ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 11, 2016

Verskille is ‘n werklikheid

Kritiek teen die bohaai oor regter Mabel Jansen en gewaande rassisme het al hoe meer uit verskillende oorde begin opgaan. “Ras en rasseverskille is ‘n werklikheid. Dit is onherroeplik in…

Naasbestaan van volke

Dit is onteenseglik bevestig dat twee of meer volke nie in ‘n gemengde gemeenskap in vrede kan saamleef nie. Kyk wat gebeur nou weer tussen die Vendas en Tsongas in…

Skuldlas druk China

Die Chinese ekonomiese groeikoers van ongeveer 7.5% is die laagste in dekades, maar die meeste lande sou dit graag wou hê. Tog is alles nie so voorspoedig in die land…

Op die Volksakker – Wie is die SARK werklik?

Die SA Raad van kerke is op die oog af ´n ekumeniese beweging – in teorie ´n forum vir kerke om oor sake van gemeenskaplike belang, binne en betreffende Suid-Afrika,…

Uit die Woord – VREES NIE!

… Vrees nie, Abram, Ek is vir jou ’n skild en jou loon is baie groot (Gén. 15:1).   … Die Here is vir my ’n Helper, en ek sal…

Samelewing skynheilig oor ras

Die samelewing is skynheilig volgens die rolprentmaker en aktivis, Gillian Schutte, in die hantering van uitsprake oor rasse op sosiale media. Na die onlangse rassevoorval in ‘n Kaapstadse koffiewinkel en…

Standbeelde weer in visier

Standbeelde van apartheidsvoorstanders sal nie in openbare plekke deur die land “aanvaar” word nie, het die minister van kuns en kultuur, Nathi Mthethwa die parlement meegedeel. Hy het in sy…

Landsvlag dalk op skooldrag

Die ANC-bestel se Suid-Afrikaanse vlag moet vanaf aanstaande jaar op skooldrag pryk, indien die LUR vir onderwys in Sentraal-Transvaal, Panyaza Lesufi, sy sin kry. Lesufi het sy jongste vendetta op…

President Rousseff binne dae afgesit

Die Brasiliaanse senaatsvoorsitter, Renan Calheiros, het die verdere prosedures hervat in die afsettingsaksie van die land se omstrede president Dilma Rousseff. Dit volg nadat die waarnemende speaker van die laerhuis,…

Hitler beeld vir miljoene verkoop

’n Klein beeldjie van die Nazi-leier Adolf Hitler, wat die werk van ’n Italiaanse kunstenaar, Maurizio Cattelan, is het ’n rekordprys behaal tydens ’n veiling in Amerika. Die wasbeeld is…

Oostenrykse kanselier tree uit

Die kanselier van Oostenryk, ’n leier van die Sosiaal Demokrate, Werner Faymann het sy bedanking ingedien by die party se hoofkantoor. Meningsvormers sê sy uittrede en bedanking uit die party…

Spanning tussen Bolivia en Chili

Bolivia het beskuldigings geslinger na Chili dat hulle ’n militêre basis oprig naby die gesamentlike grens en ’n rivier waaroor hulle met mekaar verskil. Chili het die beskuldiging ontken, wat…

Rupert verdeel sy Karoo-grond

Die Rupert plase in die Graaff-Reinet distrik, is tussen Johann en sy kinders verdeel. As deel van die familie se finansiële beplanning. Gerugte dat hy die grond verkoop het, is…

Biltong-jagters steier weens koste

Die beroepsjagters wat spesifiek ingestel is om te jag vir biltong, moet deesdae die rieme dunner sny omdat hulle al minder jagtogte moet onderneem weens die stygende koste. Die biltongbedryf…

Tornado los spoor van verwoesting

Twee reusagtige groot tornado’s het Dinsdag ’n spoor van verwoesting gelaat in die Amerikaanse deelstaat Oklahoma. Minstens een persoon het in die verwoestende tornado omgekom en ’n bejaarde is in…

Griekeland, staat van mislukkings

Terwyl die regering van Griekeland daarin geslaag het om bykans al die vereistes van die Europese Unie (EU) na te kom met hervormings in die land, het die kiesers van…

Rusland se indrukwekkende magsvertoning

Rusland het die afgelope dae met ’n indrukwekkende magsvertoon die land se inwoners beïndruk toe derduisende soldate en gesofistikeerde toerusting vertoon is in die jaarlikse militêre parade op die Rooiplein…

Enorme weerstand teen e-tol

Meer as 24 000 motoriste het in ‘n media-opname aangedui dat hulle nooit e-tolrekeninge sal betaal nie, selfs met die 60% afslag wat aangebied word. Die minister van vervoer, Dipuo…

Spesiale verlof vir regter gevra

‘n Versoek om die Pretoriase hooggeregshof regter Mabel Jansen op “spesiale verlof” te plaas is na die minister van justisie, Michael Masutha, gestuur hangende ‘n ondersoek oor aanklagte van rassisme…

Verkenners hou Nasionale Kongres

Die twee jaarlikse kongres die Verkennersbeweging van SA is onlangs in Groblersdal gehou waartydens die Groblersdalpos opgetree het as die gasheer vir die geleentheid. ‘n Groot persentasie van die lede…

Krag vir al Jhb se plakkerskampe

Die meeste van Johannesburg se bykans 190 plakkerskampe, behalwe dié wat geskeduleer is om geskuif te word, sal teen ‘n koste van meer as R1 miljard van elektrisiteit voorsien word…