ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 20, 2016

Die Soli-kaner rewolusie in perspektief

Met reg is Afrikaners bekommerd oor die geleidelike voltrekking van die ANC se NDR (nasionaal-demokratiese rewolusie), die Stalinistiese bloudruk van wyle Joe Slovo. Wat baie mense egter ontgaan is die…

Stellenbosch bekyk weer taalbeleid

Die Universiteit van Stellenbosch gaan weer voort om sy taalbeleid te hersien en sal hoogs waarskynlik, soos reeds aangedui, na Engels as voer- en onderrigtaal oorskakel. Die aankondiging is deur…

Wees bedag op rowers in polisiedrag

Vrystaters is gewaarsku om bedag te wees op misdadigers wat hulself as polisie- en metropolisiebeamptes voordoen om misdaad te pleeg. Dié waarskuwing volg nadat drie voorvalle die afgelope tyd in…

Wie gaan saam en wie doen die werk?

Luidens ´n verklaring deur ‘n vakbondsegsman, Dirk Herman, het die Solidariteit Nasionale Kongres besluit om ‘n veldtog ter samewerking te loods. Die fokus is om “bou saam” te vestig as…

Toe Van Riebeeck 2 000 jaar gelede in Kaap land

Die uiters gebrekkige algemene kennis oor die geskiedenis en die ware feite daaromtrent is heel skouspelagtig ten toon gestel deur ‘n ANC-parlementslid wat aan die nasionale vergadering vertel het: “toe…

Wetgewing oor onteiening stoomroller voort

Die hoogs omstrede Wetsontwerp op Onteiening kort nog net die handtekening van president Jacob Zuma om van krag te word. Dit volg nadat die Nasionale Raad van Provinsies die wetgewing…

Vrystaat se gesondheid bly in trurat

Dit wil voorkom asof die Vrystaat se provinsiale regering hom steeds doof hou vir die herhaalde oproepe dat die LUR vir gesondheid, Benny Malakoane, afgedank moet word en dat gesondheid…

Verval laat spesialiste padgee

Die boodskap oor die agteruitgang van gesondheidsorg in die Vrystaat het hard en duidelik oorgekom nadat ‘n sesde spesialis van verloskunde en ginekologie in die afgelope paar maande bedank het….

Bejaarde met hark aangeval

‘n Bejaarde vrou van Umkomaas in Natal het ernstige kop- en gesigsbeserings opgedoen toe sy deur aanvallers met ‘n hark aangerand is. Die 77-jarige vrou is by haar huis oorval…

Gesteelde bokke ry in taxi

Polisiemanne het in Meyerton afgekom op ‘n baie ongewone toneel toe hulle ‘n taxi voorgekeer het waarin 14 gesteelde bokke is. Sommige van die bokke het op die voorste sitplek…

"Oppenheimer Blue" behaal rekordprys

Die “Oppenheimer Blue” diamant is verkoop teen die rekordprys van $57 miljoen wat ’n nuwe wêreldrekord is vir die hoogste prys wat nog ooit vir ’n diamand betaal is by…

Vlug MS 804 het neergestort

Die vliegtuig van EgyptAir wat met vlug MS804 vanaf Parys na Kaïro onderweg was, het in die Middellandse See neergestort met 56 passasiers en 10 bemanningslede aanboord. Die Egiptiese Leer…

Sjinese verdryf VSA spioenasie-tuig

Twee Sjinese vegvliegtuie het Dinsdag gevaarlik naby ’n Amerikaanse spioenasie vliegtuig gekom bokant die Suid-Sjinese See. Dit is kort na die voorval deur die Amerikaanse ministerie van verdediging bekend gemaak….

Derde wêreldoorlog begin binne maande

In die boek, “The West”, wat so pas verskyn het op die winkelrakke en geskryf is deur die Britse generaal, Sir Richard Shirreff, word beweer dat ’n oorlog tussen Rusland…

Vlaams Belang groei in Vlaandere

In die jongste meningspeiling in Vlaandere het dit geblyk dat 13,9% van die kiesers nou ondersteuners van die konserwatiewe Vlaams Belang party is. Volgens die peiling is Vlaams Belang nou…

Dosyne dood in modderstorting

Dosyne mense is dood, en honderde word nog vermis nadat deurdringende reëns modderstortings in die sentrale deel van Sri Lanka veroorsaak het. Reddingswerkers moes hulle soektog na vermiste mense vir…

Brasilië se politieke krisis duur voort

’n Brasiliaanse regter het ’n voormalige presidensiële stafhoof tot 23 jaar hardepad gevonnis vir sy aandeel in die korrupsie skandaal by die Petrobras oliemaatskappy. Die federale regter, Sergio Moro, het Woensdag…

Columbus se brief terug na Italië

Die Verenigde State van Amerika het besluit om ’n seldsame brief van die heer Christopher Columbus terug te gee aan Italië. Die besonderse brief, wat uit die vyftiende eeu dateer,…

Bome slaap ook snags

Navorsers het bevind dat bome ook gedurende die nagtelike ure “slaap” en dat die boom se takke dan laer sak as wat hulle gedurende die dag is. Die wetenskaplikes beweer…

VSA ondersoek tweede VW skandaal

Dit wil lyk asof die Amerikaners hulle mes in het vir Volkswagen, want ’n tweede skandaal kan dalk op die lappe kom nadat die VSA ’n ondersoek begin het oor…