ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 4, 2016

Trek Rhodes-beurs terug

Meer as 23 000 ondersteuners het al hulle steun gegee op ‘n aanlyn versoekskrif waarin gevra word dat die ekstremistiese Rhodes Must Fall-beweging se medestigter, Ntokozo Qwabe, se studiebeurs aan…

Oordink eers

Let op hoeveel mense dadelik begin om kommentaar op ‘n stelling te lewer voordat hulle die stelling goed oordink het. Soms stem hulle dadelik met ‘n stelling saam omdat dit…

Vrystaat het 14 plaasaanvalle vanjaar

In die eerste vier maande vanjaar het altesaam 14 plaasaanvalle in die Vrystaat voorgekom, het die VKB/Vrystaat Landbou se Veiligheidslessenaar bekend gemaak. Vyf aanvalle het in Bloemfontein en Boithuso voorgekom,…

Kelnerin baie dankbaar oor geld

Mense daag sommer by die Obz Café in Kaapstad op om geld te gee aan die kelnerin wat deur twee swart ekstremiste by ‘n rassevoorval betrek is.   Van hulle…

Derduisende kyk na video oor arrestasie

‘n Video, waarna derduisende mense al op sosiale media gekyk het, toon hoe ‘n blanke man deur ‘n klomp swart metropolisielede uit sy silwer motor getrek word.   Die videomateriaal…

Nampo vier 50 jaar

Nampo Oesdag vier vanjaar sy 50ste bestaansjaar van 17 tot 20 Mei net buite Bothaville. In hierdie vyf dekades het dit gegroei tot een van die grootste landboubyeenkomste in die…

Staat hoes vir advertensies

Miljoene rande is deur net een van die ANC-staat se departemente na die Guptas se mediabelange gekanaliseer deur middel van sogenaamde staatsadvertensies wat in die broers se mediablaaie verskyn het….

Kerke wil oud-soldate laat versoen

Soldate, en in besonder “Afrikaanse wit mense”, gaan deur bepaalde kerke betrek word om ‘n sogenaamde versoeningsveldtog vanaf 11 Junie tot 16 Desember in Soweto te hou.   Die veldtog…

Trump word Republikeinse kandidaat

Die Republikeinse voorverkiesing in die Amerikaanse deelstaat Indiana het die deurslag gegee en Donald Trump as oorwinnaar na vore laat tree. Met die bekendmaking van die uitslag het senator Ted…

Chaos met e-skoolaansoeke

‘n Vooraanstaande skool in Sentraal-Transvaal het besluit om eerder af te wyk van die nuwe aanlynstelsel om aansoek tot skooltoelating omdat die hele proses in chaos verval het.   Die…

Graafmoord ruk Thabazimbi

Thabazimbi se inwoners is geruk deur “nog ‘n sinnelose plaasmoord” toe ‘n plaasbestuurder van die omgewing dood is weens die ernstige wonde wat hy opgedoen het tydens ‘n aanranding met…

Korrupsie kelder nog ‘n plan

Meer as 50% lede van die publiek reken dit sal weens korrupte verkeersbeamptes ‘n mors van tyd wees om ‘n merietepuntestelsel vir voertuigbestuurders in Suid-Afrika te implementeer.   ‘n Media-opname…

Nuwe ontdekkings teen borskanker

Wetenskaplikes het ’n beeld ontwikkel van die genetiese gebeure wat die oorsaak is vir die vorming van borskanker. Die grootste studie wat tot nog toe onderneem is oor borskanker, word…

Staat beoog ystergreep op onderwys

Daar bestaan ernstige voorbehoude by onderwyskundiges oor die lisensies wat waarskynlik in die toekoms aan nuwe onderwysers uitgereik kan word ingevolge waarvan hulle as volwaardig geregistreerde onderwysers sal kan werk….

Polisie by misdaad betrokke

‘n Kaptein in die polisie is vasgetrap nadat hy en drie ander verdagtes na bewering ‘n koei by ‘n boer buite Koffiefontein gesteel het.   Hulle is deur die polisie…

Dit is ‘n wêreldrekord

Die afstand is 100 meter, en die dames neem daaraan deel om as wenner aangewys te word in die ouderdomsgroep 80 jaar en ouer. Tannie Ida Keeling (100 jaar) van…

Geld op toere gemors

Ondanks die hewige kapsie oor die media se openbaarmaking van sogenaamde studietoere na die Turkse, Skotse en Britse parlemente deur Suid-Afrikaanse parlementêre administrateurs teen ‘n koste van R1,9 miljoen, sal…

O aarde, nog ‘n aarde!

Belgiese sterrekundiges het ’n planeetstelsel ontdek wat by uitstek geskik is vir die mensdom om te gaan bewoon as daar nie reeds lewe is nie. Die stelsel het drie planete…

Politieke ineenstorting wag op Irak

Groot optogte, die bestorming van die Irakse parlement en protesteerders in strate, het tot chaos gelei in Bagdad, die hoofstad van Irak. Die voorstanders van hervormings is op die voorgrond,…

Sjina wil spog universiteite oprig

Die Sjinese minister van opvoeding het aangekondig dat die regering beplan om “spog universiteite” op te rig in 14 streke van die land waar voorheen geen staatsuniversiteite was nie. Die…

VSA misluk met vuurstaking in Sirië

Washington se vroeëre besluit om nie betrokke te raak by die sogenaamde burgeroorlog in Sirië nie, het sy vermoë om gesag uit te oefen in sy poging om vrede te…

Duitse politiek raak deurmekaar

Die gematigde Christen Demokratiese Unie (CDU) van kanselier Angela Merkel het ’n koalisieregering aangegaan met die linkse Groen party in die Duitse deelstaat Baden-Württemberg.   Die CDU sal as junior…

Franse en Japan span saam teen terrorisme

Frankryk en Japan gaan nouer saamwerk in die stryd teen terrorisme het die Japanse premier Shinzo Abe die naweek bekend gemaak. Die twee leiers het gesê die samewerking is nodig…