ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 25, 2016

Op die Volksakker – Laat ons die ware helde onthou

Mei het, veral hedendaags, bittersoet herinnerings vir ons volk.  Eersdaags herdenk ons Republiekdag in ons land, en tragies ook vreemdelinge in hierdie land. En met ´n hernieude aanslag uit kerklike…

Hou vas met blydskap

…deurdat julle die woord van die lewe vashou … om dieselfde rede moet julle ook bly wees … (Filip. 2:16, 18).   Die vreugde om Christene te sien wat hulle…

Bankrot SAL borg lugreise vir R110 miljoen

Die borgskap vir R110 miljoen van die Suid-Afrikaanse sokkerspan deur die bankrot Suid-Afrikaanse Lugdiens het in die parlement onder die soeklig gekom. Volgens die minister van finansies, Pravin Gordhan sal…

Jansen hét onder politieke druk geswig

Daar is wél voor politieke druk geswig toe die Universiteit van die Oranje-Vrystaat Afrikaans as onderrigtaal uitgefaseer het, luidens ‘n hofverklaring in ‘n hofgeding oor die taalstryd by die instelling…

Jong Emily Hobhouse diep getref deur konsentrasiekamp

Die gestorwenes van die konsentrasiekampe moet onthou en vereer word, het ‘n jong Emily Hobhouse, gesê nadat sy besoek afgelê het by die Springfontein konsentrasiekamp in die Oranje-Vrystaat. Dié jong…

Drinkwater is glad nie skoon nie

Suid-Afrika se drinkwater is glad nie so skoon soos wat die meeste mense dink nie. Kundiges waarsku ons water word nie behoorlik gesuiwer nie en word toenemend besoedel met enigiets…

Skool vra verskoning oor spotprent

Die hoof van ‘n onafhanklike skool het opreg om verskoning gevra vir ‘n Zuma-spotprent in ‘n Engelse eksamenvraestel oor visuele geletterdheid. Die Zapiro-spotprent van president Jacob Zuma, met ‘n stortkop…

Boere en seun gee droogtehulp

‘n Natalse boer en sy seun het uitgereik na plaasboere wat erg geraak is deur die knellende droogte en het 800 bale hooi aan boere in Hluhlwe geskenk. ‘n Televisieprogram…

Verlate plaas bly oor na veiling

Net ‘n leë huis en store het oorgebly nadat alles onder die hamer gekom het op ‘n boedelveiling van die vermoorde dr. Bennie Cilliers op sy plaas, Gouda, by Rouxville….

Polisie betaal vir Zuma-vroue se voertuie

Elf luukse voertuie ter waarde van R8,6 miljoen is vir president Jacob Zuma se vroue tussen 2013 en 2016 gekoop deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se begroting te gebruik. Die…

Chinese stroop vis in Oos-Kaap

Drie Chinese vistreilers is in die Oos-Kaap vasgetrek met tjokka ter waarde van altesaam sowat R70 miljoen wat hulle gestroop het. Die vistreilers het probeer om te ontvlug, maar is…

Sadou kaap onderwys in nege provinsies

Die verslag oor die kontant-vir-werk-skandaal toon dat die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadou) die onderwysstelsel in ses van die nege provinsies gekaap het. In die verslag is bevind dat 38 poste…

Coke sluit sy deure

Coca-Cola, die Amerikaanse koeldrankvervaardiger moes sy deure sluit in Venezuela weens ’n ernstige tekort aan suiker in die land. Mense in die land beskryf die tekorte as die ergste wat…

Noodtoestand in Peru oor vergiftiging

In ’n groot deel van die Amasone gebied van die Suid-Amerikaanse staat Peru, moes die owerheid inderhaas ’n noodtoestand afkondig oor besoedelde water wat ’n ernstige gevaar vir lewe inhou….

Bayer bied $122 vir Monsanto aandeel

Die Duitse reus, Bayer, het glo $122 per aandeel aangebied om Monsanto oor te neem, wat beteken sowat $62 miljard is ter sprake waaroor die potensiële verkoper nog geen woord…

Gesamentlike aanvalle op IS beplan

Op aandrang van Rusland is samesprekings met die VSA gevoer oor die gesamentlike optrede teen die militante Islamitiese Staat (IS). Die Russiese minister van buitelandse sake,  Sergei Lavrov, en sy…

Terroriste dood 150 in Sirië

Die terreurgroep, Islamities Staat (IS), het verantwoordelikheid aanvaar vir die slagting tydens verskeie bomaanvalle waarin 150 mense omgekom het. In die kusstrook van Tartous en Jableh, wat in die Siriese…

Europa die volgende Zika slagoffer

Die hoof van die Verenigde Nasies (VN) se gesondheid-afdeling sê onvoldoende muskietbeheer is verantwoordelik vir die gevaar van die Zika-virus se verspreiding. Die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO) reken Europa is nou…

Koninginby veroorsaak drama

’n Koningin heuningby wat per abuis in die bagasiebak van ’n 4×4-voertuig van ’n Britse eienaar afgesonder is, het vir twee dae se drama gesorg toe die getroue onderdane ook…

Prys van uitvoer voedsel daal

Moeilike ekonomiese toestande regoor die wêreld het ’n negatiewe invloed op die pryse van Suid-Afrikaanse voedsel op die uitvoermark. Die hoop wat gevestig was op die nuwe markte in Sjina,…

rolex replicas for sale