ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 13, 2016

Meer werk dalk in landbou

Indiensneming in die landbousektor van 876 000 mense het volgens Statistieke SA in die eerste kwartaal met 2% verbeter, indien dit met die vorige kwartaal vergelyk word. Ontleders in die…

Bloedvete word in parlement besleg

“Die beeld van Suid-Afrika se parlement is aan flarde. Die vlak van debatvoering en die interaksie tussen parlementslede en -partye was nog nooit so laag as tans nie.” Só het…

Eskom wil kragskuld self invorder

Eskom beoog om die invordering van munisipaliteite se agterstallige skuld vir elektrisiteit oor te neem. Die agterstallige munisipale elektrisiteitsbetalings het aan die einde van Maart op sowat R6 miljard te…

Waterkrisis dreig op Kroonstad

Een van die grootste waterkrisisse in die land staar Kroonstad, een van die grootste landbougebiede in die Vrystaat, in die gesig weens die droogte en munisipale wanbestuur. Inwoners het vandeesweek…

Bejaarde oorlede na aanval

‘n Bejaarde vrou van Mountain View in Pretoria is vandeesweek in die hospitaal oorlede weens die ernstige beserings wat sy tydens ‘n wreedaardige aanval in haar huis opgedoen het. Die…

Boere wen hofsaak oor paaie

In ‘n waterskeidingsuitspraak is ten gunste van Oos-Kaapse boere beslis dat die provinsie se paaie deur die verantwoordelike departement onderhou en herstel moet word. Die uitspraak in die hooggeregshof in…

Plunderaars van Aurora moet opdok

Geregtigheid het uiteindelik na vyf jaar geseëvier met ‘n appèlhofuitspraak wat die Aurora-direkteure in hulle persoonlike hoedanigheid aanspreeklik hou vir skade en 5 300 werkers se uitstaande salarisse. Die appèlhof…

Drie ligte vliegtuie val in twee dae

In die derde vliegongeluk binne twee dae is ‘n vlieënier oorlede en sy passasier het oorleef nadat hulle vliegtuig sowat ‘n kilometer van die Kitty Hawk-vliegveld oos van Pretoria neergestort…

Terroriste beheer dele van Irak

Die terroristegroep, Islamitiese Staat (IS) beheer steeds groot dele van Irak te midde van swaar verliese wat hulle in die afgelope maande gely het toe Siriese soldate, onder leiding van…

Groeiende steun vir Trump

Die steun vir Donald Trump as nuwe president van die Verenigde State het sodanig toegeneem dat die voorspellings van etlike maande gelede weer eens as bogpraatjies beskou word. In Februarie…

Brussel se verlies weens terreuraanval

Die gevolge van die aanslag op 22 Maart deur die Islamitiese Staat (IS) op die lughawe in Brussel het benewens die enorme skade aan die geboue, ook ’n reuse verlies…

Totsiens Rousseff

Na meer as vyf jaar in die kantoor van die president, is Brasilië se president Dilma Rousseff voor ’n politieke doodloopstraat. In die land se senaat, het 55 van die…

Musk bou wêreld se vinnigste trein

Elon Musk, die Suid-Afrikaans gebore tegnoloog, wat tans in die VSA besig is om selfs vir Nasa te klop met sy tegnologie, is nou ook op ’n nuwe terrein die…

Islam hoort nie in Duitsland

Met die slagspreuk van die regse party, “Alternatief vir Duitsland” (AFD), wat die afgelope jaar op baniere in Duitsland gepryk het, is menige landgenoot tot nadenke gestem volgens ’n onafhanklike…

Melkprys moet styg om bedryf te red

Die melkboer benodig ’n billike prysverhoging van sy produk om ’n totale ineenstorting van die suiwelbedryf te voorkom. Die opmerking is gemaak deur ’n bekende en toonaangewende suiwelboer wat beweer…

Brand maar af

Die terroriste leier van weleer, se vrou waarvan hy later geskei is, Winnie Mandela, het hulle volgelinge klaarblyklik goed geleer hoe om klippe en vuurhoutjies te gebruik. Die 24 skole…