ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 24, 2016

"Ek soek my dag in die hof"

Ten spyte van die bravade om “sy dag in die hof te kry”, was Zuma heel gou om, op die hakke van sy NVG, ook appèl aan te teken teen…

LUR boos oor spotprent van Zuma

Die lot van ‘n skool en ’n onderwyser wat hulle die gramskap van die LUR vir onderwys in Sentraal-Transvaal, Panyaza Lesufi, op die hals gehaal het, sal waarskynlik vandag bekend…

Kommentaar – die wêreld verrot

Die afgelope maande het die wereld se politieke toneel sodanig verander dat dit die indruk laat dat die verrotting onder politieke leiers versnel het. Die gebeure in die Oekraïne, waar…

SA in greep van brandstigters en ander misdadigers

Brandstigting deur chronies ontevrede swartes en ander ernstige misdade hou Suid-Afrika gyselaar. Die afbrand van geboue en voertuie asook ander eiendom deur die ontevredes het tot op datum regoor die…

"Ons het gewen" juig Lesufi

“We WON!” Met hierdie uitroep het die LUR van onderwys in Sentraal-Transvaal, Panyaza Lesufi, op sosiale media sy dank aan die konstitusionele hof oorgedra oor die hofuitspraak wat hom in…

Inbreker misgis hom deeglik

‘n Vermeende inbreker het deeglik sy moses teëgekom toe hy probeer het om by ‘n bejaarde vrou van Pretoria in te breek. Die 75-jarige vrou het die swartman net bo…

SA kan weer handeldryf met renosterhoring

Plaaslike handel in renosterhoring gaan hervat word nadat die regering die appèlhofsaak verloor het om ‘n verbod van sewe jaar op handel in renosterhoring te handhaaf. Die hofuitspraak raak nie…

Wapenondersoek kos amper R140 miljoen

Die Seriti-kommissie se ondersoek na die hoogs omstrede wapentransaksie van die ANC-bestel het belastingbetalers bykans R140 miljoen gekos. Die grootste hoeveelheid geld wat tussen 2012 tot 2016 spandeer is, naamlik…

NVG-besluit kon voorspel word

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het bekend gemaak dat daar geappelleer gaan word teen die spioenasiebande-uitspraak wat sê Zuma moet tereg staan op 783 aanklagte van rampokkery, korrupsie en bedrog. Die…

Graf van 32 Bataljon lid spoedig herstel

‘n Beskadigde graf van ‘n lid van 32 Bataljon in Oudshoorn se begraafplaas gaan so vinnig as moontlik deur plaaslike organisasies herstel word. ‘n Beeld bo-op die graf van Johann…

Vakbond se korrupsie bevestig

Die verslag oor die verkoop van onderwysposte in Natal is na lang, en onrusbarende vertragings, uiteindelik bekend gestel. Dit is egter onbekend tot watter mate die minister die verslag laat…

Universiteite gee toe aan druk

Die Universiteit van Pretoria (UP) is besig om die sogenaamde transformasie van sy taalbeleid, institusionele en koshuiskultuur asook die kurrikulum te bekyk. Drie werksgroepe, bestaande uit studenteverteenwoordigers, UP-bestuurslede en akademici…

Staatsorgane verhewe bo reg

Soos allerweë verwag, en ten spyte van luide ontkenning, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) geswig voor die politieke mag van die ANC–regime. Die onlangs aangestelde hoof van die NVG, advokaat…

Wye reaksie op onderwys-aanval

Die onverbloemde aanslag op moedertaalonderrig en Afrikaner onderwys, wat nou deur die Grondwethof gevoer word namens die ANC, het reeds wye reaksie ontlok. Dit is betreurenswaardig dat politieke partye volhard…

Paai-paai word Afrikaans uitgeskuif

Die US (Universiteit van Stellenbosch) het planne bekend gemaak om Afrikaans verder te marginaliseer. Dit gaan geskied deur Engels en Xhosa uit te brei op kampus.  Die toekomstige taalbeleid is…

Swartland boere moedig vir oes seisoen

Met sowat 75% van die Swartlandse koring saaiboere wat klaar geplant het, lyk dit of die moedige stap ’n belofte inhou van beter oeste. Aan die einde van Mei was…

SA Boere in drukgang

Dit is nie net die erge droogte wat boere se toekomsplanne belemmer nie, maar ook die onvriendelike owerheid wat geen positiewe bydrae maak wat die boer se bekommernis sal verminder…

Groenes van Oostenryk wen naelskraap

Met bykans die spreekwoordelike haarbreedte het die Groen Party van Oostenryk die presidentsverkiesing gewen nadat die konserwatiewes verkies het om die linkses te ondersteun. Die minister van binnelandse sake, Wolfgang…

Clinton word in hoek gedryf

Twyfel groei onder die Demokrate in Amerika of Hillary Clinton oor genoeg murg beskik om die aanslae van Trump te weerstaan, veral oor die jongste uitlatings wat gemaak is dat…

VW nie die enigste sondebok

Nadat Brittanje vasgestel het dat daar minstens 30 verskillende motorvoertuie in die land is wat ook skuldig is aan die “diesel-skandaal”, wat om Volkswagen se nek gehang is deur Amerika,…

Fiat-Chrysler net so skuldig as VW

Die Italiaans-Amerikaanse motorvervaardiger, Fiat-Chrysler, het glo ook hulle inligting gemanipuleer met die uitlaatgasse wat vrygelaat word, se gegewens. Die bevinding is gemaak deur die Duitse toesighouers nadat verskeie modelle onderwerp…

VSA versoek inwoners om te vlug

Die Amerikaans geleide militêre koalisie is Sirië het die inwoners van die stad Raqqa aanbeveel om te vlug uit die stad wat deur die Islamitiese Staat (IS) beskou word as…

Moslems en AFD ontmoeting van korte duur

Dr. Frauke Petry, leier van die Nasionalistiese Alternatief vir Duitsland, het Moslem–migrante daarvan beskuldig dat hulle die Sharia-wet wil verhef tot nasionale vlak, waarop ’n Moslem leier die AFD geëtiketteer…

Taliban leier is dood

Die Afgaanse geheime diens, (NDS) en Abdullah Abdullah, uitvoerende hoof van die regering in die land, het bevestig dat die leier van die terroristegroep, die Taliban, gedood is in ’n…

Turkye kies nuwe premier

Die president van Turkye, Recep Tayyip Erdogan, het sy getroue vriend, Binali Yildirim, aangewys as die nuwe eerste minister van die land. Die verkiesing het tydens die regerende AKP-party se…

Honderde Belge is daagliks werk-siek

Dokters in België wat hulle bereid verklaar het om “kontrole” uit te voer oor pasiënte se gedrag, het nou aan die lig gebring dat gemiddeld sowat 100 mense daagliks vroeër…