ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 3, 2016

Sanral dreig oor ou tolskuld

Motoriste sal siviele dagvaardings ontvang indien hulle nie teen middernag hulle agterstallige e-tolskuld gedelg het nie, dreig die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral).   Die voorsitter van die Organisasie teen die…

Christus ons Wegbereider

… Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so kom soos jull Hom na die hemel sien wegvaar het ( Hand. 1:11).                                                                         Jesus Christus…

Hemelvaart en vryheid in perspektief

Twee kenmerke van ons volk is ons vryheidstrewe, en ons noue identifisering met die (menslik gesproke) lotgevalle van die Bybelse Israel.   (Dit is belangrik om te verstaan dat hierdie,…

Op die volksakker – die afgod sport

Dit gebeur bitter min dat ons kan bly wees oor iets wat die ANC doen.   Maar die regeringsverbod wat sportorganisasies nou so aan die rondspring het, is een goeie…

Bekyk operasie op renoster

Belangstellendes sal vanoggend vanaf 07:00 die uitsending van ‘n noodoperasie op ‘n renosterkoei, Hope, op die bakkiesblad, Saving The Survivors – NPC kan volg. Vrae sal ook tydens die uitsending…

Einde van Afrikaanse skole verhaas

Die eintlike doel van die aanlynregistrasie vir toelating tot skole aanstaande jaar is om gouer ‘n einde aan Afrikaanse skole te maak.   Hierin sal Sentraal-Transvaal se provinsiale LUR, Panyaza…

Vroue verset hulle teen mesaanval

‘n Ma en ‘n dogter het ‘n mesaanval in ‘n Pretoria-reservaat oorleef nadat hulle hul verwoed teen hulle twee aanvallers verset het. Die 25-jarige Taschia Slabbert en haar ma, Melissa…

Blomkoolgereg

Dames, die volgende blomkoolgereg is heerlik saam met braaivleis, gebakte hoenderporsies en indien u nou nie meer lus is vir vleis na die naweek nie, is dit sommer ‘n heerlike…

Gupta tentakels strek wyd

Deesdae kan daar nêrens ‘n vinger gedruk word of daar spring nie ‘n Zuma of Gupta uit nie. Eintlik beteken die vennootskap bloot ingewikkelde sakebelange waarmee geld uit alles en…

Lexus RX450h SE

Die Lexus RX450h SE bevind hom op ‘n vlak waar die kompetisie redelik taai is.   Dit is egter nie ‘n probleem nie, want die voertuig kan sy man met…

Ifafa-lelies / Cyrtanthus mackenii Hook.f.

Ifafa-lelies is nogal algemeen bekend en dit is ‘n bolplant wat in enige tuin sal aard en sommer ook vinnig groei. Ifafa-lelies behoort tot die familie Amaryllidaceae en die genus…

Sitrusboere word besteel

Die sitrusboere van die Sondagsrivier gaan gebuk onder ’n vlaag rooftogte wat net nie gaan ophou nie, en miljoene rand se sitrusvrugte word jaarliks weggedra deur die diewe. Boere word…

Droogte benadeel bye bevolking

Kommer is uitgespreek oor die voortslepende droogte se negatiewe uitwerking op die bevolkingsgetalle van die land se heuningbye, wat nie net heuningproduksie beperk nie, maar ook ernstige implikasies vir die…

Politieke klappe uitgedeel

Tydens Meidag-vieringe in Mamelodi het Jacob Zuma uitgevaar teen partye wat dreig met anargie, in ´n oorveeg na die EFF gemik.   Wat egter opval is sy woordkeuses en die…

ANC minag howe

Nog voor die Hooggeregshof in Pretoria sy uitspraak kon gee oor die hersiening van bedrogklagtes teen Zuma, het die ANC-propaganda-masjien ingespring en die algehele minagting vir die reg uitbasuin.  …

Skaapstelers aangekeer

Drie veediewe is aangekeer nadat hulle 25 skape ter waarde van nagenoeg R35 000 by mnr. Chris du Plessis op die plaas Suzanna buite Bethlehem gesteel het.   Drie van…

Koue weer vir eers verby

Suid-Afrikaners kan hulle na die pas afgelope kouefront regmaak vir effens warmer weer, alhoewel die winter beslis nou sy tande gaan begin inslaan.   Reën en sneeu is nou landswyd…

Pres. Macri kry vakbond weerstand

Die president van Argentinië, Mauricio Macri, het die afgelope naweek die eerste keer sedert sy bewindsaanvaarding verlede jaar, weerstand gekry uit die geledere van die werkers en vakbonde. Al vyf…

Islam is nie deel van Duitsland

Die afgelope naweek het die regse party, “Alternatief vir Duitsland”, ’n skerp aanval teen Islamitiese migrante in die land gedoen. Met ’n slagspreuk wat alles sê, het die party te…

Vlaams Belang waarsku kiesers

Die konserwatiewes in Vlaandere het sonder omhaal van woorde ’n bedekte waarskuwing gerig tot die kiesers toe die party se voorsitter, Tom van Grieken, die afgelope naweek ’n skare toegespreek…

Ierland kry minderheidsregering

Ierland het na maande van onbeslistheid, uiteindelik besluit om ’n koalisie minderheidsregering te aanvaar. Die land se twee sleutel partye, die “Fine Gael” en “Fianna Fail”, het ’n ooreenkoms bereik…

Irakse regering kan dalk tuimel

Die regering van Irak is op die rand van ineenstorting, en het ’n noodtoestand aangekondig nadat duisende oproeriges in die strate saamgedrom het. Die oproermakers het die sogenaamde swaar beveiligde…

Kommentaar – Vakbond bloedsuiers

Vakbonde soos Solidariteit met sy aanhangsels het die kuns vervolmaak om goedgelowige mense se geld op te raap en aan te wend sonder enige beheer van die skenkers.   Die…

Skat van Miljoene in Spanje gevind

In die suide van Spanje het werkers by ’n rioolaanleg op negentien houers afgekom wat elkeen ’n groot aantal brons muntstukke bevat.   Die muntstukke dateer blykbaar uit die 3…

Terroriste floreer nog steeds

Die eens gevreesde Islamitiese Staat (IS) se finansiële posisie is sodanig dat hulle nou genoodsaak is om nuwe metodes toe te pas om befondsing te kry vir behoud van hulle…

rolex replicas for sale