ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 30, 2016

Gebakte vrugtekelkie nagereg

‘n Heerlike gebakte nagereg wat sommer vinnig en nie te ryk is nie.   Gebakte vrugtekelkie nagereg   Bestanddele: 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier Knippie sout 50 ml botter…

Mini Cooper Convertible

Wanneer daar gedink word aan die Mini van die verlede dan is dit met ‘n groot mate van nostalgie, maar ook met die wete dat dit darem ‘n klein Goliat…

Net nie-rassige stelsel gevra in skole

Afrikaners het niks om te vrees nie, aangesien daar nie ‘n “nuwe swart gevaar” is wat dreig om Afrikaner-gemeenskappe te verstoot nie. Hierdie versekering is deur die hoogs omstrede LUR…

Ondersoek gevra na bestuur van Rietvallei

Verskeie burgerlike groepe gaan die openbare beskermer (OB) vra om die bestuur van die Rietvallei-natuurreservaat buite Pretoria te ondersoek. Dié besluit is geneem nadat twee renosterkoeie, en ‘n ongebore kalfie…

Dagbreek Trust begin veldtog vir Afrikaanse mense

‘n Nuwe webtuiste, Afrikaans.com, is deur Dagbreek Trust bekend gestel met die motivering Afrikaans is polities onder druk en die tyd het aangebreek vir almal wat lief is vir die taal…

Hewige gevegte woed teen IS terroriste

In die westelike streek van Irak, by die stad Fallujah, waar ’n bolwerk van terreurorganisasies saam met die Islamitiese Staat (IS) beheer uitoefen, bevind sowat 50,000 burgers hulle in ’n…

Franse regering knak onder betogings

Die uiters ongewilde en omstrede arbeidswet van die sosialistiese regering van Frankryk, het beswaarmakers tot die uiterste beproef en hulle het die strate van Parys oorgeneem in ’n poging om…

Napoleon se perd gered

Die laaste perd waarmee Napoleon Bonaparte gery het, lyk nog goed. Binne enkele dae het die wêreldbekende Leger-museum in Parys sowat 16,000 euro beskikbaar gestel vir die restourasie van Napoleon…

VSA soldate veg in Koerdiese uniform

In die stryd teen die Islamitiese Staat (IS), veg Amerikaanse troepe saam met Koerdiese vegters om die Siriese stad, Raqqa te herower. Die meegaande foto dien as bewys van die…

Robot ontwikkel wat "pyn" kan voel

Duitse navorsers werk aan ’n projek om ’n kunsmatige senuweestelsel te ontwikkel vir ’n robot wat daarmee in staat sal wees om pyn te voel. Die bedoeling daarmee is om…

Internasionale vereistes vang SA produsente onkant

Die Suid-Afrikaanse vrugteboere en uitvoerders daarvan het nou net ’n maand tyd om aan te pas by die nuwe internasionale vereistes ten opsigte van die inweeg van vragte in verskepingshouers….

Verskuif Olimpiese Spele na veiligheid

Met die epidemie van die Zika-virus in Brasilië, behoort die Olimpiese Spele se duisende atlete beskerm te word deur die byeenkoms na ’n veiliger gebied te verskuif. Dit is die…

Eerste bakterie met weerstand gevind

Wetenskaplikes in die Verenigde State van Amerika het die eerste “super bakterieë” ontdek wat nie gedood word deur die bestaande antibiotika nie. Die ontdekking is gemaak by ’n 49-jarige vrou…

Mars se ys-tydperk

Radarbeelde van die Rooi Planeet, Mars, dui volgens die jongste gegewens daarop dat die planeet se ystydperk besig is om aan te breek. Volgens die navorsers blyk dit dat Mars…

Trump verwerp "Parys Klimaat plan"

Die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump het gesê as hy verkies word tot president van Amerika, sal hy daaraan werk om die “Parys Kllimaat Plan” ongedaan te kry. Hy sê sy…

Nuusflitse – 30 Mei

Al meer jong getroude dames van Finland verkies om hulle van te behou en nie die man se van aan te neem nie.   In Noorweë het ’n 16-jarige seun…

Ru-olie ontdek in Israel

Israel het aansienlike ru-olie en gasreserwes ontdek wat in al die land se behoeftes kan voorsien en van die land ʼn ru-olie uitvoerland sal maak. Die reserwes is in die…

Bankgradering afwaarts aangepas

Die kredietgraderingsagentskap Moody se afgradering van Baa+ na Baa2- op 27 Mei is op hierdie stadium onwelkome nuus. Dit plaas die banke op slegs twee vlakke bo risikovlak. Moody voorsien…

Capitec gereed vir verweer

Die hofsaak teen Capitec oor ontoelaatbare leningspraktyke behoort binnekort voor die hof te dien. Die organisasie, Summit, wat leners wat onder finansiële druk verkeer bystaan, het Capitec by die Kaapstadse…

OB moet ru-olie verkope bekyk

Die Openbare Beskermer (OB) is versoek om dringend ondersoek in te stel na die beweerde verkoop van bykans al Suid-Afrika se oliereserwes. Die verkoop met net die goedkeuring van die…

Nampo 2016 oes rekords

Die rekords het behoorlik gespat by vanjaar se Nampo-oesfees buite Bothaville in die Vrystaat. Ondanks die moeilike landboutoestande het ‘n rekordgetal mense, naamlik 75 116 die 50ste oesfees bygewoon, terwyl…

Sindikaat bedrieg Sassa

Lede van ‘n reuse bedrogsindikaat wat etlike miljoene rande se welsynstoelae by die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Dienste (Sassa) gesteel het, is vasgetrek. Sindikaatlede, waaronder Sassa-amptenare, is in die Kaap,…

Nog ‘n kattebak moordskok

Die polisie is warm op die spoor van twee verdagtes nadat nog ‘n lyk in die bestek van net meer as twee weke in die kattebak van ‘n motor in…

Man enigste ooggetuie van skietery

‘n Man van Sonneglans, Randburg sal ‘n verklaring by die polisie moet aflê nadat sy eggenote en ‘n dagloner dood is tydens ‘n skietery tussen hom en die werker. Dieter…

Wys wet oor onteiening terug

Die Instituut van Rasseverhoudinge (IRV) het ‘n beroep op die ANC-bestel se president Jacob Zuma gedoen om nie die Wetsontwerp op Onteiening te onderteken nie, maar om dit na die…

Jagseisoen teen Gordhan weer oop

Ondanks amptelike verklarings dat die finansminister, Pravin Gordhan, veilig is en nie binnekort aangekeer gaan word nie, is die spioenasie-ondersoek teen hom skielik weer hervat. Die saak teen hom is…