ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 6, 2016

Ratte van gereg draai stadig

Die polisie het na twee maande ‘n verdagte aangekeer in verband met die moord op ‘n bejaarde inwoner van Sasolburg. Paul Swart (87 jaar) in Februarie vanjaar by sy huis…

Republikein John Kasich staan terug

Die Republikein, John Kasich, het sy veldtog gestaak om as presidentskandidaat aangewys te word en het dit bekend gemaak ’n dag na die aankondiging van Ted Cruz, wat ook bes…

Imperiale arrogansie herleef

In ´n onlangse onderhoud het ´n nuuskanaal die voormalige buitelandse sekretaris van Brittanje, Jack Straw, gekonfronteer met die krisis in Sirië, wat vererger is deur Anglo-Amerikaanse inmenging. Op ´n vraag…

Kommentaar – Amerikaanse media

Die liberale media in Amerika is reeds opgestel met ’n besliste strategie om die Republikeine se presidentskandidaat sover moontlik as ’n karikatuur voor te stel om selfs die kiesers ’n…

Gevaarlike lugsakke

Die Duitse onderdelevervaardiger, Takata, moet 40 miljoen lugsakke in die VSA vervang weens die gevaar dat dit tydens ʼn botsing kan ontplof. In een so ’n voorval het ʼn stukkie…

ABIL direkteure nalatig

African Bank (ABIL) se direkteure se nalatigheid was die rede waarom die bank in Augustus 2014 in duie gestort het. Dit is die bevinding van advokaat John Myburgh se ondersoek…

Zuma moet in spieël kyk

Dit is tyd dat Zuma in die spieël kyk omdat die parlement elke keer in chaos verval wanneer hy daar is. Hierdie reaksie van politieke partye volg nadat Zuma daarop…

Oos-Kaapse boere hof toe oor paaie

Boere in die Oos-Kaap beoog om aanstaande Donderdag,12 Mei hof toe te gaan oor die swak paaie in hulle provinsie. Hulle wil die hooggeregshof in Grahamstad versoek om ‘n wettige…

Veediewe slag 38 dragtige ooie

Veediewe het ‘n wreedaardige slagting op 38 dragtige ooie in die Chrissiesmeer-omgewing uitgevoer. Benewens die 38 dragtige ooie wat moontlik deur ‘n berugte Oos-Transvaalse veediefstalsindikaat op die plaas van mnr….

Vroue aangerand in aanvalle

’n Vrou van Groblersdal is ernstig aangerand tydens ‘n gewapende rooftog toe drie aanvallers haar probeer versmoor het. Hulle het Sonia Geyser (69 jaar) ingewag toe sy by haar huis…

Stamgevegte dryf glo skoolafbrandery

Gerugte oor stamgevegte tussen Vendas en Tsongas in Noord-Transvaal word nou versprei oor die afbrand van skole in die Vuwami-gebied. Die grootskaalse verwoesting in die gebied handel glo daaroor dat…

Nuusflitse – 6 Mei

Die afbrand kultuur onder swartmense wat ontevrede is oor die geringste aangeleentheid is een van die kernoorsake waarom Afrika agterlik sal bly vir die volgende 100 jaar, sê ’n volkekundige…

Zika-virus saai verwoesting

Sedert die uitbreek van die epidemie in Oktober verlede jaar in Brasilië is 1 271 gestremde babas gebore wat deur die Zika-virus veroorsaak is. Die inligting is deur die ministerie…

Kanada kondig noodtoestand af

Die grootste veldbrand in die geskiedenis van die Kanadese deelstaat Alberta, het nou so ernstig geword dat die stad Fort McMurray se inwoners inderhaas huis en haard moes los om…

Turkse president wil premier ontslaan

Die Turkse regerende party, die AKP van president Erdogan wil ontslae raak van premier Davutoglu as partyleier en as premier van die land. Betroubare bronne binne die AKP het die…

Pres. Rousseff in staat van beskuldiging

’n Spesiaal uitgesoekte senator wat as ondersoeker aangewys is deur die senaat van Brasilië se spesiale kommissie, het aanbeveel dat die land se president verhoor word oor moontlike korrupsie vergrype….

Homoseksuele toegang geweier

Stap in die strate van die Tunisiese hoofstad Tunis, en bykans elke tweede sake-onderneming het plakkate en kennisgewings wat homoseksuele mense toegang tot die perseel weier. Bordjies en kennisgewings op…

Sjinese oorlog-robot bekendgestel

Kuala Lumpur, die hoofstad van Maleisië is een van Asië se toonaangewende plekke waar oorlogswapens tentoongestel word en waar die wereld se voorste wapenvervaardigers graag hulle nuutste wapentuig vertoon. Vanjaar…

VSA amptenare op terroriste swartlys

’n Naamlys van Amerikaanse amptenare en instansies is glo saamgestel deur die Islamitiese Staat (IS) en op die sosiale netwerk gepubliseer om meer steun te werf vir die terroriste beweging….

Die mens in ‘n krisis

Die ganse mensdom is binnekort in ’n enorme groot krisis as wetenskaplikes nie baie gou met ’n oplossing na vore kom nie. Dit is die mening van ’n gesaghebbende medikus…