ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 9, 2016

Kommentaar – Skud skuld af en herwin trots

Die beste oproep namens Afrikaans in ‘n baie-baie lang tyd is deur Steve Hofmeyr gedoen met  sy uitspraak: “Afrikaans moet die skuldmotief afskud en haar trots herwin.” Hy merk tereg…

Lugaanvalle in Sirië dood dosyne

Nog lugaanvalle in die noorde van Sirië, naby die grens met Turkye,  het gelei tot die dood van minstens 30 mense. Die aanvalle wat gerig is op ’n vlugtelinge kamp…

Nuusflitse – 9 Mei

’n Amerikaanse joernalis wat gesê het hy eet ’n koerant op as Donald Trump die Republikeinse kandidaat word, is daaraan herinner en het “resepte” aangevra waarna hy in ’n video…

Bekyk komplot teen OB vra partye

Verskillende politieke partye eis dat ‘n dringende ondersoek moet gedoen word na die beweringe oor ‘n sameswering om die openbare beskermer, Thuli Madonsela, om die lewe te bring.     Veiligheidsmaatreëls is…

Regter ingetrek by ras-kwessie

‘n Regter is midde in ‘n rasse-herrie nadat sy daarvan beskuldig is dat sy gesê het swart mans is geneig tot verkragting. Oproepe is op sosiale media gedoen dat sy…

Spioene en agente benut vir Zuma en ANC

‘n Hele netwerk van spioene, intelligensie-agente en huurlinge is op staatskoste deur president Jacob Zuma gebruik om bepaalde opruimingswerk en take te verrig vir sy eie gewin en dié van…

Letaba gesluit oor luiperd

Die Letaba-dagbesoekersarea in die Krugerwildtuin is oor die naweek tot verdere kennisgewing tydelik gesluit omdat ‘n luiperd hom daar tuisgemaak het. Die bestuur van die Wildtuin het besluit om eerder…

Taxi-bestuurder in hof oor Gluckstadt-moorde

‘n Taxi-bestuurder sal na verwagting môre in die landdroshof op Vryheid verskyn in verband met sy vermeende betrokkenheid by die moord op Billy van Rooyen (38 jaar) en sy skoonpa,…

Wolboere juig oor prysstyging

Skaap en wolboere is verlig toe die wolprys met ’n verdere 4% gestyg het in April volgens die markaanwysers van Cape Wool se merinoskaap afdeling. Die styging het die jongste…

Slaper sit vir moord op bejaarde

Die moordenaar, Henzil Matthys, is 21 jaar tronkstraf opgelê in die hooggeregshof in Kaapstad vir die mesmoord op ‘n bejaarde vrou van Robertson. Matthys het Anna Oosthuizen (80 jaar) 30…

Regulasies het boere woedend

Pluimvee boere is woedend nadat nuwe regulasies oor pekelwater uitgevaardig is waarvolgens die koste van hoendervleis met tot 20% kan styg terwyl die boer tot 17% benadeel word. Die berekenings…

Moody’s gee SA ‘n blaaskans

Suid-Afrika kan weer asemhaal nadat die kredietgraderingsagentskap, Moody’s, aangekondig het dat hulle die land se ekonomie voorlopig nie gaan afgradeer nie. Die land behou dus sy gradering van Baa2-, wat…

Alberta se brande verdubbel

Die brande in die deelstaat Alberta, Kanada het die afgelope naweek sodanig uitgebrei dat brandbestryders meen dit het meer as verdubbel teenoor wat nog verlede Donderdag die geval was. Die…

Skotse nasionaliste seëvier weer

Skotse nasionaliste het in die oomblik van vreugde niks te make met die Konserwatiewes of die Arbeiders van Brittanje nie, want hulle het weer ’n oorwinning in Skotland behaal. Die…

Wending in Brasilië se regering

Terwyl dit duidelik geword het dat die president van Brasilië vervolg gaan word weens beweerde korrupsie, het skorsing nou werklikheid geword teen die senior parlementariër wat op die voorpunt staan…

Turkse premier tree uit

Die onmin tussen die Turkse president  en die premier, Ahmet Davutoglu, het breekpunt bereik en daarom het die premier sy bedanking ingedien. Alhoewel dit te wagte was dat ’n nuwe…

N-Korea hou kongres

Die kommuniste van Noord-Korea hou saam met hulle leier, Kim Jong Un, ‘n kongres wat Vrydag in aanvang geneem het, maar waarvan bloedweinig bekend is. Die Werkers Party, wat die…

Poskantoorstaking eindig, voorlopig?

Die vakbond, CWU (Communication Workers Union), met sy 22 000 lede, het aangekondig dat die tweedag-staking teen die poskantoor (SAPO) beëindig is. Die vakbondstaking in 2015 het die poskantoor se ondergang…

Groter mediabeheer vir SA

Die ANC bewind se minister van kommunikasie, Faith Muthambi, het haar planne met die media in die land bekend gemaak. Volgens Muthambi voldoen die openbare media nie aan die bewind…

Staat wil media vasvat

Die media word nogmaals gedreig met transformasie omdat hulle net daarop fokus om die skades en skandes van die ANC op te dis. Trouens, ‘n joernalis word glo net gemeet…

IMF het hoop vir S.A. ekonomie

Die IMF (International Monetary Fund) het die afgelope weke gesprekke met verskeie sleutelpersone in die S.A. bewind se ekonomiese sektor gevoer asook gesprekke met vakbonde en privaatsektor persone. Volgens die…

Wêreldekonomie steeds onder druk

Die wêreldekonomie sukkel steeds om kop bo water te hou, maar daar is tog ook vooruitsigte dat sake kan verbeter. Die drie groot wêreldekonomieë wat die wa deur die drif…

SAL het gebreekte vlerke

Die staatsbeheerde Suid-Afrikaanse Lugdiens is omtrent vasgevang in ‘n wurggreep aangesien die adjunk-minister van finansies, Mcebisi Jonas eis dat ‘n nuwe direksie aangestel moet word voordat die instansie verdere staatsgeld…

rolex replicas for sale