ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 18, 2016

Gedeelde blydskap

… as een lid geëer word, is al die lede saam bly (1 Kor. 12:26).   Jy voel sekerlik ook goed wanneer jy mooi aangetrek is. Of dalk is jy…

Op die Volksakker – Is daar ‘n politieke oplossing?

Die afgelope maande spandeer politieke partye miljoene der miljoene rand aan belastingbetalersgeld, om elkeen hul “oplossings” aan ‘n naïewe kieserspubliek op te dis. Die OVK versuim reeds twee dekades –…

Japan se ekonomiese groei verras

Daar word deesdae min berig oor Japan se ekonomie, tog is dit die vierde grootste in die wêreld. Japan het oor die afgelope paar jaar natuurrampe ervaar en toe nog…

Sweepslag – Jonathan Jameson

Groot nuus hierdie week is dat Jonathan Jameson gaan uittree as vise-kanselier en rektoor van die uiniversiteit van die Oranje Vrystaat. Jameson, gebore Jansen tot sy eie groot skaamte, het…

Grondonteiening sal teengestaan word

Die staat se pogings om grond te onteien sal deur Graan SA teengestaan word, indien die vergoeding laer as die markprys is. Só het die uitvoerende hoof van die organisasie,…

Wie dra skuld vir Zuma-fiasko’s?

Die amptelike opposisie het ´n kort inligtingskets bekend gestel om aan te toon wat die koste van die Zuma-presidentskap die land sedert 2009 beloop. Benewens groeiende werkloosheid en weghol-kospryse, is…

Apartheidsregering was toe onskuldig

Dit was toe nooit die apartheidsregering van dr. Hendrik Verwoerd wat Nelson Mandela in die tronk laat beland het nie, maar die Amerikaanse CIA het agter alles gesit. Gegewens wat…

Nuusflitse – 18 Mei

In ’n reeks toetse deur navorsers in Brittanje, is bevind dat ’n bepaalde soort  sampioen die depressie van die vrywillige deelnemers dramaties verminder het.   ’n Hewige woordestryd woed tans…

Sowat 46% kiesers se adresse ontbreek nog

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het steeds nie voldoende adresse vir 46% van die sowat 26 miljoen kiesers wat geregistreer is om in die komende plaaslike verkiesings te stem nie. Die…

As jy mors sal jy skoonmaak

Panyaza Lesufi is geen vriend van die Afrikaner of ons taal nie, maar in ´n uitsondering wat die reël bewys, het hy skoliere én ouers vasgevat. Na die onlangse geweld…

Boere gedreig om plase te verlaat

Vyf boere van Ermelo en Chrissiesmeer het WhatsApp-boodskappe gekry met dreigemente dat hulle hul plase moet verlaat of weerwraak sal op hulle vrouens en kinders geneem word. Die boodskap is…

Gaan Britse weermag ANC aan bewind hou?

Te midde van hewige ontkennings uit ANC kringe, blyk dit dat die Britse weermag, hetsy uit eie beweging of op versoek, werk (of gewerk het) aan ‘n plan om die…

Steenkool en kernkrag sal ligte aanhou

Eskom beoog om die volgende vyf jaar R580 miljard te spandeer om sy elektrisiteitsvoorsieningsvermoë uit te brei. Dit sal hoofsaaklik gefokus wees op steenkoolgedrewe kragstasies en atoomenergie, aldus die hoofuitvoerende…

Internasionale kundiges oor kernkrag besoek SA

‘n Afvaardiging van die Internasionale Atoomenergie-agentskap (IAEA) het onlangs besoek by die Noordwes-Universiteit (NWU) afgelê. Die groep is ook vergesel deur verteenwoordigers van Suid-Afrika se departement van energie, die Nasionale…

Opwinding in parlement is al afgesaag

Die ou holrug geryde tonele het vir die soveelste keer in die parlement afgespeel toe alles weer ontaard het met EFF-parlementslede wat nogmaals probeer het om te verhinder dat president…

Werkloosheid trek SA ondertoe

Suid-Afrika se inwoners tel onder van die mees misnoegdes in die wêreld, en beklee die vyfde posisie in hierdie kategorie. Die Cato-instituut in Amerika het baie onlangs sy sogenaamde “Misery…

Verwoesting beloop miljoene rand

Die skade van die voortslepende verwoesting van skole en universiteitseiendom deur brandstigting oor die afgelope weke, waarvan die Samlam-ouditorium van die Universiteit van Johannesburg die mees onlangse is, beloop al…

Twee provinsies dra Suid-Afrika

Sentraal-Transvaal en die Wes-Kaap kruissubsidieer die ander provinsies in die land, aldus ‘n verslag van die Instituut vir Rasseverhoudinge. Die verslag  is gegrond op ‘n honderd verskillende aanwysers wat in…

Droogte kan Nampo vanjaar knel

Minder besoekers word vanjaar by die Nampo-oesfees buite Bothaville verwag weens die droogte wat veral die streke in die mieliegordel geknou het. Van die boere en uitstallers meen dit kan…

Terroriste verander strategie

Na die swaar verliese wat die Islamitiese Staat (IS) gely het in die noorde van Sirië het die terreurgroep die hulp van Al-Kaïda ingeroep om verlore grondgebied te herwin. Tientalle…

Wapenverbod teen Libië opgehef

Verskeie lande het reeds hulle goedkeuring gegee dat wapens aan Libië voorsien mag word omdat die nuut verkose eenheidsregering, demokraties verkies is. Westerse lande het die nuwe regering aangemoedig om…

Kanada se veldbrande woed steeds

Honderde werkers by die olievelde in die Kanadese staat Alberta is aangesê om pad te gee terwyl die reuse vlammevuur die belangrikste olie-nywerhede nader. Droë warm weer met sterk winde…

VSA hof stop apartheid in skole

’n Federale hof in Amerika het die bestuur van ’n Hoërskool in Cleveland, Mississippi opdrag gegee om ’n einde te maak aan die gebruik om aparte skole vir blankes en…

Pluimveeboere soek ander heenkome

Pluimveeboere wat meer konsentreer op die produksie van eiers vir die handelsmark, is die een na die ander besig om die bedryf te verlaat. Die bevinding wat deur ’n onafhanklike…

Tonne dwelms in Colombia gevind

Die owerheid van Colombia het beslag gelê op dwelmmiddels ter waarde van meer as $240 miljoen tydens ’n klopjag die afgelope naweek. Die Colombiaanse polisie het die dwelms naby die…

IS-terroriste fokus op Jemen

Die tweede selfmoord bomaanval binne vier dae het die stad Makalla, met sy 200,000 inwoners geskud toe dit die afgelope naweek deur IS terroriste, in samewerking met Al-Kaïda afgegaan het….