ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 19, 2016

Om ‘n land te vernietig

Die land en sy parlement is besig om heeltemal uiteen te val. Een van die hoofredes is die feit dat ‘n terroriste beweging selde of ooit daarin slaag om ‘n…

KWV kry ‘n nuwe eienaar

Een van die wêreld se bekendste wyn- en brandewynbedrywe is in proses om ’n ’n nuwe eienaar te kry. Die reuse KWV-groep word die eiendom van ’n beleggingsgroep wat as…

Leiers byeen oor verdwene EgyptAir vliegtuig

Die Franse regering gaan ‘n noodvergadering hou oor die verdwyning van EgyptAir se vliegtuig wat onderweg van Parys se Charles de Gaulle-lughawe na Kaïro van die radar verdwyn het. President…

Fort Hare studente dreig om vieringe te ontspoor

Betogende studente het behoorlik amok gemaak by die Universiteit van Fort Hare, waar bande en ‘n tent aan die brand gesteek is, en skade aan geboue aangerig is omdat hulle…

Nog verdagtes na Bothaville plaasaanval vasgetrek

Nog twee verdagtes, wat hulle as polisiemanne voorgedoen het tydens ‘n aanval op ‘n plaas buite Bothaville, is aankeer. Hulle is in Viljoenskroon in hegtenis geneem in verband met ‘n…

Kovsies moet Afrikaans regmatige plek gee

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het ‘n dringende beroep op die uittredende vise-kanselier en rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV), Jonathan Jansen, gedoen om sy woord…

Natalse boer by plaashek aangeval

‘n Plaasboer van Underberg in Natal is na wat berig word in ‘n stabiele toestand nadat hy by sy plaashek aangeval is. Kevin Fraser van Dartford Farm is in die…

Grondgryp laat boere vlug

Dit is nie net die nuwe wette wat boere laat besluit om eerder buite Suid-Afrika te gaan boer nie, maar ook die “grondgryp-anneksasie” wat deur die kommunisties gesinde regime toegepas…

Pensioenarisse se saak teen Transnet kry hupstoot

Transnet het in die hooggeregshof in Pretoria ‘n bloutjie geloop in die pensioen-groepsgeding van sowat R80 miljard toe die instelling se besware teen die pensioentrekkers se eis van die hand…

Rommelstatus ons voorland?

Swak ekonomiese omstandighede, swak politieke besluite, onverantwoordelike en korrupte politici is alles deel van ’n uiteindelike bestel wat deesdae bekend staan as rommelstatus. Die teenwoordigheid van sulke faktore in ’n…

SA ekonomie sink saam in ANC-wanorde

Suid-Afrika se kredietgradering kan oor drie weke ‘n verdere afgradering verwag weens die doelbewuste verspreiding van gerugte oor die moontlike vervolging van die finansminister, Pravin Gordhan. Dit is ondertussen as…

Hartbeespoort het vuilste lug in SA

Die Wêreld Gesondheidsorganisasie se jongste inligting oor besoedeling toon dat die Hartbeespoort-omgewing die vuilste lug in Suid-Afrika het. Die “Global Urban Ambient Air Pollution Database” vir 2016 plaas Hartbeespoort in…

Meer kan vir slimkaart-ID aansoek doen

Meer mense sal binnekort by banke vir die nuwe slimkaart-ID aansoek kan doen. Mense tussen 25 en 40 jaar sal vanaf Maandag 23 Mei by die vier groot banke in…

Jong afslaer wen weer by Nampo

Vir die tweede agtereenvolgende jaar is die 14-jarige Hertie Lerm as die beste jong afslaer by die Nampo-oesfees aangewys. Die jong seun van Albertinia in die Suid-Kaap is heel gekonfyt,…

Hond en baas kry graad

Die eerste en enigste hond in Suid-Afrika, wat deel uitgemaak het van ‘n nagraadse studieprojek aan die Noordwes-Universiteit, het “graad gevang”. Die baie ywerige “navorsingsassistent”, is Jessie, die skaaphondjie, en…

Beroepenuus van die APK

Beroepe ontvang: Di. PJ Malan (Warmbad) na Hoëveldrif, HJ Dafel (Benoni) na Vryburg, RJ Pretorius (Wesmoot) na Hoëveldrif, HLJ Erasmus (Witrivier) na Hoëveld Ermelo, MJ Hartzenberg (emeritus) met beperkte dienstermyn…

Amerikaanse akademici praat by AP Akademie

Twee Amerikaanse professore, prof. Ron Cammenga en prof. Barry Gritters van die Protestant Reformed Theological Seminary, besoek op 1 en 2 Junie die AP Akademie en sal gaslesings aanbied. Prof….

Demokrate veg nog teen mekaar

Die twee oorblywende presidentskandidate van die Demokrate, is nog steeds in ’n stryd gewikkel met Hillary Clinton wat haar voorsprong behou. Clinton het die voorverkiesing gewen in die Amerikaanse deelstaat…

Oostenryk wys nuwe kanselier aan

Die nuut verkose kanselier van Oostenryk, Christian Kern, het tydens sy inhuldiging gesê die Sosiaal Demokrate sal bly regeer saam met die konserwatiewes in ’n koalisie soos voorheen. Hy het…

Duitse minister vra debat met regse AFD

Duitsland se minister van justisie, Heiko Maas, het ’n oproep gedoen vir ’n debat met die leiers van die regse politieke party, die Alternatief vir Duitsland (AFD) wat gedurende die…

Hollandè se steun op laagtepunt

Frankryk se omstrede president, Francois Hollandè, se steun het ’n laagtepunt bereik volgens die jongste meningspeilings in die land. Met die arbeidswet wat hy deur die parlement wil stoomroller, het…

Rusland hervorm sy polisiediens

Die Russiese parlement het met ’n meerderheid stemme goedgekeur dat die Russiese polisiemag hervorm word soos deur president Vladimir Poetin voorgestel is. Die voorstel spruit uit die aanvalle wat in…