ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 26, 2016

Water is lewe

Die boektitel, Water is lewe, klink eintlik so voor die handliggend wanneer dit gelees of gehoor word. Maar hierdie boek wat in 1975 verskyn het, het in die vergetelheid versink…

Swerm polisielede keer verdagte aan

Drie verdagtes in die sogenaamde Parys-moorde sal waarskynlik vandag in die plaaslike landdroshof op aanklag van moord verskyn nadat hulle die afgelope week in hegtenis geneem is. Sowat tien lede…

Panama Papers – Suid-Afrikaners onder die loep

Meer as 1 800 Suid-Afrikaanse individue en entiteite se belasting-nakomingstatus word tans deur die Reserwebank bekyk rakende internasionale belastingsontduiking wat in die uitgelekte Panama Papers op die lappe gebring is….

Onluste regoor land hou polisie besig

Sowat 12 gebiede in vyf provinsies is deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens geïdentifiseer as brandpunte vir onluste, veral in aanloop tot die munisipale verkiesing. Die nasionale kommissaris van polisiëring, lt.genl. Fannie…

Publiek moet dalk opdok vir suur mynwater

Belastingbetalers gaan dalk opdok vir die omgewingskrisis met suur mynwater waarmee die ANC-bestel in Sentraal-Transvaal opgeskeep sit. Die departement van water en sanitasie beoog om tri-osmosetegnologie teen ‘n koste van…

Oud-soldate word weer herdenk

Die jaarlikse herdenkingsdiens by die SA Weermag Muur van Herinnering word eerskomende Sondag by die Voortrekkermonument Erfenisterrein gehou. Volgens die Raad van Militêre Veterane Organisasies (RMVO) sal dit op Sondag…

Staatsbelange by steenkoolmyne lei tot vergrype

Die ANC-bestel se belange in steenkoolmyne lei tot water- en grondvergrype in die Oos-Transvaal en die betrokkenheid van die tersaaklike departemente moet ontbloot word. Hierdie uitspraak deur die direkteur van…

Kroonstad se waterkrisis vererger

Die waterkrisis op Kroonstad sal Vrydag bespreek word wanneer die munisipale bestuurder en verskeie rolspelers vergader. Die Bloemhoekdam, wat water aan Kroonstad verskaf, is nou minder as 1% vol. Intussen…

Ledige soldate kos R570 miljoen

Meer as 500 soldate moet hulle weer aanmeld vir werk nadat hulle spesiale verlof van bykans sewe jaar belastingbetalers sowat R570 miljoen gekos het. Te midde van alles wil dit…

Beloning van R100 000 vir inligting

Die Valke het ‘n aardige bedrag van ‘n R100 000 aangebied vir inligting wat sal lei tot die inhegtenisneming van ‘n verdagte wat ‘n vriend van die Tsjeggiese mafiabaas, Radovan…

Leesbegrip van Gr. 4’s is uiters swak

Meer as 50% Graad 4 leerlinge in Suid-Afrika verstaan nie wat hulle lees nie, en 30% is ongeletterd. Dit is die navorsingsbevinding van Stellenbosch Universiteit se departement ekonomie soos vervat…

El Niño is verby

Die ergste El Niño-weerverskynsel in twee dekades het die wyk geneem nadat dit ‘n spoor van verwoesting agtergelaat het. Volgens die Australiese Buro vir Meteorologie (BOM) het die see-oppervlak se…

Russe het verwoesting gesaai

Sedert Rusland aan die einde van September verlede jaar met grootskaalse lugaanvalle begin het teen die terroriste in Sirië, het hulle nagenoeg 30,000 gedood en duisende beseer wat nie verder…

Brasilië se nuwe regering onder verdenking

Die interim-regering van Brasilië word nou gebombardeer nadat ’n bandopname gelek is waarin “saamgesweer” is om van president Rousseff ontslae te raak en dat ondersoeke na korrupsie gestop moet word….

Monsanto sê nee dankie

Die omstrede Amerikaanse maatskappy, Monsanto, het die Duitse vervaardiger, Bayer, se aanbod van die hand gewys, maar wel geluide gemaak van verdere gesprekvoering. Die Amerikaanse saad- en plaagbestrydersmaatskappy het Bayer…

Reuse aanslag op Raqqa beplan

Die Amerikaans gedrewe militêre koalisie beplan glo ’n hewige aanval op die Islamitiese Staat (IS) se selfverklaarde hoofstad, Raqqa in die noordooste van Sirië. Die stad is aanvanklik skoongemaak van…

Brasilië, die politieke kookpot

In die afgelope maande was Brasilië die kookpot van politieke stryd wat die een wenner na die ander opgelewer het, en wat uiteindelik almal verloorders geword het. Die politieke krisis…

Misleiding van linkses uitgewys

Die liberale bankiers, en veral die Europese Sentrale Bank, se misleiding het weer eens geboemerang nadat valse bewerings deur die bank se woordvoerders uitgewys is. Die bank het ’n waarskuwing…

Sanders eis her-tel van stemme

Die naelskraap oorwinning van Hillary Clinton in die Amerikaanse deelstaat Kentucky, het haar opponent, Bernie Sanders ontevrede gelaat, en daarom het hy versoek dat die stemme oorgetel word. Sanders het…

Honger Afrika stroom na Suid-Afrika

Die droogte wat oor die grootste deel van Afrika gestrek het in die afgelope maande, het derduisende hongeriges na Suid-Afrika laat stroom op soek na iets om te eet. Die…

rolex replicas for sale