ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 23, 2016

Visvinger- en rysgereg

Dames, iets anders met visvingers vir vanaand? Heerlik geurig en baie smaaklik. Dit is so vinnig want gewoonlik het ons gaar rys oor van Sondag se ete. U kan die…

Tabasco-rissieplante

Tabasco-rissies is van die Capsicum frutescens spesie. Hierdie plante kom oorspronklik uit Mexiko. Dit is natuurlik baie bekend by ons in die vorm van Tabaxco-sous. Die rissies is vernoem na…

Jaguar XF 2,0D Prestige

Die nuutste model Jaguar XF is gegrondves op die suksesverhaal van die XE. Op die oog af is die verskille nie baie groot nie, maar wanneer dit van naderby bekyk…

Emily Hobhouse – "die edelste onder die edeles"

Dit tref bykans onmiddellik – die jong meisie se gelaatstrekke is onmiskenbaar dié van haar naamgenoot, die hare en die gesigsprofiel. En dit is aangrypend dat die 19-jarige Emily Hobhouse…

ANC-bestel wil grond vinniger verdeel

Die ANC beoog om sy herverdelingsprogram van grond aansienlik te bespoedig met die oog op die komende plaaslike verkiesing. Ekonome en die landbousektor sien die gevaarligte flikker oor die plan…

Geen politiek by Soweto-saamtrek

Daar gaan glo geen politiek gepraat word op die saamtrek in Soweto wat vir sogenaamde oorlogsveterane van Umkhonto we Sizwe (MK) en oud-soldate van die Suid-Afrikaanse Weermag beplan word nie….

Jong Emily Hobhouse vereer na 90 jaar Boere-heldin

’n Jong meisiekind met die gelaatstrekke van haar naamgenoot, Emily Hobhouse, het in die voetspore van die geëerde Boere-heldin in Suid-Afrika kom loop. Die 19-jarige Emily Hobhouse het 90 jaar…

Staatskole staan by kruispad

Volksgerigte skole, privaatonderwys asook tuisonderrig in Sentraal-Transvaal het pas ‘n baie groot hupstoot gekry vanweë die konstitusionele hof se hofbeslissing dat die mag om te bepaal wie in watter skole…

Afrikaanse enkelmedium skole kry doodskoot

Dit is veral enkelmedium Afrikaanse skole wat geteiken sal word deur die Sentraal-Transvaalse onderwysdepartement na ‘n pasafgelope hofsaak ingevolge waarvan die magte van die betrokke owerheid aansienlik uitgebrei is. Die…

Sadou-lede vervolg oor geld vir poste

Strafregtelike aanklagte kan volg teen bepaalde persone op grond van ‘n verslag oor lede van die Suid-Afrikaanse Demokrasiese Onderwysersunie (Sadou) wat “kontant-vir-poste” verskaf het. ‘n Taakspan van die departement van…

Vyf in hof op Bultfnt oor gesteelde wapens

Vyf mans sal na verwagting vandag in die landdroshof op Bultfontein verskyn vir die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie. Die wapens is klaarblyklik onlangs by ‘n boer van Penzplaas,…

Kla Zuma, Mbeki en Maharaj aan van moord

Oud-president Thabo Mbeki, president Jacob Zuma en Mac Maharaj moet van moord aangekla word vir hul aandeel in die Kerkstraatbom in 1983, aldus die voormalige kommissaris van polisie, generaal Johan…

"Hulle wil die witmense hê"

’n Eedsverklaring van ‘n swartman oor die hoewe-aanvalle en -moorde by Brits, waarin hy meld die misdadigers het aan hom gesê: “hulle wil die witmense hê,” bevestig die vermoedens oor…

Ekonomiese kredietgraderingsgroep

Hongarye se ekonomiese status is vandeesweek deur die graderingsagentskap, Fitch Ratings, hersien en val nou ook in die kredietgraderingsgroep saam met lande soos Suid-Afrika, Rusland, Roemenië en Bulgarye. Hongarye se gradering…

Bayer mik vir Monsanto

Die grootste medisyne en chemiese maatskappy in Duitsland kan dalk binnekort die eienaar word van die omstrede Monsanto, die reuse produsent van saad en plaagbestrydingsmiddels. Monsanto het bevestig dat ’n…

Trump en Clinton in die wedloop

Die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, het gedurende die afgelope twee weke soveel steun bygekry, dat die liberale meningspeilers nou moes erken dat hy meer steun geniet as Hillary Clinton van…

Turkye kry nuwe premier

Turkye se regerende party, die AKP, het ’n goeie vriend van die omstrede president, Recep Tayyip Erdogan, benoem as kandidaat vir die amp as eerste minister nadat die vorge premier…

Taiwan kry eerste vroulike president

Vir die eerste keer het Taiwan ’n vroulike president toe Tsai Ing-wen, die afgelope naweek in die amp aangestel is na aflegging van die ampseed. Sy het ’n oorwinning behaal…

Polisiehoof bedank na skietery

Die polisiehoof van San Francisco, Greg Suhr, het bedank enkele ure nadat een van sy afdeling se offisiere ’n ongewapende swart vrou doodgeskiet het. Die bedanking van Suhr volg ook…

Migrante vrees anti-Moslem president

Onwettige migrante wat nog gehuisves word in Oostenryk tref maatreëls om die land te verlaat uit vrees dat die bekende anti-Moslem politikus, Norbert Hofer, gekies gaan word as die land…

Merkel gebruik belastingkorting as geelwortel

Bondskanselier Angela Merkel se Christen Demokratiese Unie (CDU) het met die vertrek in haar veldtog vir die 2017 verkiesing, die enigste oorblywende uitweg gekies om haar verlore steun te probeer…

Trump kry nog meer ondersteuning

Die Republikeinse presidentskandidaat in Amerika, Donald Trump, het uit ’n onverwagse oorde groot steun gekry, wat sy kanse om in die Wit Huis te kom, ’n verdere hupstoot gee. Die…

Taliban leier dalk gedood

Die Pentagon in Amerika het aangekondig dat die Taliban–leier in Afghanistan, Mullar Akhtar Mansour in ’n aanval gedood is, alhoewel bevestiging nog nie ontvang is nie. Die aanval wat in…

Geelkoors slaan toe in Afrika

Geelkoors het in Angola uitgebreek wat blitsvinnig uitgebrei het na die Demokratiese Republiek van die Kongo, asook na Uganda en Kenia. Die inligting is vrygestel deur die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO)…

Politieke leier van DRK skuil in SA

Met die politieke spanning wat styg in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK), en na die arrestasiebevel wat uitgereik is teen die leier van die opposisie, het die Suid-Afrikaanse…

G7 – ons behoeftes verskil

Die G7-lande se pasafgelope byeenkoms in Japan was ʼn moeilike een. Daar is kennis geneem dat sekere lande, waaronder Japan, weens omstandighede sy eie ekonomiese maatreëls, insluitende wisselkoersreëlings, sal moet…

S.A. besighede verkies buiteland

Alhoewel besighede in Suid-Afrika oor aansienlike surpluskontant beskik, gee hulle eerder voorkeur aan buitelandse beleggings as om plaaslik uit te brei. Die redes vir die buitelandse voorkeur is velerlei en…

rolex replicas for sale