ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 16, 2016

Nampo Oesdag herdenk 50 jaar

Die jaarlikse Nampo Oesdag word vanaf Dinsdag 17 Mei tot Vrydag 20 Mei gehou, en besoekers kan hulle gereed maak dat vanjaar baie spesiaal sal wees aangesien die Oesdag se…

Maklike korslose souttert

Is u lus vir ‘n heerlike souttert, maar nie lus om ‘n kors te maak nie? Hier volg ‘n maklike souttertresep sonder kors en met bestanddele wat gewoonlik in die…

Rosea-kaktus – ‘n mooi onkruid

Tuiniers dit is werklik mooi, maar ‘n BA Kategorie 1b verklaarde onkruid. Tog nogal jammer. Volgens bronne kos dit die land miljoene rand per jaar om hierdie silindervormige kaktusse uit…

Toyota Fortuner 2,8 GD-6 4×4 AT

Die Toyota Fortuner is een van die gewildste sportnutsvoertuie in die motormark. Die nuutste voertuig is inderdaad heel nuut. Die bakwerk is aangepas, die binne-afwerking is vernuwe, daar word ‘n…

Bier in die pyplyn

Vlaandere is ʼn land wat bekend is vir sy hoë kwaliteit bier en die groot verskeidenheid biersoorte. De Halve Maan Brouerij in die stad Brugge produseer al sy bier sedert…

Mening – Swart geweld geregverdig

Nie net het die ANC, by monde van adjunk-minister Ayanda Dlodlo, die geweldkultuur van swart volke bevestig nie, maar het ´n kwalik verskuilde dreigement aan blankes gerig, dat hulle swart…

Mening – Opposisie wys diepte van institusionele Afrikaner-haat

“’Tragedie" Verwoerd se onderwysbeleid sterf nie saam met hom, sê opposisie se @gavdavis tydens onderwys-begrotingsdebat” Met hierdie neo-rassistiese her-twiet (van sy uitlatings in die parlement) bevestig LP, Gavin Davis, daardie…

Nog ʼn skool beskadig

Asof die veertig skole wat die afgelope weke in die noorde van die land beskadig en afgebrand is nie al genoeg was nie, is nóg ʼn skool beskadig, dié keer…

Nuusflitse – 16 Mei

Die mediese preparaatvervaardiger, Pfizer, het die lewering van ’n dodelike entstof gestaak wat gebruik word vir mense wat in Amerika veroordeel is met die doodstraf.   Reza Hosseini, wat ter…

Kommentaar – Die wonder van volksvryheid

Die wonder van volksvryheid word telkens weer na vore gebring wanneer volke, wat in hulle eie land oor hulle eie mense regeer wat hulle verkies het daartoe, streef na beter…

Kommer oor definisie van grondonteiening

Groot kommer bestaan oor die Wetsontwerp op Grondonteiening wat pas deur die komitee oor ekonomiese- en sakeontwikkeling goedgekeur is. Die definisie van onteiening in die wetsontwerp laat veral die rooiligte…

Skryfster ken man wat moor

Die skryfster, Winnie Rust, is vermoedelik deur ‘n jong man vermoor wat sy die afgelope tyd geldelik gehelp het. Hy het die 77-jarige Rust en haar man, Manie (83 jaar)…

Talle organisasies is eksklusief vir swartes

‘n Lys van bykans dertig organisasies wat eksklusief gemik is op swartes en dit baie uitdruklik stel in hulle name, is onlangs op sosiale media gedeel. Dit toon dat die…

Boer in Luneburg omgewing vermoor

‘n Boer is op sy plaas in die Luneburg-omgewing vermoor deur sowat vier tot ses aanvallers op hom en sy vrou en twee kinders toegesak het. Friedel Johannes Filter (77…

EFF slaan kitaar op Tukkies oor wie mag sing

Studente van ‘n manskoshuis by Tukkies het onttrek aan die uitdunrondes vir die gewilde Serrie-beker nadat die EFF op die kampus gekla het dat die koshuis se deelnemers te wit…

Kitsbankopblasers skiet wag dood

‘n Veiligheidswag is op Ermelo doodgeskiet nadat hy en ‘n kollega gereageer het op ‘n noodroep van ‘n wag by die Oaks-sentrum in Kerkstraat. Vier verdagtes het die Standard Bank-kitsbank…

Egpaar terug op plaas na aanval

‘n Bejaarde egpaar van die Herzogville-omgewing in die Vrystaat is terug op hulle plaas nadat hulle deur drie aanvallers aangerand en beroof is. Mnr. Giep Botha (78 jaar), ‘n afgetrede…

Daling in verkope van plaastoerusting

Dit is nie net die ongunstige klimaat wat boere daarvan weerhou om hulle trekkers en dorsmasjiene te vervang nie, maar ook die onsekerheid oor die regering se grondgrypprogram maak boere…

Gordhan weer gedreig met vervolging

Die vete tussen minister van finansies, Pravin Gordhan, en die Valke het weer eens opgeduik met beweringe dat die minister vervolg gaan word vir sy aandeel in die Suid-Afrikaanse Inkomstediens…

Onwettige visvangs ondersoek

Tydens ‘n klomp Chinese vistreilers se laatnag vlugtog in die Oos-Kaap is beslag op een van die treilers gelê en dit is na Kaapstadse hawe begelei. Die betrokke treiler was…

Watertekorte wurg Vrystaat

Die Vrystaatse dorpe, Theunissen, Brandfort, Winburg en Bultfontein, behoort hul waterbeperkings verder in te kort weens ‘n ernstige watertekort. Naas Bredenkamp, die voorsitter van die plaaslike inwonersvereniging, Brandfort Forum, meen…

Vakbond wil parlement ontwrig

Die ANC-bestel beskuldig die Nasionale Onderwys-, Gesondheid- en Verwante Werkersvakbond (Nehawu) daarvan dat hulle ‘n politieke sameswering sou lei om die nasionale wetgewer te ontwrig. Die bewering van ‘n sameswering…

Tien plase gedoem tot mislukking

Minstens tien plase, met ’n totale oppervlakte van 4,200 hektaar wat deur swartes bedryf word, is gedoem tot mislukking. Die plase in die Oos-Kaap word nou glo onder die beheer…

Makadamia produksie daal skerp

Die SA Makadamia Kwekers Vereniging het in hulle jongste verslag ’n vooruitskouing gegee wat daarop dui dat die 2016 seisoen minder suksesvol sal wees. Die jongste beraming dui op ’n…

Duitsland spandeer biljoene op onwettige migrante

Die gesaghebbende Duitse weekblad, “Der Spiegel” rapporteer in sy jongste uitgawe dat die federale ministerie van finansies, volgens ’n beskikbare dokument, bevestig het dat Duitsland tot die jaar 2020 ongeveer…

Giftige rookwolke van miljoene brandende bande

’n Massiewe brand by ’n onwettige bande-begraafplaas in Spanje is verantwoordelik vir ’n rookwolk met ’n onaangename reuk wat uiters nadelig is vir mense se gesondheid. Die bande is oor…

Duitsland kry ‘n Moslem speaker

Dit is nie net Londen wat ’n Moslem burgemeester gekry het met die stemming van kiesers nie, maar ook ’n deelstaat van Duitsland het besluit om ’n vroulike Moslem as…

Dit is oorlog in Australië

’n Woeste oorlog heers in Australië tussen die landbouers en die Europese konynbevolking, maar dit wil lyk of die landbouers die stryd verloor. Die konynplaag in die land het boere…

Waarnemende president fokus op ekonomie

Brasilië se waarnemende president het in ’n nooienstoespraak daarop gewys dat hy, en sy nuut verkose kabinet, daarop sal fokus om die sukkelend ekonomie weer op koers kry. Die aanduiding…

Republikeine werk aan hereniging

Die Republikeine het met ’n proses begin om die party se ondersteuners te herenig nadat verdeeldheid ontstaan het gedurende die eerste fase van die voorverkiesings. Die skerp uitlatings van die…

rolex replicas for sale