ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 2, 2016

Turkye slaan toe op terroriste

Die Turkse weermag het minstens elf terroriste doodgeskiet in die afgelope naweek se gevegte met ’n groep Islamitiese Staat (IS) terroriste wat na aan die Turkse grens met Sirië beweeg…

Volg operasie op renoster

‘n Baanbrekersoperasie om ‘n baie-baie moedige renoster, Hope, se gesig te rekonstrueer begin vroegoggend op 3 Mei en dit kan lewendig op die sosiale media gevolg word.   Die operasie…

Politiek raak ernstig in Duitsland

Die mees konserwatiewe politieke party in die land, die Alternatief vir Duitsland (AFD), is besig om sy veldtog uit te brei, wat die regerende koalisieparty van kanselier Angela Merkel bekommerd…

Swart radikalisme boemerang

‘n Swart ekstremis is uiters verontreg omdat sy poging om ‘n kelnerin by ‘n rassevoorval te betrek en haar saam met alle blankes in die land op sosiale media in…

Huisrowers loop hul rieme styf

Twee rowers is doodgeskiet toe hulle ‘n vuurwapeninstukteur van Van Riebeeckpark in Kempton Park by sy huis probeer beroof het. Malcolm Henderson en ‘n vriend het buite sy huis gesit…

Poskantore sluit weer deure

‘n Staking dreig opnuut by die Suid-Afrikaanse Poskantoor oor salarisverhogings, en hierdie keer dreig die vakbond, die Kommunikasiewerkersunie (KWU) om hierdie week vanaf 5 Mei regoor die land poskantore se…

Nuusflitse – 2 Mei

Politieke ontleders sê pres. Zuma se pleidooi vir ’n tweederde meerderheid in die komende verkiesing is nie net ’n stuiptrekking nie, maar ook ’n poging om sy krimpende steun te…

Zuma deur ‘n geweerloop

Tydens die toekenning van vanjaar se nasionale ordes het die koor losgetrek met die president, Jacob Zuma, se “bring my masjiengeweer” (“Awuleth’ Umshini Wam”). Die toekennings is deur Zuma uitgedeel,…

Veiligheidsraad besin oor N-Korea

Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het ’n vergadering belê om die Noord-Koreaanse lansering van vuurpyle te bespreek en om toepaslike stappe van toepassing te maak. Die byeenkoms is aangevra…

Guptas het almal in die sak

Daar kan weer ‘n groot sirkusvertoning in die kabinet verwag word wanneer ‘n verslag op die tafel beland omtrent die ANC se interne ondersoek oor bewerings dat die Gupta-familie regeringsbesluite…

Pelgrimsrus verval

Die verval van Pelgrimsrus as ‘n dorpie waarheen toeriste gestroom het, het sodanige afmetings aangeneem dat dit in kultuurbewaringskringe as ‘n “skande” beskryf word. ‘n Jarelange gevoeteslepery deur die Oos-Transvaalse…

Polisie verhoed tragedie in Rome

Die Italiaanse polisie het ’n groot tragedie voorkom toe hulle in ’n soektog na Islamitiese Staat terroriste in Rome, vier Marokkane en ’n Italiaans gebore Marokkaan betrap het wat terreur…

Rusland en Sirië ontken skuld

Die beskuldiging dat Russiese vegvliegtuie, asook Siriese vliegtuie verantwoordelik was vir die aanvalle op Aleppo se belangrikste hospitaal, is ’n moedswillige aantyging. Damaskus en Moskou het albei die beskuldigings verwerp…

Eerste handelsurplus vanjaar!

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS) het Vrydag bekend gemaak dat die land vir Maart met ʼn handelsurplus van R2.9-miljard geëindig het. Die handelsurplus is te danke aan die land se voordelige…

Zuma se aanhang taan

En toe gebeur dit weer, sy hoogedele Jacob Zuma se skares aanhangers het toe nogmaals nie met busse opgedaag om ‘n stadion vol te pak en na hom te luister…

Dalk kry ons winterreën

Groot onsekerheid heers oor die weerstoestande tydens die komende winter aangesien die El Nino-verskynsel steeds voortduur. Daar word egter verwag dat bogemiddelde hoeveelheid reën oor die grootste deel van die…

VSA stort ou hoenders in SA mark

Soos wat deur landboukenners gewaarsku het, blyk dit nou dat die Amerikaanse hoenderporsies wat volgens kontrak hier in Suid-Afrika beland het, toe al die tyd ’n klomp ou hoenders is…

Natalse boer oorleef aanval

’n Natalse boer het ‘n aanval op sy plaas naby Donnybrook oorleef nadat hy in die kaak getref is toe vyf skote op hom afgevuur is. Die boer, Andrew Gibbs,…

Die ANC se NEC

Ten spyte van die Konstitusionele Hof se uitspraak teen die ANC se president, Jacob Zuma, en die nuutste aanbeveling van ʼn hoër hof dat hy vervolg behoort te word weens…

Myneienaarskap getoets

Die Kamer van Mynwese wil die bepaling van 26% swart eienaarskap nadat die swart eienaars hulle aandele verkoop het in die hof uitklaar. Die staat se “National Empowerment Fund” het…

Koffie vir die pad!

Die wêreld sit met ʼn al groter wordende afvalprobleem en moet elegante oplossings probeer vind. Koffie-afval kan in die toekoms gebruik word as boumateriaal vir paaie, volgens Arul Arulrajah, ‘n…

Die selfverryking van vakbonde

Dit is nie net die vakbonde van Europa wat maandeliks miljoene euro van werknemers vat om hulleself as die base van die vakbond te verryk nie. ’n Vakbond in Europa…

Kenia verbrand ivoor

Die regering van Kenia het op 30 April vanjaar die grootste voorraad van olifantetande aan die brand gesteek wat nog ooit in Afrika gesien is. Na verwagting is drie stapels…

Ted Cruz as Lucifer bestempel

Senator Ted Cruz is nie wat hy voorgee om te wees nie, en is beslis nie ’n gunsteling kandidaat van die voormalige voorsitter van die Amerikaanse Huis van Afgevaardigdes nie….