Tyd vir Zuma om te groet
Altesaam agt opposisiepartye het in hulle afwesigheid geskitter toe president Jacob Zuma repliek gelewer het op die begrotingsrededebat van die presidensie. Die partye het besluit om die sitting te…
Altesaam agt opposisiepartye het in hulle afwesigheid geskitter toe president Jacob Zuma repliek gelewer het op die begrotingsrededebat van die presidensie. Die partye het besluit om die sitting te…
Tot soveel as vyf opposisiepartye boikot vanmiddag president Zuma in die nasionale vergadering wanneer hy antwoord op die presidensie se begrotingsdebat. Die Vryheidsfront Plus se hoofsweep, dr. Corné Mulder,…
Nog skole is in Vuwani afgebrand deur ontevrede betogers wat gekant is teen samesmelting met die Malamulele munisipaliteit in Noord-Transvaal. Nagenoeg 17 skole is tot dusver in dié gebied…
Meer wittes moet teruggaan na waar alles sou begin het, aldus kapelaan Pieter Bezuidenhout, om sodoende die wonde van die verlede te heel. Volgens Bezuidenhout, ‘n weermagkapelaan in Bloemfontein…
Terwyl die afgelope somer se versengende hitte, wat gepaard gegaan het met min reën, die plante en diere tot die uiterste beproef het, moes die boer dikwels toekyk hoe sy…
Gesteelde goedere en ‘n bakkie is blitsvinnig teruggekry nadat ‘n egpaar buite Koedoeskop in Noord-Transvaal vir ure lank deur vyf plaasaanvallers geterroriseer is terwyl hulle huis geplunder is. Hulle is…
’n Polisieman is in die Wes-Kaap aangekeer nadat hy en sy vyf trawante na bewering tydens ‘n transitorooftog ‘n geldwa van nagenoeg R5 miljoen beroof het. Hulle het ‘n…
‘n Ooreenkoms is tussen die waarnemende nasionale polisiekommissaris, lt.genl. Khomotso Phahlane, en ‘n burgerregte organisasie gesluit om saam te span teen plaasaanvalle en -moorde. Dit volg nadat Phahlane in…
Twee swartes wat ‘n skrikbewind op veral hoewes in die Brits-omgewing gevoer het, het in die hooggeregshof in Pretoria ontken dat hulle vyf mense vermoor en nog vyf ander probeer…
In die afgelope maande moes ons gereeld hoor van die ANC se prestasies. Natuurlik in skrille kontras tot meer as drie eeue van “onderdrukking”. Dit is vandag bekend gemaak dat…
Kort op op hakke van erkennings deur aartskommunis Blade dat studente honderde-miljoene rande se skade aangerig het aan universiteite, is minstens dertien skole beskadig in brande naby Levubu. Swart…
Dit is nie net boere wat bekommerd is oor die regime se grondgryp-beleid waarvolgens hulle van minstens die helfte van hul plaas se grond kan verloor nie. Om grond…
Die eerlike handelaars het reeds getoon dat rooivleis se pryse gedaal het deur die rakprys aansienlik te verminder. Alhoewel die droogtetoestande nog steeds heers in groot dele van die…
Die Menseregtekommissie (MRK) het getuienis gevra in hul ondersoek omtrent die klag van haatspraak teen president Jacob Zuma na sy uitlatinge oor Jan van Riebeeck in Januarie verlede jaar. …
Die oormatige gebruik van selfone deur jong mense neem dieselfde afmetings aan as diegene met ‘n dwelmafhanklikheid of dobbelverslawing. Sowat driekwart van die jong mense is so verknog aan…
Volgehoue kragvoorsiening klink asof dit alweer in die weegskaal is aangesien Eskom alreeds begin voorbrand maak dat Suid-Afrikaners elektrisiteit spaarsamig moet gebruik om beurtkrag te voorkom. Volgens Eskom vorder…
Tabakmaatskappye het die wind van voor gekry in Luxemburg nadat ’n stryd gewoed het teen voorgestelde verbod op sigarette met ’n “aangename” geur en e-sigarette. Die Europese Hof vir…
Verdwaasde en woedende Spanjaarde moes hoor hoedat die Spaanse koning aankondig dat die parlement eersdaags ontbind sal word om ’n opvolgverkiesing te hou omdat die vier politieke partye nie ’n…
Een van die grootste veldbrande in die Kanadese deelstaat Alberta het inwoners gedwing om op die vlug te slaan terwyl brandbestryders spartel teen die verwoestende vlamme. Tienduisende mense moes…
Die prokureur-generaal van Brasilië het ’n ondersoek aangevra by die hooggeregshof na die bedrywighede van die land se president, Dilma Rousseff en drie van haar kabinet ministers. Goedkeuring is…
Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies (VN) kom vandag byeen om te besin oor die toestand in die Siriese gebied van Aleppo waar ’n sentrale hospitaal gebombardeer is wat tot…
ANC Hoofsweep, Jackson Mthembu, waarsku dat Malema dieselfde behandeling as die sogenaamde Boeremag kan te wagte wees. Dit volg na klagtes van hoogverraad onlangs teen Malema gelê is. …
Nuutste kommentaar