ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 10, 2016

Verdeeldheid in Duitse politiek al duideliker

Die politieke verdeeldheid in Duitsland het na die oppervlakte gekom en die moontlikheid dat Bondskanselier Angela Merkel se Christen Demokrate Unie (CDU) die volgende verkiesing alleen moet veg. Die opkoms…

‘n Heerlike klam koek

Lus vir koekbak? Hier volg ‘n heerlike klam koek. Hierdie pynappel-piesing koek is heerlik en maklik om te bak en die bestanddele is gewoonlik in die koskas.   Bestanddele: 3…

Kelkiewyn blomme / Geissorhiza spledidissima

Hierdie is seker van die mooiste veldblomme in ons land. Dit staan eintlik bekend as die Blou trots van Nieuwoudtville en die blou-pers blomme doen die naam gestand. Kelkiewyne blom…

Kommentaar – Neo-rassistiese aanslag op regter

Terwyl politieke partye, die hoofstroom pers en ander neo-rassistiese instellings “rassisme” tjank, is feite en privaatheid blykbaar van geen belang nie. Die storm is ontketen toe ´n privaat gesprek van…

Bejaarde vrou se moordenaar is nog soek

Niemand is tot dusver in hegtenis geneem in verband met die moord op die bejaarde mev. Annatjie Kruger van Orkney in Wes-Transvaal nie. Kruger (89 jaar) se liggaam is deur…

Slapende wagte was laks

‘n Miltêre ondersoek het bevind nalatigheid, ‘n gebrek aan dissipline en ‘n versuim om opdragte uit te voer, het bygedra tot ‘n rooftog by die Tempe miltêre basis in Bloemfontein….

Amok op US-kampus oor hut

Betogende studente van Stellenbosch Universiteit moes met skokgranate deur die polisie verdryf word toe hulle nie ‘n plakkershut op die kampus wou verwyder nie. Hierna het die klippe gereën op…

Werkloosheid styg

Die werkloosheidskoers het in die eerste kwartaal vanjaar tot sy hoogste vlak sedert 2008 gestyg en staan volgens Statistiek Suid-Afrika nou op 26,7%. Dit is 2,2 persentasiepunte hoër as in…

Uitspraak voorbehou oor adresse

Die grondwetlike hof het uitspraak voorbehou in die saak waarin die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) ‘n dringende aansoek om appèl gerig het teen ‘n vroeëre beslissing van die verkiesingshof dat die…

Hoe het Guptas geld uit SA gekry?

Politici eis dat daar moet ondersoek ingestel word na Suid-Afrika se fiskus om vas te stel hoe die Guptas daarin kon slaag om geld uit die land te neem om…

Kernkrag dryf dalk korrupsie in ANC

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Kernreguleerder sal na verwagting eers teen 2018 ‘n besluit finaliseer omtrent Eskom se lisensie-aansoek vir twee nuwe bouterreine. Eskom het in Maart aansoek gedoen vir die lisensies…

Stop die regse radikale in Europa

In Rome het belanghebbendes ’n konferensie gehou waar die toekoms van die Europese Unie (EU) en sy lidlande bespreek is met die doel om groter vertroue te probeer kweek in…

Kortpad om Zika besmetting te bepaal

’n Vinnige toetsmetode wat Zika-virus besmetting kan opspoor, is deel van die deurbrake wat navorsers bereik het wat nie net uiters akkuraat is nie, maar ook bekostigbaar is. Die toets…

Panama Papiere kry ‘n nadraai

Die onbekende bron van die “Panama Papiere” het ’n verklaring uitgereik waarin verduidelik word wat die motief is om van die besonderhede bekend te maak wat in die data vervat…

Christen egpaar appelleer oor homoseksuele saak

’n Streng Christelike egpaar, Daniel McArthur en Amy McArthur, wat die eienaars is van die “Ashers Baking  Company” in Noord-Ierland, is oppad na die appèlhof omdat hulle geweier het om…

Obama bekommerd oor media

President Barack Obama van Amerika het in ’n verklaring sy kommer uitgespreek oor hoe die media berig oor die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump. Vrydag het Obama die media en die…

Arabiese Emirate wil berg bou

Die Verenigde Arabiese Emirate skenk nou oorweging aan die moontlikheid om ’n reuse berg te bou om die reënval in die land te verhoog. Wetenskaplikes bestudeer die moontlikhede om ’n…

VSA militêr betrokke in Jemen

Die Pentagon moes uiteindelik erken dat hy militêr in Jemen betrokke is en dat Amerikaanse soldate diens verrig in die terroris-geteisterde land. Die soldate is ontplooi om die Al-Kaïda terroriste…

Bush stem nie vir Trump

Die weerstand van verskeie senior Republikeine teen die presidentskandidaat, Donald Trump, het weer na vore gekom toe Jeb Bush, wat self ’n poging aangewend het om kandidaat te word, gesê…

Kenia sluit migrante-kampe

Die regering van Kenia het aangekondig dat hy al die migrante kampe in die land gaan sluit wat beteken dat sowat 600,000 kampbewoners se lot daardeur geraak sal word. Kenia…

rolex replicas for sale