van ’n paar miljoen nuttelose rande, tot as verbrand, en daarmee glo baie noodsaaklike minderwaardige rekords ook vernietig.

Ek wil amper die hoop uitspreek dat nog ’n paar duisend skooltjies in vlamme opgaan om daarmee te verseker dat klippe en vuurhoutjies steeds nuttige artikels bly vir ouens wat nie lus is vir opvoedkundige waardes nie.

Al wat dalk nadelig kan wees is die moontlikheid dat voormalige blanke skole oorstroom gaan word – dit is nou te sê as dit nie reeds so is nie.

Miskien sal ons eie volkskole dan ’n klompie volksgenote se kinders bykry wat tot hede maar redelik toe-oë deur die lewe gegaan het.

Intussen wil mens amper sê: Brand maar af julle skole – doen so voort!

Dirk Vermeulen