ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 12, 2016

Kia Soul 1.6 CRDi Smart DCT

Die Kia Soul is al vir ‘n hele aantal jare ‘n bekende gesig op die land se paaie. Sommige mense hou nie daarvan nie, terwyl andere weer verkies om die…

Die pot kook kort-kort oor

Werkloosheid in Suid-Afrika word as ‘n tikkende tydbom beskou, veral onder die jonger garde omdat dit sou lei tot onrus en politieke onstabiliteit. Plaaslike betogendes se spoor van verwoesting kan…

S.A. nou 3de beste

Voor 2014 was Suid-Afrika die grootste ekonomie in Afrika. Hierdie posisie is bereik onder die vorige regering met die helfte van die inwoners van vandag. In 1994 was die landsregering…

Dwelmhuis oorkant skool uitgeskud

Dwelms en chemikalieë van sowat R20 miljoen is tydens ‘n klopjag by ‘n huis oorkant ‘n laerskool in Alberton gekry. Die polisie en die Valke se eenheid teen georganiseerde misdaad…

Omstrede staatskontrakte bekyk

‘n Hele paar omstrede staatskontrakte, waaronder dié bouprogram vir kernkragaanlegte en die aankoop van BBP-vliegtuie tel, word glo reeds ondersoek. Die hoofverkrygingsbeampte van die regering, Kenneth Brown, het die parlement…

Beloning vir inligting oor moord

‘n Beloning word deur die Oos-Kaapse polisie aangebied aan enige persoon met inligting wat sal lei tot die inhegtenisneming van die moordenaars van ‘n bejaarde vrou op Patensie. Ivy Hobbs…

Meer swartes in rugby geëis

Belangrike rugbywedstryde gaan op enige manier moontlik ontwrig word indien die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) nie voldoen aan sy eise nie, dreig die ANC-jeugliga. Die insluiting van spesifiek swartes in rugbyspanne…

Wellington geskok oor moord

Die inwoners van Wellington, is verslae oor die moord op die skryfster, Winnie Rust, by haar huis in die Bolandse dorp. Haar man, dr. Manie Rust (87 jaar) het haar…

Skole moet teen September verander

Skole is tot 30 September kans gegee om te “verander” om te voldoen aan die LUR van onderwys in Sentraal-Transvaal, Panyaza Lesufi, se transformasievereistes. Die LUR het veral blanke skole…

Sanders wen Wes-Virginië

Die voorverkiesing in die deelstaat Wes Virginië is deur die selfverklaarde sosialis, Bernie Sanders, gewen wat meer as 60% van die stemme getrek het teenoor sy teenstander, Hillary Clinton se…

Terroristeleier gehang vir misdade

Die owerheid in Bangladesh het ’n prominente leier van die Islamitiese Staat (IS), Motiur Rahman Nizami, vir beweerde oorlogsmisdade gehang. Nizami is jarelank gesoek vir sy beweerde misdade gedurende die…

Japan verbeter verhouding met Moskou

Terwyl die VSA pleidooie lewer vir groter sanksies teen Rusland, is sy eie vennote besig om sterker bande te bewerkstellig met Moskou. Amerika se sterkste bondgenoot in die Stille Oseaan…

Pres. Rousseff nader hof paniekerig

Brasilië se president, Dilma Rousseff, het op die laaste minute ’n aansoek geliasseer by die land se hooggeregshof om die voortsetting te stop van die proses om haar in ’n…

Oorloë laat miljoene vlug

Gedurende die jaar 2015 het bykans 41 miljoen mense in hulle eie lande op die vlug geslaan om die gevare van oorlog te probeer ontsnap. Die gegewens is vrygestel deur…

Franse omseil parlement oor nuwe wet

Die Franse regering het die afgelope maande die wind van voor gekry oor hulle beoogde nuwe arbeidswet, en derduisende werkers het die strate van Parys en ander stede in optogte…

Facebook se anti-konserwatiewe houding

Die Amerikaanse senator, John Thune, het gevra dat ’n ondersoek gedoen word na die anti-konserwatiewe houding van “Facebook”, wat intussen ontkennend gereageer het. Dié bakkiesblad se hoof uitvoerende beampte, Mark…

Nasa ontdek honderde nuwe planete

Nasa het aangekondig dat hulle 1 284 nuwe planete, wat as “aardes” bestempel word, en wat buite die aarde se sonnestelsel is, ontdek het. Nasa reken dat sowat 550 van…

Weg met die plooie

Van die vroegste tye het die mensdom planne beraam, produkte getoets, en selfs die leefstyl aangepas in ’n poging om die nare rimpels en plooie te vermy. Toetse het getoon…

Stropers verskyn in hof

Drie vermeende renosterstropers verskyn vandag in die landdroshof op Hoedspruit nadat hulle op heterdaad betrap is met twee renostershorings in hulle besit. Twee van hulle is Mosambiekers en hulle trawant…

Zuma sal wel sy vliegtuig kry

Die ANC-regering gaan deurdruk met die plan om ‘n nuwe luukse vliegtuig vir president Jacob Zuma aan te skaf. Dit is egter glo “nonsens” dat die vliegtuig tot R4 miljard…

rolex replicas for sale